Kaapstad Verander Area
  • Vandag

    18°C / 10°C

    Wind 12km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 58%

  • Woensdag

    19°C / 12°C

    Wind 16km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 53%

  • Donderdag

    18°C / 13°C

    Wind 39km/h

    Reënval 0.7mm

    Humiditeit 63%

  • Vrydag

    13°C / 8°C

    Wind 27km/h

    Reënval 29.7mm

    Humiditeit 77%

  • Saterdag

    14°C / 11°C

    Wind 29km/h

    Reënval 2.5mm

    Humiditeit 66%

  • Sondag

    17°C / 11°C

    Wind 24km/h

    Reënval 2.3mm

    Humiditeit 83%

navigeer met sleutelbord-pyltjies
  • 1 minuut gelede |

    Joernalis sê jammer vir MH17-fout

  • 7 minute gelede |

    Méér swart vroue soek wit mans

  • 52 minute gelede |

    ​Erdogan ignoreer Obama

  • 56 minute gelede |

    Chinese vlugvertragings verwag

  • 1 uur gelede |

    VS-hospitaal ondersoek oor voorraad

  • 2 ure gelede |

    ‘Skopverkoper’ verkrag glo tiener

  • 2 ure gelede |

    Talle beseer in tenkwa-ontploffing

  • 2 ure gelede |

    ​Rus afgedank ná treinongeluk

  • 2 ure gelede |

    MH17: Doodstrein kom in Kharkif

  • 2 ure gelede |

    Man sterf in Boksburg-ongeluk

  • 3 ure gelede |

    Rusland sal help met MH17-ondersoek

  • 3 ure gelede |

    Al-Kaïda dreig om hande af te kap

  • 3 ure gelede |

    Polisie soek nog na Morris-kapers

  • 3 ure gelede |

    Indonesië kry vandag president

  • 4 ure gelede |

    Sewol: Magnaat se lyk gekry

  • Kirsten weer by Proteas 4 ure gelede |

    Kirsten weer by Proteas

  • 4 ure gelede |

    Tongaat: Ondersoek gaan voort

  • 4 ure gelede |

    Rebelle gee MH17-vlugopnemers

  • 5 ure gelede |

    Buitelanders sterf in Taliban-aanval

  • 6 ure gelede |

    Duisende vlug ná Boko Haram-aanval

  • 7 ure gelede |

    Gaza-dodetal nou hoër as in 2009

  • 7 ure gelede |

    'Trots op ANC-reaksie oor Israel'

  • Ystervarke dalk oorsaak van slaggat 7 ure gelede |

    Ystervarke dalk oorsaak van slaggat

  • 19 ure gelede |

    Kapers ‘harteloos’ – Makhura

  • 20 ure gelede |

    Hospitaal oop ná waterbesmetting

  • 20 ure gelede |

    Mans in hof vir moord op non

  • 21 ure gelede |

    Baba in kar: Ouers in hof

  • 21 ure gelede |

    'Dankie dat julle MH17 afskiet'

  • 21 ure gelede |

    Bus boender by bergkloof af

  • 21 ure gelede |

    Man verkrag, vermoor glo tiener

  • 22 ure gelede |

    Kenia se Twitter gekraak

  • 22 ure gelede |

    Saak van vermeende stropers uitgestel

  • 22 ure gelede |

    Verpleër vas wat tiener wil eet

  • 23 ure gelede |

    Selfoon help skelmpies uitvang

  • 23 ure gelede |

    Honderde migrante gered, lyke gevind

  • 23 ure gelede |

    Toeriste sterf in diepkloof-vloed

  • 23 ure gelede |

    Skat, só lyk ons seks-spreitabel!

  • 23 ure gelede |

    Hond byt baba dood

  • 24 ure gelede |

    MH17: Kenners begin lyke ondersoek

  • 24 ure gelede |

    Slang ‘brand’ huis af

  • 1 dag gelede |

    Afganistan: Talle militantes sterf

  • 1 dag gelede |

    Radiostasie beboet oor bestialiteit-grap

  • Miley vind doodsgrap snaaks 1 dag gelede |

    Miley vind doodsgrap snaaks

  • 1 dag gelede |

    Gewapende struikrowers eis water

  • 1 dag gelede |

    Ondersoekers land, konflik hervat in Oekraïne

  • 1 dag gelede |

    Mans wil betaal word vir besnydenis

  • 1 dag gelede |

    Bomaanvaller ‘was Australiese tiener’

  • 1 dag gelede |

    Man gee penis ’n gom-handdruk

  • 1 dag gelede |

    'Kruger-renosters nie verkoop'

  • 1 dag gelede |

    Fransman se lyk in see gevind

  • 1 dag gelede |

    Sweedse joernaliste in Oekraïne aangehou

  • 1 dag gelede |

    10 vas ná afleweringswa, bus bots

  • 1 dag gelede |

    Polisie red hond uit warm motor

  • 1 dag gelede |

    BBC betaal vir brakkies se reiskoste

  • 1 dag gelede |

    Lughawe-konflik laat 47 dood

  • 1 dag gelede |

    Ouers vas wat baba in kar toesluit

  • 1 dag gelede |

    Roker se vrou kry kwartbiljoen

  • 1 dag gelede |

    Drie sterf in Mombasa-aanval

  • 1 dag gelede |

    ​Poetin beloof ‘veiligheid’

  • 1 dag gelede |

    Vyfjarige ná kaping gevind

  • 1 dag gelede |

    Filippyne open reuse-stadion

  • 1 dag gelede |

    Baba sterf in Kaapstad-ongeluk, 10 beseer

  • 1 dag gelede |

    Taiwan-mesaanval: Doodstraf gevra

  • 1 dag gelede |

    Belonings vir motorkapings in Gauteng

  • 1 dag gelede |

    Dodetal in Gaza styg tot meer as 500

  • 1 dag gelede |

    Man val kinders met mes aan, 1 sterf

  • 1 dag gelede |

    Trein ontspoor in Wisconsin

  • 1 dag gelede |

    Toelaes: Kinders vaar beter op skool

  • 1 dag gelede |

    SAUK-bonusse om 'dankie te sê'

  • 2 dae gelede |

    Kerry blameer Hamas vir konflik

  • 2 dae gelede |

    MH17: Afvaardiging besoek Torez

  • 2 dae gelede |

    IVP-raadslid doodgeskiet

  • 2 dae gelede |

    Man vas vir lyk by kerk

  • 2 dae gelede |

    Italië keelvol vir migrante

  • 2 dae gelede |

    Air India was glo naby MH17

  • James Garner sterf 2 dae gelede |

    James Garner sterf

  • 2 dae gelede |

    Familie wil slagoffers kan begrawe

  • Ferbos se trompet word stil 2 dae gelede |

    Ferbos se trompet word stil

  • 2 dae gelede |

    MH17: 196 lyke gekry

  • 2 dae gelede |

    Duisende vlug in Gaza-strook

  • 2 dae gelede |

    Filippyne onderteken rookwet

  • 2 dae gelede |

    Kapers sleep kind buite motor

  • 2 dae gelede |

    Rebelle vra wapenstilstand


ANC weet nie wie gewapende 'lyfwag' is

sapa
Saterdag 15 Maart 2014

Die ANC in Gauteng probeer vasstel wie die man is wat ANC-drag aanhet en ’n geweer dra.

Die man is deur koerante en radiostasies afgeneem in Bekkersdal, waar geweld die afgelope week uitgebreek het.

Nkenke Kekana, ANC-woordvoerder in Gauteng, sê op die oomblik weet hulle nie wie dit is nie.

Die foto is Vrydag in The Citizen gepubliseer.

’n Afvaardiging van die ANC het Bekkersdal Donderdag besoek. Hulle is met klippe bestook terwyl hulle van deur tot deur gegaan het om voorbrand te maak vir die party in aanloop tot die algemene verkiesing op 7 Mei.

“Ons moet uitvind of hy ons lid is. As hy ’n beskermer [polisielid] is, is hy nie veronderstel om ANC-drag te dra nie,” sê Kekana.

Thabang Wesi, leier van Concerned Residents of Bekkersdal, sê inwoners het ANC-“lyfwagte” met gewere in die township gesien. Hulle het na bewering op ongewapende mense, ook skoolkinders, geskiet.

The Star het Vrydag berig dat dié ANC-“lyfwagte” skerp ammunisie afgevuur het nadat die skooldag omstreeks 11:00 die oggend ontwrig is.

Drie Njalas van die polisie en swaar bewapende polisielede het die gebied gepatrolleer en rubberkoeëls op die leerders en ander inwoners afgevuur.

Mbanga Xaba van die ANC sê die party het nie lyfwagte nie, net beskerming deur die polisie se eenheid vir baie belangrike persone.



  • EFF-lede bestorm wetgewer; polisie druk deur toe

  • SA stuur taakspan na Midde-Ooste

  • Rampvlug: MH17 (blog)

  • DA-jeug betoog vir beurse

  • Verdediging sê hoekom 3 nie gearresteer moet word

  • Damme 16 jaar laas só vol

  • Israel tref 70 teikens in Gasa; dodetal meer as 570

  • ‘Die lyke sál teruggegee word’

  • Plan vir plaasmoorde

  • Notas vir rybewystoets in Villiersdorp glo teen R1 500 verkoop

  • Familie herken glo een verdagte

  • Platinummyne in die mark

  • Bloedvergieting duur voort

  • ‘NOP moet alle sektore se prioriteit wees’

  • R850 m. opsy vir kernkrag

  • Nene maan oor ekonomie wat min groei

  • Minister vermaan EFF-LP ‘vaderlik’

  • Loopplanke ‘sal vol nuwe talent wees’

  • Matfield wil as ‘jag-ambassadeur’ help inlig

  • Palestina ‘is trots op ANC se reaksie’

  • Stryd begin in hof oor eis van miljarde

  • Muthambi se kommunikasie-taakspan ‘is vol Zuma-napraters’

  • Minister wil ‘net die beste’ rekrute vir SAPD oplei

  • Sosiale media ‘hou polisielede al meer op hul tone’

  • Stadsraad ‘is rassiste wat ons verdruk’

  • De Lille Donderdag voor Seriti

  • ‘Soettand’ en makker in hof

  • Ses vas én buit gekry ná aanval

  • Hof moet sê oor lot van honde

  • Skeidsregters blaas weer, is bly oor steun

  • DA wil premier laat ondersoek

  • Inwoners kry baba op sypaadjie

  • ‘Ons wil net ontslae raak van die motors’

  • Onbewoonbare huis se dienstegeld gesoek

  • IT-kenner in hof op aanklag van afpersing

  • ‘Pasop vir die bus!’ – en toe sterf vier

  • ANC vies nadat banier verwyder is

  • Sewe in hof oor fiktiewe afspraak-webtuistes

  • Maties hou nog ’n diens vir prof. Russel Botman

  • Twee in hof ná moord op man in aftreeoord

  • Voorste jong seiljagvaarders in Sedgefield

  • Nuwe middel bring TB-hoop

  • Wetgewing teen gays kom onder skoot

  • SAR-vredesgesprek loop hopelik uit op versoeningsraad

  • Kiks se kapasiteit gaan byna verdubbel

  • Veiligheid van motoriste op N2 weer bekyk

  • Hof hoor hoekom drie nie regsverteenwoordiging kry

  • Wes-Kaap kry nog 676 onderwysposte in 2015

  • Pa, gewese kêrel moet albei getuig

  • Renoster-elftal eers in 2015 in hof

  • Studente in argitektuur bou teater

  • ‘Hier leer ons afvlerkvoëls vlieg’

  • Gasa-konflik ruk die wêreld

  • ​Motoriste saai amok

  • Al meer diere by DBV weens ekonomiese druk

  • Bouwerk aan nuwe deel van Kiks begin

  • ​TB-middel toon goeie resultate

  • Geskiedenis in skole lok heftige reaksie

  • SAPD gaan nuwe rekrute 'nou straf toets'

  • Seriti: Richard Young begin nie getuig

  • 4-jarige se gru-dood: 'Bring kapers vir ons'

  • Eers see vol water, toe see van vlamme vir Riaan, Vasti

  • Matrieks kry nie meer ekstra punte vir taaltoegewing

  • 5-jarige gekaap: 'Hoekom het jy my nie vroeër kom kry?'

  • VN-veiligheidsraad vra 'onmiddellike skietstilstand' in Gasa

  • Kapers sleep kind 10 km ver

  • Laaste, maar roeier (71) tem sy 41ste Berg

  • Steyn se 9/99 wurg Sri Lanka...

  • Amerika sê hy het bewyse; druk laai op teen Russe

  • Krygers, bloedige veldslag onthou

  • ‘Palestyne ontlok aanval’

  • Verbod op nommers

  • Garner sterf op 86 by huis

  • Drie Franse spelers aangeval

  • MH370 ‘steeds soos ’n naald in ’n hooimied’

  • Shakira verwag tweede

  • Ek sou haar keer, sê ‘dwelmmuil’ se ma

  • Dit was skouspelagtig!

  • Staatstoelae laat kinders beter groei

  • Glo in jouself, oefen jou wiskunde, maak dit lekker, sê onnies

  • Prins George vier sy eerste verjaardag

  • Metropolisielid loop deur onder drie se skote

  • Wes-Kaapse paaie eis 15 lewens

  • Seëvierende Matie-koor terug op eie bodem

  • Voortrekkers ‘organisasie van reënboognasie’

  • Gemeenskappe gekonsulteer oor spesifieke polisiëringsbehoeftes

  • Uitsaaier het glo R1,2 mjd.

  • ‘Moenie sondebokke soek oor Nkandla’

  • ‘Onbekende politieke gevangenes kry swaar’

  • ‘Beperk verkoop van grond’

  • Vlugnommer MH17 ‘uit respek verander’

  • Gasa-skietstaking verbreek deur hewige aanvalle

  • Huisarres is ‘nie ’n opsie’ vir dwelmmuil uit SA

  • Neergeskiet

  • Hoër inflasie hoofrede vir hoër repokoers

  • President mis sperdatum

  • Bejaarde vir ure in huis vasgebind, beroof

  • Vlug MH17 ‘skud Nederlanders diep’

  • ‘Onwettige spelers’ in Cravenweek in sop

  • Apartheidsimbole sal nie verwyder word – minister

  • Transformasie in sport ‘is meer as ras en kwotas’

  • ‘Doen basiese dinge goed’

  • Volksdanse vier eeufees

  • ‘Kykers word nie gerespekteer’

  • Musikant en TV-aanbieder se eersteling op pad

  • Fees was vanjaar groter

  • Ysige koue is vir eers hier om te bly

  • Mbeki sê hy kan nie alles onthou nie

  • Budd nie wenner by Comrades oor ‘stukkie lap’

  • ‘Ons oefen baie hard en bid nog harder’

  • Mandrax-pille glo vir mense gegooi

  • Polisie lê beslag op baie plofstof

  • Mnr. X ‘maak getuienis op’

  • Afgetrede lid van polisie na OB omdat polisie glo sy sake wegwys

  • R699-advertensies moet in Augustus af

  • Toilet-oorlog vlam weer op ná verslag

  • Kuns is terapie vir gestremdes

  • Vier leeus is terug in reservaat, vyfde is vermoedelik geskiet

  • Afval nou na waarde geskat, sê minister

  • Uitsettings vind buite wet se voorskrifte plaas, sê Sisulu

  • Eerste vergadering oor e-tol gehou

  • Koue water stuit nie dapperes

  • Hondekos met gifstof verwyder

  • Kanker eis Kaapse joernalis

  • Twee dood, vier beseer in botsings

  • Hulde vir ontslape skoolhoof stroom in

  • Kunsvlieëniers sak toe op dorp

  • Mans wat haai vang gestraf

  • Oud-onderwyser môre begrawe ná ongeluk

  • ‘Seksuele toenadering’ lei tot moord

  • Soettand, Hoofpyn se lysies ál langer

  • Tshisonga lei Agang ná interdik

  • Sewe sterf toe hulle in mistenk val