Kaapstad Verander Area
  • Vandag

    17°C / 10°C

    Wind 38km/h

    Reënval 30.8mm

    Humiditeit 73%

  • Donderdag

    14°C / 10°C

    Wind 39km/h

    Reënval 19.5mm

    Humiditeit 73%

  • Vrydag

    16°C / 10°C

    Wind 23km/h

    Reënval 0.4mm

    Humiditeit 60%

  • Saterdag

    20°C / 12°C

    Wind 16km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 60%

  • Sondag

    22°C / 13°C

    Wind 16km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 50%

  • Maandag

    25°C / 15°C

    Wind 11km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 41%


Van swaarkry tot skitterprestasies: Buitengewone toekennings:

Marelize Barnard
Dinsdag 14 Januarie 2014

KAAPSTAD. – “Ons ma het ons gelos ... Dit was nie die eerste keer nie.”

Mercia Mentoor, wat verlede jaar matriek geskryf het aan die Sekondêre Skool Klein Nederburg in die Paarl, vertel sy moes as ­laerskoolkind die ma in hul huis word vir haar twee kleiner boeties, toe een en drie jaar oud.

Haar ma het weggeloop en haar pa het op ’n plaas gewerk. Sy het dus die klere gewas en kos gekook in die plakkershuis in die woonbuurt Kingston, waar sy en haar boeties sonder enige volwassene in die huis moes regkom.

Sy moes ook ophou skoolgaan om haar boeties te versorg.

Mercia het gister een van drie buitengewone ministeriële toekennings ontvang vir ’n 2013-matrikulant wat ondanks groot persoonlike uitdagings steeds akademies uitstekend presteer het.

Sy het drie onderskeidings behaal, naamlik 85% in rekeningkunde, 85% in ekonomie en 83% in Engels eerste addisionele taal.

Mercia het by die geleentheid vir matrikulante wat presteer het vertel hoe haar ma se probleem met drankmisbruik daartoe gelei het dat sy haar gesin verlaat het. “Daarna moes ek kosmaak en wasgoed was. Ek kon nie skoolgaan nie.”

Die kinders is naderhand deur hul tannie, Sonia King van die Paarl, grootgemaak. En gister was King aan Mercia se sy om haar groot prys te ontvang.

“Ek het my ma gemis. Maar ek het haar ook verwyt,” het Mercia vertel.

Sy vermoed haar ma woon deesdae in die Strand.

“Ek dink dit gaan vandag nog so, sy misbruik steeds alkohol. Ek was ’n lang tyd bitter. Ek het haar by tye gehaat.”

Nou kyk Mercia na die toekoms. “Ek dink die prys is wonderlik. Dit is onverwags om so ’n prys te kry. Ek voel trots op myself.”

Die prys sluit in R8 000 kontant en ’n tabletrekenaar.

Mercia gaan BRek aan die Universiteit Stellenbosch (US) studeer. Sy was in haar matriekjaar deel van die Hope@Maties-program by die US en het ’n beurs gekry.

“My passie is rekeningkunde. Ek sal ’n jaar vir die regering wil gaan werk en ook later skool gee in rekeningkunde,” het Mercia gesê en geglimlag terwyl sy oor haar toekomsplanne praat.

Ministeriële toekennings:

) D.C. Prins van die Hoërskool ­Charlie Hofmeyr in Ceres het sy skoolloopbaan in ’n rolstoel aan ’n gewone hoërskool afgelê.

) Siyanda Sityata van die ­Hoërskool Joe Slovo in Khayelitsha het vier ­onderskeidings gekry, hoewel hy in baie moeilike omstandighede ­grootgeword het. Hy is talle kere aangeval en beroof terwyl hy ná skool en oor naweke ekstra klasse bygewoon het.

Uitstekende prestasie, ondanks beperkende omstandighede:

) Bianca Nel van die Jan Kriel Skool;

) Lorenzo Daniel Andrews, gehoorgestremd, van die Dominican Grimley-skool in Houtbaai; en

) Karin van Wyk, siggestremd, van die Pionierskool in Worcester.



  • misdaad

    Interpol gaan glo 'dokter' se kwalifikasies nagaan

  • OB gaan haar werk verduidelik

  • gesondheid

    Bekende uroloog oorlede

  • misdaad

    Bendegeweld styg 300%

  • Sê vir parlement hoe renosterstropery gestop kan word

  • Cyril praat met Boere-Afrikanervolksraad

  • Alles nie wel in SA - bankbaas

  • Weg met e-tol 'anders regeer opposisie saam met ANC'

  • omgewing

    Koue front wys sy tande in Wes-Kaap

  • FW waarsku oor wette wat private eiendomsbesit kan ondermyn

  • Bok-flank wys sy sangtalent

  • Harte seer oor Verna, 'maar moenie huil'

  • Duisende leerders in Atlantis kry gratis internet

  • misdaad

    Asemtoets vir alkohol keer terug

  • Oudtshoorn-raadslede weer op hul pos

  • politiek

    'OB, EFF is kop in een baret'

  • ondersoeke

    Polisie ondersoek Zuma nié

  • politiek

    ‘Parlement dra deel van skuld’

  • Palestyne vier ‘oorwinning’

  • Storms tref Wes-Kaap

  • DBV verwyder honderde konyne

  • Komitee moet 15 soldate se dood in SAR ondersoek, vra DA

  • wereld

    Fees in woestyn vertraag

  • politiek

    Minister sê hy het polisie gebel

  • misdaad

    Valke op soek na mans oor misdade

  • misdaad

    Kerkman sit 4 j. nadat hy met meisie lol

  • Immigrasie se visier nou op huweliks- en verblyfpermitte

  • misdaad

    Kaapse mans vasgetrek oor dagga

  • misdaad

    ‘Sjebiens is ’n reuse-taak’

  • politiek

    Kommer oor NV-noodplan

  • gesondheid

    Mans se boep dalk hormone se skuld

  • wereld

    600% is darem te veel...

  • Teenstander se pa slaan seun glo met vuis in wedstryd

  • misdaad

    Maqubela sal later hoor oor regshulp

  • wereld

    Selfone verswak prestasie

  • Selfone verswak tieners se prestasie

  • wereld

    Klein Fidel ontmoet sy held

  • Wasmasjien skok kind langs ma dood

  • misdaad

    Rooftogte knou sake

  • Land se taalwaghond het weer geld nodig

  • omgewing

    Vulkaan bars nie uit ná skudding

  • Gebruik jul selfone, hoor opkomende boere by skou

  • misdaad

    Wes-Kaap kry 30 nuwe veiligheidswaentjies

  • wereld

    Boris Johnson bevestig hy wil parlement toe

  • misdaad

    Gesin mag appelleer oor waarde van huis

  • Netbaltoernooi straks ‘ ’n riller’

  • misdaad

    ‘Marikana is Lonmin se skuld’

  • Só systap Faith die Hlaudi-kwessie

  • Steve sing ‘Die Stem’ op sy nuwe album

  • misdaad

    Vroue met dwelms betrap op lughawe

  • gesondheid

    Skokbewerings oor Livingstone-hospitaal

  • Weskus-operateurs ontevrede oor busdiens in Wes-Kaap

  • Spanpoging hou brand van plantasie af

  • Kommissie sê raadslid is geminag

  • wetenskap

    ‘Wêreld moet oseane help red’

  • misdaad

    Nog ’n makelaar se eiendomme opgeveil

  • gesondheid

    Indiërs nie na SA oor Ebola

  • politiek

    ‘Ontwrigters sal gearresteer word’

  • gesondheid

    ‘Makliker om Ebola te beheer as malaria’

  • SA skaaphonde toon vernuf in Skotland

  • misdaad

    Staatsaanklaer het 'erge sielkundige probleme' gehad

  • misdaad

    Appèlhof beslis oor gay dominee se lot

  • gesondheid

    Kerkman ontbloot hospitaal se ‘gruwels’

  • omgewing

    Hiér is grootste gevaar van aardbewings in SA

  • wereld

    Leiers byeen oor Oekraïne

  • owereld

    Man se 3 konyne word toe in ’n kits 247!

  • wereld

    Sterre speel vir vrede

  • Joernalis proe plek los in SA wynspan

  • gesondheid

    Dokters dok op vir verkeerde diagnose

  • All Blacks wag op tug-uitslag

  • misdaad

    NHTL wil verduidelik oor ‘ukuthwala’

  • Nuwe stelsel bespoedig leerder-plasing

  • ANC vaar uit teen Thuli

  • ​SA skaaphonde gaan Skotte 'n ding wys

  • 'Dronk' motoris tref eers hawelose man, toe Maserati

  • Speaker dreig EFF met skorsing

  • Dit was dom om by VF+ aan te sluit - Niekie

  • Thandi Maqubela se siviele saak uitgestel

  • AfriForum wil universiteit aanvat oor Afrikaans

  • Polisie 'sál ingryp as parlement weer ontwrig word'

  • Emmy-toekennings: Hier's die wenners

  • Kry e-tol, al was hy 20 j. laas daar

  • ‘ANC-hoë het brief uitgelek’

  • Kouefront, sneeu en reën op pad Kaap toe

  • Trane in skoolsaal toe sy goud wen

  • Talle gebreke in verslag onthul

  • politiek

    Minister sê oor haar ‘rasionele’ bekragtiging

  • Weermaghoof se weeldevlug kos belastingbetalers baie

  • Humeure vlam op oor besteding

  • ondersoeke

    Hoës was dit eens: Tree op

  • misdaad

    ‘Dán moet Jan Taks my uitlos’

  • Duisende rou by Brown-begrafnis

  • ‘Wit polisie’ in Kaapstad kén die wet, sê Julius buite die hof

  • wetenskap

    Sy brein nie soos vandag se babas s’n

  • misdaad

    Vandalisme is groot probleem by hospitaal

  • Kringtelevisie na Athlone, Bellville uitgebrei

  • Baaise span skiet al 3de Unicef-video

  • Agri Herold se landboufees het ’n propvol program

  • Botes onttrek haar aan SWD se marathonspan

  • omgewing

    Veldtog begin om leeus Suid-Afrika toe te bring

  • misdaad

    Polisie soek nóg sewe ná steniging

  • wereld

    Israel teiken Hamas-huise

  • wereld

    VN veroordeel IS se ‘oorlogsmisdade’

  • wereld

    Oekraïense grens nié oorgesteek, sê Rusland

  • wereld

    ‘Sirië sal met enige land saamwerk’

  • misdaad

    Een dood, twee beseer in skietery buite hof

  • misdaad

    R2,6 m.-borgtog om nie in selle te oornag

  • owereld

    Koerier los man se as in winkel

  • Vervoernetwerk vir Eden-distrik vorder

  • Lili se aansoek om sy werk terug te kry, misluk

  • ​Polisie in Khayelitsha is oorwerk – Pikoli

  • Thuli 'hoor' ANC-lid het haar brief aan Zuma uitgelek

  • Julius: Donderdag was 'net die begin'

  • Julius: Sekwestrasie-saak 'gaan van rol geskrap word'