Kaapstad Verander Area
  • Vandag

    19°C / 11°C

    Wind 9km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 60%

  • Donderdag

    18°C / 13°C

    Wind 40km/h

    Reënval 0.2mm

    Humiditeit 63%

  • Vrydag

    15°C / 8°C

    Wind 39km/h

    Reënval 33.4mm

    Humiditeit 77%

  • Saterdag

    13°C / 12°C

    Wind 32km/h

    Reënval 1.6mm

    Humiditeit 74%

  • Sondag

    17°C / 12°C

    Wind 21km/h

    Reënval 1.8mm

    Humiditeit 81%

  • Maandag

    18°C / 11°C

    Wind 26km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 69%


Bok en Hanna stil-stil getroud

Maandag 31 Maart 2014
Bok van Blerk en Hanna Grobler vroeër vanjaar by die première van Vrou soek Boer. Foto: Rochélle Human

Bok van Blerk, een van die goue seuns van Afrikaanse musiek, en Hanna Grobler, wat bekendheid verwerf het vir haar rol in Getroud met Rugby, is die naweek stil-stil getroud.

In 'n twiet het Hanna trots verklaar dat sy nou amptelik mev. Pepler (Bok se doopnaam is Louis Andreas Pepler) heet.


Dunay Nortjé, Ricus Nel, Karlien van Jaarsveld en Steve Hofmeyr het die paartjie op Twitter gelukgewens.​

Bok en Hanna het op die stel van 'n program wat Sean Else destyds vir MK gemaak het, ontmoet.

Dit is duidelik dat Bok baie trots is op Hanna wat haar veral op liefdadigheidswerk toespits.

“Enige mens doen bietjie charity hier en bietjie daar. Maar om dit soos Hanna te doen . . . jy moet daarvoor gemaak wees. Dit moet in jou bloed wees. Sy doen dit elke dag, van die oggend tot die aand. Min mense kan dit so doen. Ek kan nie. Jy moet gebou wees daarvoor.”

Bok wat deesdae sy lyf akteur hou, is op die oomblik te sien in die romantiese komedie Vrou soek Boer. Hy sal ook eersdaags te sien wees in die rolprent Leading Lady.

• Vir 'n volledige onderhoud met Bok, kliek ​hier.



  • Beloning van R100 000 oor klein Taegrin

  • SAPD se moordenaars

  • SA mans het meer ‘maer jare’ in slaapkamer as res

  • Olifant in Knysna se bos kiek haarself

  • SA wil gaan bemiddel

  • Minister kap ‘semi-militaristiese’ praktyke

  • Tegniese kolleges uitgebrei

  • Opposisie-LP’s kla oor ‘verswakte oorsigrol’

  • Prins George word 1

  • ‘Laat Afrika sy beurt kry’

  • Botha Woordfees se tussentydse direkteur

  • Unicef samel geld in tydens openingseremonie

  • Zelda se boek al by 3de oplaag

  • ‘Skop Israel se ambassadeur uit’

  • Wreedheid tydens plaasmoorde kwel

  • Skiet-’n-aanvaller ‘weens frustrasie’

  • Kewers vreet boom vir lid van Beatles

  • Poetin beloof ‘ ’n volledige ondersoek’

  • Alliansie gereed om regering in hof te pak

  • Hoës in vloot eis R16 miljoen

  • ‘Wettige sekswerk sal MIV-oordrag beperk’

  • SA ly steeds onder ou ‘vigsontken-beleid’

  • DA dien klag in by polisie oor erwe

  • Een gesin trek in ná uitsetting

  • Balju jammer oor impak op inwoners

  • Vrou (25) glo in blyplek vermoor

  • Dewani-moordenaar kry nie mediese parool

  • ‘Steel van eiers erger as dié van vere’

  • Vrou met dagga van R56 000 aangekeer

  • Mans voor oor gesteelde volstruisvere

  • Tandarts hof toe oor parool

  • Dokter ook oor bendes ondersoek

  • R699-skema se motoreienaars hoor later oor hul klas-aksie

  • Visserman naby St. Francisbaai oorboord

  • Moedige ma tóg prokureur

  • Dis weer tyd vir Kaasfees

  • Kommer oor koperdiefstal

  • Saak teen oudhoë by Kango Wyne uitgestel

  • ‘Ouers moet skole self beskerm’

  • Polisielid ‘moes homself en kollegas verdedig’

  • ‘My broer is aan dwelms verslaaf’

  • Morfien in koningin se perd

  • Chinees sterf aan builepes

  • President praat met ouers

  • Senator jammer oor ‘grap’

  • DA kap regering se 'stilswye' oor gayregte

  • EFF-lede bestorm wetgewer; polisie druk deur toe

  • SA stuur taakspan na Midde-Ooste

  • Rampvlug: MH17 (blog)

  • DA-jeug betoog vir beurse

  • Verdediging sê hoekom 3 nie gearresteer moet word

  • Damme 16 jaar laas só vol

  • Israel tref 70 teikens in Gasa; dodetal meer as 570

  • ‘Die lyke sál teruggegee word’

  • Plan vir plaasmoorde

  • Notas vir rybewystoets in Villiersdorp glo teen R1 500 verkoop

  • Familie herken glo een verdagte

  • Platinummyne in die mark

  • Bloedvergieting duur voort

  • ‘NOP moet alle sektore se prioriteit wees’

  • R850 m. opsy vir kernkrag

  • Nene maan oor ekonomie wat min groei

  • Minister vermaan EFF-LP ‘vaderlik’

  • Loopplanke ‘sal vol nuwe talent wees’

  • Matfield wil as ‘jag-ambassadeur’ help inlig

  • Palestina ‘is trots op ANC se reaksie’

  • Stryd begin in hof oor eis van miljarde

  • Muthambi se kommunikasie-taakspan ‘is vol Zuma-napraters’

  • Minister wil ‘net die beste’ rekrute vir SAPD oplei

  • Sosiale media ‘hou polisielede al meer op hul tone’

  • Stadsraad ‘is rassiste wat ons verdruk’

  • De Lille Donderdag voor Seriti

  • ‘Soettand’ en makker in hof

  • Ses vas én buit gekry ná aanval

  • Hof moet sê oor lot van honde

  • Skeidsregters blaas weer, is bly oor steun

  • DA wil premier laat ondersoek

  • Inwoners kry baba op sypaadjie

  • ‘Ons wil net ontslae raak van die motors’

  • Onbewoonbare huis se dienstegeld gesoek

  • IT-kenner in hof op aanklag van afpersing

  • ‘Pasop vir die bus!’ – en toe sterf vier

  • ANC vies nadat banier verwyder is

  • Sewe in hof oor fiktiewe afspraak-webtuistes

  • Maties hou nog ’n diens vir prof. Russel Botman

  • Twee in hof ná moord op man in aftreeoord

  • Voorste jong seiljagvaarders in Sedgefield

  • Nuwe middel bring TB-hoop

  • Wetgewing teen gays kom onder skoot

  • SAR-vredesgesprek loop hopelik uit op versoeningsraad

  • Kiks se kapasiteit gaan byna verdubbel

  • Veiligheid van motoriste op N2 weer bekyk

  • Hof hoor hoekom drie nie regsverteenwoordiging kry

  • Wes-Kaap kry nog 676 onderwysposte in 2015

  • Pa, gewese kêrel moet albei getuig

  • Renoster-elftal eers in 2015 in hof

  • Studente in argitektuur bou teater

  • ‘Hier leer ons afvlerkvoëls vlieg’

  • Gasa-konflik ruk die wêreld

  • ​Motoriste saai amok

  • Al meer diere by DBV weens ekonomiese druk

  • Bouwerk aan nuwe deel van Kiks begin

  • ​TB-middel toon goeie resultate

  • Geskiedenis in skole lok heftige reaksie

  • SAPD gaan nuwe rekrute 'nou straf toets'

  • Seriti: Richard Young begin nie getuig

  • 4-jarige se gru-dood: 'Bring kapers vir ons'

  • Eers see vol water, toe see van vlamme vir Riaan, Vasti

  • Matrieks kry nie meer ekstra punte vir taaltoegewing

  • 5-jarige gekaap: 'Hoekom het jy my nie vroeër kom kry?'

  • VN-veiligheidsraad vra 'onmiddellike skietstilstand' in Gasa