ANC-alliansie se ware kleure

Dawie 16 menings | 482 keer gelees

Die geweld wat vandeesweek tydens ’n betoging van die DA in Johannesburg teen Cosatu voorgekom het, vertel iets oor die huidige stand van die politiek in Suid-Afrika.

Dawie

Hou dié druk op die ANC vol

Dawie 6 menings | 321 keer gelees

Dit lyk soms of die ANC oppermagtig is, of hy hom aan niks en niemand steur nie. Met sy groot meerderheid in die parlement stoomroller hy alle teenstand plat.

Dawie

Plaas kollig op die Mdluli-saak

Dawie 3 menings | 252 keer gelees

Daar hang ’n verskeidenheid onbeantwoorde vrae oor die wedervarings van adv. Glynnis Breytenbach, streekhoof van die gespesialiseerde handelsmisdaad-eenheid in die nasionale vervolgingsgesag (NVG) wat onlangs geskors is.

Dawie

Media-cowboys se dae is getel

Dawie 203 keer gelees

Die dae van “moenie skoor soek met iemand wat ink per balie koop nie” is verby. Uit die verslag van die Persvryheid-kommissie is dit duidelik dat tye verander het en die dae van die cowboys in die media getel is.

Dawie

Dieet nodig vir hierdie aptyt

Dawie 3 menings | 289 keer gelees

As staatsdepartemente nie eens die hoeveelheid partytjie-frikkadelle, die souserige hoendervlerkies-op-die-tandestokkies en die samoesas by ’n vergadering behoorlik kan beheer nie, wat is die kanse dat hulle ’n wapentransaksie of kernkragkontrak doeltreffend kan bestuur?

Dawie

Krake in die ANC ál dieper

Dawie 811 keer gelees

Talle ingeligte Suid-Afrikaners het vandeesweek waarskynlik met ’n mengsel van vermaak en kommer aanskou hoe die barste in die ANC steeds groter word. En hoe desperaat die party probeer om die barste toe te smeer.

Dawie

Politici moenie met vuur speel

Dawie 248 keer gelees

Geweld is nie mag nie, maar eerder die gebrek daaraan, was die raakvat-beskrywing van Ralph Emerson, die Amerikaanse digter van die 1800’s.

 

Jou gunsteling rubriekskrywers

  1. Dawie
    ANC-alliansie se ware kleure - 465 keer gelees
Dawie

Korrupte ANC al te ver heen

Dawie 598 keer gelees

Suid-Afrikaners het al daaraan gewoond geraak dat ANC-leiers kort-kort gespierde taal teen korrupsie gebruik, veldtogte daarteen aankondig, ensovoorts. Net vandeesweek het oudmin. Pallo Jordan in ’n lesing gesê daar is die “persepsie” dat die ANC korrupsie goedkeur.

Dawie

Nuwe name vir strate vol gate

Dawie 315 keer gelees

Is stad- en straatname wérklik belangrik? Is dit nie belangriker dat die slaggate in die strate opgevul word en dat munisipaliteite doeltreffende dienste lewer nie? Dít is ’n billike vraag na aanleiding van die witwarm rusie wat opnuut oor die ANC se verandering van Pretoria se naam en straatname in die stad uitgebreek het.

Dawie

Chikane lig die sluier oor ANC

Dawie 6 menings | 658 keer gelees

Baie mense was in 1994 só verlig dat Suid-Afrika toe nie in ’n bloedbad ontaard het nie dat hulle gemeen het die ANC het nou ’n moderne politieke party geword wat hom soos een sal gedra. Ons het ’n uitstekende demokratiese Grondwet gehad, die president was ’n wyse oupa wat aktief versoening nagejaag het, en die toekoms was stralend.

binne die burger

 
Weather
Lottery
Cpt: 13-19°C Sunny. Mild. Pta: 6-19°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 3-17°C Sunny. Cool. Bloem: 3-20°C Sunny. Cool.
Dbn: 15-26°C Sunny. Mild. PE: 16-24°C Sunny. Mild.
7 day forecasts...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Sharan 1.8 Turbo MPV MY01
2006
R 219,995.00

LEXUS

IS 250 AT
2006
R 239,990.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 69,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.