Kaapstad Verander Area
  • Vandag

    22°C / 13°C

    Wind 14km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 60%

  • Donderdag

    20°C / 12°C

    Wind 15km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 77%

  • Vrydag

    22°C / 14°C

    Wind 8km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 63%

  • Saterdag

    19°C / 13°C

    Wind 36km/h

    Reënval 0.3mm

    Humiditeit 71%

  • Sondag

    15°C / 12°C

    Wind 39km/h

    Reënval 6.7mm

    Humiditeit 86%

  • Maandag

    17°C / 11°C

    Wind 29km/h

    Reënval 7.2mm

    Humiditeit 75%


Twitter swymel oor DA se Tim

Maryna Lamprecht
Sondag 23 Februarie 2014
Tim Harris (34) Foto: denvor de wee

KAAPSTAD. – Tim Harris (34), DA-LP, se vrou is min gespin daaroor dat haar man skynbaar talle Suid-Afrikaanse vroue se knieë lam maak.

Trouens, sy is dit eintlik gewoond.

Die DA se aantreklike woordvoerder oor finansies was die laaste ruk meer in die nuus vir sy voorkoms as vir die DA se ekonomiese beleid.

Hy en sy vrou, Cara Louise, het by vanjaar se parlementsopening en staatsrede skaars hul voete op die rooi tapyt gesit toe is Twitter reeds aan die brand.

Met vroue wat foto’s van ’n glimlaggende Harris die wêreld in getwiet het, het “Tim Harris” op dié sosiale netwerk getrend nog voor pres. Jacob Zuma “ekonomiese transformasie” kon sê.

“My genade! Ek kwyl in my mond terwyl ek in die verkeer sit . . . Tim Harris!” het een getwiet.

En ’n ander: “Ek wonder hoe dit moet wees om elke oggend langs Tim wakker te word. *Beswyming* Ek gaan hom my screensaver maak.”

Harris het gister met ’n selfbewuste laggie gesê nie hy of sy vrou is ongemaklik met dié aandag nie.

“My vrou is gewoond daaraan dat ek in die kollig is sedert ek ’n LP geword het. Ons ken mekaar al lank en dis nie vir haar snaaks om met iemand in die openbare oog getroud te wees nie.”

Harris is ’n gebore Kapenaar. Hy het in Durban grootgeword, maar in 1998 teruggetrek Kaapstad toe en ’n meestergraad in ekonomie aan die Universiteit van Kaapstad verwerf.

Hy en Cara Louise het 13 jaar gelede in ’n kuierplek in Kaapstad ontmoet.

Hulle vier volgende maand hul derde huweliksherdenking en het ’n 20 maande oue babadogter, Neve.

Oor kwylende aanhangers se opmerkings het Harris net gelag.

“Solank mense aandag skenk aan die DA se idees oor hoe om die ekonomie aan die werk te kry, dink ek dit is ’n goeie ding,” het hy gesê.



  • Persoon val van 21ste verdieping by Tukkies

  • Oë rek toe kaal vrou Mandela-beeld in Sandton streel

  • Twee seuntjies toe nié vermoor

  • Chad-hulle oortref verwagtinge

  • Geldskok van Kango kring uit

  • Verbruikers sál sak moet skud vir Eskom

  • Vrou met hamer oor kop geslaan toe sy hond wou red

  • ‘Hof moet Zuma dwing’

  • EFF is soos Hitler se Bruinhemde – Gwede

  • Perlemoenregte dalk verleng

  • ‘Moenie kinders straf’

  • ‘Groot toets’ vir parlement

  • Arbeidshof sê Numsa se staking is onwettig

  • Nuwe gedragskode vir LP’s, ministers aanvaar

  • ‘Geen ander heenkome as Lwandle’

  • ‘Moenie wie Mandela was verdraai’

  • Staat se ruiker-rekening blom nog groter

  • Harry heel stuitig op ‘foto van die dag’

  • Almal kry gou weer Sweetie Pies

  • Jeugkrieket se kwotas vergroot

  • Help konflik beëindig, vra Israel vir VSA

  • Almal in SA is ewe belangrik, sê De Klerk

  • Die wêreld verdoem Israel, maar VSA bly getrou

  • ANC kla oor kansellering van Wes-Kaapse komiteevergaderings

  • ‘Sertifikaat van behoefte’ vir gesondheidspraktisyns laat vaar

  • Oud-Skerpioen Vrydag gevonnis

  • DBV, polisie na Thandi se plaas

  • Inwoners gekwel oor disko’s en nagklubs

  • Uitspraak voorbehou in haaiboot-geding

  • AngloGold tref voorsorg teen Ebola

  • Politieke druk gevra ná aanval op Zanzibar

  • Staat sal ná verslae oor tweeling besluit

  • Hof sê ja vir nuwe getuies teen Gouws

  • Ontploffing eis man in Tulbagh

  • Weg met dié ondernemers!

  • Duitse toeriste in gastehuis beroof

  • Hartlike ontvangs vir judo-held

  • Leerkrag van Grey sterf glo aan hart

  • Noodoperasie ná band ontplof

  • Verstrengelde walvis bevry

  • Philipsville bly oor hulp

  • Ouers wil minister spreek nadat kollege onder vandale deurloop

  • Majoor en twee vroue kry borgtog

  • Agterstand kos miljarde

  • Skole kry nie dié Afrikaanse werkboeke

  • ‘Langer vakansie nié op sakelys’

  • Skare trap meisie op Eid dood

  • Kwaai trop koeie trap vrou dood

  • Kaalbas op TV die nuwe gier

  • ‘Ek het kop afgesny’

  • F1-baas kan dalk skik

  • Padwoede-man gaan self na polisie

  • Bladskud versprei siekte

  • Verdagte uitgelewer

  • Eskom begin knak onder massiewe munisipale skuld

  • Identiese tweeling verskyn weer in Wellington-hof

  • Modekringe gons oor Rajah se rok

  • Ondersoek na Kango-grotte verwelkom

  • Chuck onthoring om stropers weg te hou

  • Weerlig tref nege, een sterf

  • Plastiekpistool en klapmus sorg vir gróót misverstand

  • Blomme kos jou meer as R230 000

  • Tiener se kanonvoet laat stelskoprekords spat

  • Moenie topskole aanwys, vra unie

  • Tiener vas ná skietdood

  • Byt op jul tonge, maan Sizani ANC-LP’s

  • Thandi-plaas: DBV ‘geboelie en gedreig’

  • Ekstra werk kos konstabel sy lewe

  • Tiener vlugtig voor ná mesmoord

  • Afrika-leiers gaan met Obama praat

  • Student gebruik glo k-woord

  • ‘Dié een is op die span!’

  • Proteas verdien die rooi tapyt

  • Israel bekyk Hamas se tonnels

  • Opbou van grofgeskut in Oekraïne kwel

  • Koning swyg oor Zuma se brief

  • VN-hoof pleit by albei leiers

  • Seun, ouers vermoor in ‘heksejag’

  • St. Albans-hoës hoor vandag oor veiligheid

  • Vliegtuig tref twee op strand

  • Lyke hoop op in Irak

  • Bomaanval eis drie in Nigerië

  • Klimmers sterf op bergpiek

  • Kamieskroon-kerk vier 150 jaar

  • Tweeling weer in hof

  • Seun sterf in brand

  • Burgemeester kan bly, besluit Eden-raad

  • Restourasie van Tolhuis se klip begin

  • Ondersoek kom na Kango-geld

  • Interdik-aansoek ‘is om korrupsie te verdoesel’

  • Meer skoon munisipale oudits in WK

  • ‘Man geslaan, kar geskop’

  • Tutu kap Ikeys oor oliebeleggings

  • Toringblok kom dalk by stadion in Groenpunt

  • Drie praat ná geweld by skool

  • Clarkson weer in die sop oor ras-verwysing

  • ​Bulgaarse ‘dokter’ in Kuilsrivier-hof

  • Shark Team-saak gaan voort

  • Dodelike ebola het nie na Nigerië versprei

  • Kammieskroon se kerk vier 150-tal