Kaapstad Verander Area
  • Vandag

    20°C / 14°C

    Wind 32km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 54%

  • Donderdag

    22°C / 12°C

    Wind 17km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 41%

  • Vrydag

    21°C / 14°C

    Wind 13km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 54%

  • Saterdag

    21°C / 13°C

    Wind 32km/h

    Reënval 0.2mm

    Humiditeit 58%

  • Sondag

    23°C / 13°C

    Wind 17km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 43%

  • Maandag

    22°C / 17°C

    Wind 15km/h

    Reënval 0.3mm

    Humiditeit 67%

Voorblad

Die Burger, Woensdag 23 April

Die Burger op Woensdag, 23 April 2014....

Gewildste Artikels

  • Rubrieke

    Wat sal uitslag van kiesers sê?

  • Hoofartikels

    Met dié sake mag Fransman nie dobbel

    Dis ’n jammerte dat ons politiek eenvoudig nie kan uitstyg bo die tegniek om een groep teenoor ’n ander verdag te maak nie. Soos nou weer die geval is met Marius Fransman se uitlatings in De...

  • Rubrieke

    Is ‘Ouma’ die gans wat die goue eiers lê?

  • Sielsgoed

    Dink tog ’n aks verder as verkiesingsdag

  • Rubrieke

    50 jaar gelede: 22 April 1964

  • Rubrieke

    ’n Ander mening

     Mmusi Maimane, die DA se Gautengse premierskandidaat, in Daily Maverick: We launched the Ayisafani campaign because we believe, as the slogan says, that the ANC has changed under Jacob Zuma. In the...

  • Sielsgoed

    Oase

     Uit die BybelHy red my van my vyande. Ja, U stel my buite bereik van my teëstanders, U bevry my van geweldenaars.– Psalm 18:49  Uit die KoranVir hulle wat nie in die Hiernamaals glo nie, is...

  • Jy SMS

    Stuur jou SMS na 45589. SMS’e wat die skrywer se naam bevat, kry voorkeur. Marius Fransman, kan ’n plekkie op die soustrein werklik soveel werd wees dat ’n mens selfs bereid is om aanhoudend...

  • Jy op Facebook

    Oor dié foto wat ter herdenking van koningin Elizabeth se 88ste verjaardag uitgereik is:Sy lag nóóit dat jy net tande sien nie.Elsa RobbertsBaie onnatuurlik. Sy moet eerder uitreik met al haar...

  • Briewe

    Ook ‘goeie nuus’ vir dié wat wil soek

    ’n Tyd gelede het ek besluit om ons president se raad te volg en op die “goeie nuus” in ons land te konsentreer. Ek moet erken ek was aanvanklik net so skepties soos almal, want die media moet...

  • Briewe

    Trotse, netjiese Kapenaars is innoverend

    Ek is opnuut beïndruk deur die trots waarmee die Kapenaars hul plek netjies versorg en in stand hou. Ry deur die ander provinsies, dan sien jy die agteruitgang en verval in die dorpe en stede....

  • Briewe

    Behou dié eerlike stuk argitektuur

    Oor die Design24-kompetisie en die “Kyk hoe lyk ons nou”-artikel in Eiendomme (05.04): My onwillekeurige reaksie is “ ’n mens gooi nie nuwe wyn in ou velsakke nie”. Met alle respek...

  • Briewe

    Niemand word in parkeerplek doodgery

    Vir Roy Allen wil ek net graag vra: Hoe werk julle met bestuurdersopleiding in Australië? Ons regering hou so graag alles van Austalië vir ons as voorbeeld voor. Ek wil net weet: Word nuwe...

  • Briewe

    Kry ’n balans tussen aanval en verdedig

    As Suid-Afrikaanse rugbyondersteuner is dit hartseer om te sien hoe ons Superrugbyspanne tans teen Nieu-Seelandse en Australiese spanne slae kry. Baie kenners meen die probleem lê by die...

  • Briewe

    Die armste van armes het my beïndruk

    Ek het nog nie die voorreg gehad om haar te ontmoet nie, maar ek moet my oorlede vriend Pierre de Lange se dogter Liesl bedank vir haar insiggewende en interessante artikel oor Machu Picchu (DB,...

  • Briewe

    Mbalula se plan sal SA ’n guns bewys

    Ek stem saam met Clive Rice (DB, 08.04): Minister Mbalula kan maar van ons sportspanne aan internasionale deelname onttrek. Sport is in elk geval besig om in ’n klug te ontaard, veral krieket. Kyk...