Kaapstad Verander Area
  • Vandag

    15°C / 11°C

    Wind 37km/h

    Reënval 13.1mm

    Humiditeit 87%

  • Sondag

    18°C / 12°C

    Wind 15km/h

    Reënval 3.2mm

    Humiditeit 72%

  • Maandag

    19°C / 11°C

    Wind 21km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 64%

  • Dinsdag

    20°C / 14°C

    Wind 17km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 53%

  • Woensdag

    24°C / 16°C

    Wind 16km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 52%

  • Donderdag

    23°C / 15°C

    Wind 31km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 53%


‘The Sound of Music’ met Schwartz na Kaap

Saterdag 19 Oktober 2013
André Schwartz sing die rol van Captain Von Trapp, en Bethany Dickson is Maria.

KAAPSTAD. - André Schwartz gaan die rol van Captain Von Trapp sing in The Sound of Music volgende jaar in die Kunstekaap-operahuis. Dit sal van 19 Februarie tot 29 Maart opgevoer word. Teenoor Schwartz is Bethany Dickson as Maria te sien.

Die musiekspel word na Suid-Afrika gebring deur Pieter Toerien, David Ian en The Really Useful Group. Die musiek is gekomponeer deur Richard Rodgers met lirieke deur Oscar Hammerstein ll.

Daar is seker min mense wat nie die liedjies “My Favourite Things”, “Edelweiss”, “Do-Re-Mi”, “Sixteen Going on Seventeen”, “Climb Ev’ry Mountain”, en die titellied, “The Sound of Music”, ken nie.

• Kaartjies by Computicket.



  • Vrypostige Bridgett lok gehoor uit

  • ‘Slowly’ bly talm in jou gemoed

  • Skilderkuns inspirasie vir nuwe fliek

  • Boekenuus

  • Bundel verskyn gou

  • Honderde werke verdwyn uit Prado-museum

  • Gaan rock oppie koppie

  • Krüger se nuwe jeugboek verskyn

  • ‘Swart’ prente kom tot hul reg

  • Prins gee twee uitvoerings vir sy studiebeurs

  • Geestelike radiodramas gesoek

  • Stomende 50 Shades nou op silwerdoek

  • ‘Groot musici leer hulself’

  • ‘Want ons Kan’ help weer talle

  • Kellermann verlief op Serfontein se werk

  • Beeskraal herleef met Magaliesberg-musiek

  • Duo tree in die Endler op

  • Kunsgids : 24 Julie 2014

  • ​Chris Chameleon het nuwe album

  • 'Dis 'n helse jol' - Die Rocky Horror terug in Kaapstad

  • Jannie en Bert bring hulde aan Jules De Corte

  • Karakters altyd op reis

  • 5Maestros! maak buiging in Die Boer

  • Neil Young voer jou terug na ander era

  • T.T. Cloete lees eie werke voor

  • ‘Natuurlike’ uitstalling

  • Koningsberger in Baxter