Kaapstad Verander Area
  • Vandag

    18°C / 13°C

    Wind 32km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 73%

  • Sondag

    18°C / 10°C

    Wind 38km/h

    Reënval 1.0mm

    Humiditeit 78%

  • Maandag

    19°C / 12°C

    Wind 12km/h

    Reënval 0.6mm

    Humiditeit 68%

  • Dinsdag

    17°C / 10°C

    Wind 30km/h

    Reënval 4.2mm

    Humiditeit 70%

  • Woensdag

    17°C / 12°C

    Wind 14km/h

    Reënval 0.3mm

    Humiditeit 66%

  • Donderdag

    19°C / 12°C

    Wind 23km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 64%


Korkie: Losprys kwel kenner

SA burgers dalk as sagte teikens gesien

Verslagspan
Sondag 19 Januarie 2014
Yolandé Korkie

Bloemfontein. – Pierre ­Korkie se ontvoerders in Jemen sal nie weer uitstel gee vir die betaling van die losprys nie.

Só sê prof. Hussein Solomon, terreurkenner en lektor in politieke wetenskap aan die Universiteit van die Vrystaat (UV).​

 Pierre is ’n voormalige onderwyser van Bloemfontein.

Sy ontvoerders in Jemen het eergister die spertyd vir die betaling van die losprys van miljoene rande tot 8 Februarie uitgestel. Die geld moes oorspronklik eergisteroggend vroeg betaal gewees het.

Die ontvoerders het van Woensdag af alle kommunikasie met Anas al-Hamati, Jemenitiese kantoorhoof van Gift of the Givers, 72 uur lank verbreek.

Al-Hamati het weer Vrydag per telefoon met die ontvoerders probeer kontak maak. Daar was geen antwoord nie en hy het ’n boodskap gelos dat hy hulle wil ontmoet.

Hulle het teruggebel en ingestem om hom te ontmoet.

Al-Hamati het die ontvoerders eergister omstreeks 04:00 in ’n motor in ’n Jemenitiese provinsie ontmoet.

Dr. Imtiaz Sooliman, stigter van Gift of the Givers, sê die ontvoerders het aangedui Pierre leef nog, maar is nie gesond nie.

Sooliman sê die ontvoerders het onderneem om in die komende dae verder met Gift of the Givers oor Korkie se vrylating te onderhandel.

Volgens Solomon is die feit dat die ontvoerders die spertyd uitgestel het, ’n aanduiding dat hulle desperaat vir geld is.

Solomon hoop egter dat Pierre, nes sy vrou, Yolandé, vrygelaat sal word sonder ’n losprys.

Yolandé, wat nou veilig by haar kinders in Bloemfontein is, is Vrydag 10 Januarie vrygelaat.

Solomon meen as ’n losprys vir Pierre se vrylating betaal word, sal dit ernstige gevolge vir Suid-Afrika kan inhou.

“Dit is vir my kommerwekkend dat Suid-Afrikaners in die toekoms miskien as ’n sagte teikens (om ontvoer te word) beskou kan word.”

Sooliman sê Al-Kaïda voer ’n oorlog in die land en is doodernstig met hul eise.

Hy het verwys na ’n voorval eergister in die hoofstad Sanaa waarin Ali Asghar Assadiin, ’n Iranse diplomaat, in ’n skietgeveg buite die Iranse ambassadeurswoning dood is.​​



  • Ikey se stryd teen haai

  • Kameelperde ‘is veilig onder 31 brûe deur’

  • Raai wie drink die meeste in dié geweste?

  • Hoës vergader ná oudit

  • Natuurrampe kom regering duur te staan

  • Zuma oorweeg Nxasana se skorsing

  • Airbus-verbyvlug het SA R200 000 gekos

  • Nog 40 sterf in Gasa

  • Laer dieselprys ‘stuit prysstygings’

  • Plaaslike inhoud van radio, TV bekyk

  • Onnies gepos oor seks en lyfstraf

  • Interskole-koors pak die Paarl

  • SA behandel nie buitelanders met Ebola

  • Wen afspraak met ‘sexyste politikus’

  • Amerikaanse hofbevel in Kaap betwis

  • Vrae oor min medaljes vir vroue

  • Internet-dobbelary ‘vasgevat’

  • Ekonomie in W-Kaap ‘negatief geraak’

  • Kaapse laerskole bo in koorkompetisie

  • Gratis Xhosa-video’s vir wiskunde-sillabus

  • Aansoek teen hofbevel van hand gewys

  • Lwandle-plakkers ‘moet vir ál 849 huise wag’

  • Belastingpraktisyn wéér in hegtenis geneem by hof

  • Oudspeurder wil ‘baba’ ná 21 jaar ontmoet

  • Sakelui-rekeninge gevries

  • Koning kla Zuma by dieOB aan

  • Ma vas ná baba verlate gevind is

  • Lewe van ’n ‘donkiepreneur’

  • Laaste inwoner van De Mond-park sterf

  • Sterfgeval betreur

  • Aan wie behoort Kango-grotte?

  • Drie van Suid-Kaap in SA span

  • Sewentien beseer in N2-botsing

  • Uganda ­se gay-wet verwerp

  • Optog teen uitsettings in Knysna gehou

  • Klubs moet Dinsdag sê oor veiligheid

  • DBV soek tuiste vir drie mak konyne

  • Wes-Kaap sál ebola-virus kan stuit, sê minister

  • Haai val branderryer aan net voor sirene baaiers waarsku

  • Sêr: Puk se wenner is Caput

  • Zuma wil NVG-baas skors

  • Ikeys stel ganse wiskunde-sillabus in isiXhosa op web beskikbaar

  • 'Gaan goed' met oorlewende kameelperd

  • Man wat hond in drom vasgeketting hou, gaan boet

  • 'Private Smith' verloor 5 broers in oorlog

  • Langnek-tragedie: DBV gaan dalk klag lê

  • Transnet-eis kry groen lig

  • Strande ‘nie gereed’ vir toeriste

  • Zuma gestrand oor te min vlieëniers

  • Nou moet Basjan die springbokram wys wat in hom steek

  • ‘Kennis moet gedeel word’

  • Belange in R500 m. se tenders nooit verklaar

  • Stigma rondom TB afgebreek

  • Aanrand-klagte ná voorval met lykswa

  • ‘Bêre sentiment oor plaasgrond’

  • Landbou só benadeel

  • Nog geen Ebola-gevalle in SA

  • SA skuld miljarde vir water, krag

  • Oos-Randse mynkonsultant koop Oscar se huis

  • SWD se blasers ‘staak’ oor veiligheid

  • Mosselbaai hou weer sportfees vroeg in Oktober

  • Ekstra busse vir Vlakte-treinryers

  • Duikers se regte met jaar verleng

  • Twee vry op waarskuwing ná vrou met hamer gekap is

  • Burgemeester kap terug, sê als is reg

  • Help in S-Soedan, vra Tutu

  • Joernalis ‘nou in groter sel’

  • Ugandese gay-wet ‘onwettig’

  • Kaapse skole reg vir gróót aksie

  • ‘NVG-faksie voer veldtog teen ANC’

  • Geen skriftelike vrae is by die parlement ingedien nie

  • SA gaan praat met Hamas

  • Zille volhard oor Gasa-konflik

  • Lotto kry gou nuwe operateur

  • Le Clos wys medalje-oes op lughawe

  • Tempo van Bokke se spel het hom laat naels kou – Wilkinson

  • Kameelperd dood toe nek teen brug kap

  • IT-kenner moet opdok weens afpersing

  • ​Namakwaland, Weskus se blommeprag hier!

  • EFF gaan Johannesburg tot stilstand bring, waarsku Juju

  • 'Goeie munisipaliteite nie net op boekhou gebou' - ANC

  • Verarmde bejaardes mag klasaksie teen Transnet instel

  • Video: Kaal vrou streel Mandela-beeld

  • Ebola: Noodtoestand in Sierra Leone

  • Géén bom in winkelsentrum

  • Regering hou voet by stuk oor Visumregulasies

  • 'Taxi-oorlog' in die slimfoonera

  • Babalyk in badkamer by skool gevind

  • Motoris met moord verbind

  • Huldeblyke stroom in vir geliefde Grey-onderwyser

  • ‘Ek is net bly my seun leef nog’

  • Volg pelsrobbe se terugtog op internet

  • Botsing eis passievolle ‘see-mens’

  • China swyg oor ‘terreuraanval’

  • Nog duurder krag kom

  • WK tops in munisipale oudits

  • Oë rek oor rekordpryse vir wild

  • Kommer oor nuwe wet

  • Net 22 uit 319 kry skoon oudits

  • Kannaland se ligte ‘nié afgeskakel nie’

  • Onteiening dié grondeienaars se voorland

  • ANC en EFF veg kaalvuis

  • Kallis gee sy droom prys

  • Dinosourusse brul in die Kaap

  • Ollie Viljoen te siek vir erekonsert

  • Nóg aanklagte teen twee King-broers

  • Nathi het matriek twee keer gedruip

  • Nege vandag voor op kreef-klagte

  • Polisie-taakspan kyk na Interpol-inbraak

  • Deel van skat gekry in wrak

  • Talle dood in aanval op mark naby Gasa

  • Nigerië: 4de vrou blaas haar op

  • Skieter by Joodse museum aangekla

  • ‘Gr. R-voorsprong nie meetbaar’

  • DA-lede bedank weens ‘interne struwelinge’

  • Wesgro fokus glo net op die stad

  • ‘Spoel dit weg’ – kelner

  • Atoombom-vlug se laaste lid sterf

  • Meisies glo misbruik

  • Talle sterf in stormloop

  • Regters moet beslis oor ‘skuldplan’

  • Mans in hof ná vrou met hamer aangeval is

  • Vandale stop treindienste

  • DA gaan aansoek betwis

  • Belastingpraktistyn se aansoek om vrylating slaag

  • Leerders betoog oor eise

  • Hof moet Maandag sê oor stryd

  • Rowers naby Groot-Brak vasgetrek

  • VSA gee nog hulp aan Siriërs

  • Moeson eis reeds 19 in Indië

  • SWD-blasers nie dié naweek gebruik

  • Sangfees vanaand in Hartenbos

  • Oudtshoorn se oudstes vereer

  • Hartlike ontvangs vir judo-held

  • Leerkrag van Grey sterf glo aan hart

  • Noodoperasie ná band ontplof

  • Arbeidshof sê Numsa se staking is onwettig

  • Duitse toeriste in gastehuis beroof

  • Hof sê ja vir nuwe getuies teen Gouws

  • Verstrengelde walvis bevry

  • Weg met dié ondernemers!

  • ANC kla oor kansellering van Wes-Kaapse komiteevergaderings

  • ‘Sertifikaat van behoefte’ vir gesondheidspraktisyns laat vaar

  • Oud-Skerpioen Vrydag gevonnis

  • DBV, polisie na Thandi se plaas

  • Geldskok van Kango kring uit

  • Verbruikers sál sak moet skud vir Eskom

  • Vrou met hamer oor kop geslaan toe sy hond wou red

  • ‘Hof moet Zuma dwing’

  • EFF is soos Hitler se Bruinhemde – Gwede

  • Perlemoenregte dalk verleng

  • ‘Moenie kinders straf’

  • ‘Groot toets’ vir parlement

  • Nuwe gedragskode vir LP’s, ministers aanvaar

  • ‘Geen ander heenkome as Lwandle’

  • ‘Moenie wie Mandela was verdraai’

  • Staat se ruiker-rekening blom nog groter

  • Harry heel stuitig op ‘foto van die dag’

  • Almal kry gou weer Sweetie Pies

  • Jeugkrieket se kwotas vergroot

  • Help konflik beëindig, vra Israel vir VSA

  • Almal in SA is ewe belangrik, sê De Klerk

  • Die wêreld verdoem Israel, maar VSA bly getrou

  • Inwoners gekwel oor disko’s en nagklubs

  • Uitspraak voorbehou in haaiboot-geding

  • Politieke druk gevra ná aanval op Zanzibar

  • Staat sal ná verslae oor tweeling besluit

  • Ontploffing eis man in Tulbagh

  • Philipsville bly oor hulp

  • AngloGold tref voorsorg teen Ebola

  • Ouers wil minister spreek nadat kollege onder vandale deurloop

  • Majoor en twee vroue kry borgtog

  • Agterstand kos miljarde

  • Skole kry nie dié Afrikaanse werkboeke

  • ‘Langer vakansie nié op sakelys’

  • Skare trap meisie op Eid dood

  • Kwaai trop koeie trap vrou dood

  • Kaalbas op TV die nuwe gier

  • ‘Ek het kop afgesny’

  • F1-baas kan dalk skik

  • Padwoede-man gaan self na polisie

  • Bladskud versprei siekte

  • Verdagte uitgelewer