Kaapstad Verander Area
  • Vandag

    25°C / 17°C

    Wind 30km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 54%

  • Sondag

    24°C / 18°C

    Wind 29km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 62%

  • Maandag

    23°C / 16°C

    Wind 34km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 67%

  • Dinsdag

    21°C / 14°C

    Wind 26km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 59%

  • Woensdag

    20°C / 13°C

    Wind 27km/h

    Reënval 0.1mm

    Humiditeit 49%

  • Donderdag

    21°C / 13°C

    Wind 15km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 45%


Helshoogte eis 1; Busse bots by Richmond

Slagting op die paaie

Michelle Pienaar
Maandag 23 Desember 2013
Die N1 tussen Jan van Riebeekweg en Ceceliastraat in die Paarl was gesluit weens 'n ongeluk op die N1. Foto: Natalie Gabriels/Foto24

KAAPSTAD. – Nog vier mense het gister op die provinsie se paaie gesterf.

Dit bring die totale sterftes op Wes-Kaapse paaie sedert 1 Desember op 108 te staan. Landwyd het meer as 600 mense reeds hul lewe verloor.

In die eerste van twee ongelukke gister is drie mense sowat 10 km suid van Richmond in die Noord-Kaap dood in ’n botsing reg van voor tussen ’n Toyota Quantum-bussie en ’n passasiersbus van die Solomons-busdiens van Kaapstad.

In die tweede is ’n motorfiets­ryer dood en ’n voetganger ernstig beseer op die Helshoogtepad buite Stellenbosch.

Die ongeluk by Richmond het omstreeks 02:00 plaasgevind. Volgens lt. Geraldine Jacobs, ’n polisiewoordvoerder, was die passasiersbus van Kaapstad na Richmond onderweg, terwyl die kleiner bussie in die rigting van Drie Susters gery het.

’n Vrouepassasier in die bus sowel as twee mans in die Quantum-bussie het in die botsing gesterf. Een van die mans was van Zimbabwe en die ander ’n Suid-Afrikaner, het Jacobs gesê.

Die eienaar van die Solomons-busdiens, Leon Solomons, was gister na Richmond op pad en kon nie vir kommentaar bereik word nie.

Volgens Jacobs is 15 ander passasiers van die bus in die Manne Dipico-hospitaal in Colesberg en die Sentrale Karoo-hospitaal in De Aar opgeneem.

“Ons kan nog nie met sekerheid sê hoeveel mense behandel word nie. Daar was sowat 30 mense in die bus,” het Jacobs gesê.

Die polisie ondersoek ’n saak van strafbare manslag.

Samantha van den Berg berig die ongeluk op die Helshoogtepad het omstreeks 09:00 gebeur.

Volgens Natasha Gouws, ’n senior verkeersbeampte by die Stellenbosch-verkeersdepartement, het ’n 26-jarige motorfietsryer, met ’n passasier agter op sy motorfiets, na bewering ’n 46-jarige voetganger raakgery en geval.

Die motorfietsryer is ernstig beseer en is later die middag in die Mediclinic Stellenbosch oorlede. Die voetganger is nog in ’n ernstige toestand in die Stellenbosch-hospitaal, het Gouws gesê. Die passasier is nie ernstig beseer nie.

Volgens Gouws moet die omstandighede rondom die ongeluk nog ondersoek word. Die Stellenbosch-polisie ondersoek ’n saak van strafbare manslag.

Jacques Mostert, woordvoerder van die Wes-Kaapse provinsiale verkeersdepartement, het gesê die verkeer op die paaie in die provinsie is baie rustig.

“Mense gedra hulle goed en ons sê baie dankie daarvoor,” het Mostert gesê.

Hy het gevra dat bestuurders moet onthou om selfs in die dag met hul hoofligte aan te ry.

- Van 1 tot 22 Desember het 100 mense op Wes-Kaapse paaie gesterf, vergeleke met 153 in die ooreenstemmende tydperk verlede jaar.



  • Polisieman vas ná moord op 'beste polisielid'

  • Paasfees oor die wêreld

  • Só het Dixon Fred gehelp

  • Wittes sal waai as ANC wen, sê Tony

  • Twaalf Sjerpa-gidse sterf op berg Everest

  • Duitse appelboom dra 10 000 Paaseiers

  • Skok ná moord op ‘beste polisielid’

  • Hofbeslissing verwelkom

  • Leiers vra gebede, vrede en veilige paaie

  • Verhoor oor moord begin gou

  • Besoekende ster-atleet trek baie aandag

  • ‘Watter soort mag is weermag?’

  • Studente bedink ’n blink nuwe toekoms

  • Drie universiteite in VSA aanvaar student van Kaap

  • Talle mense by Tant Grietjie se begrafnis verwag

  • Peaches Geldof word Maandag begrawe

  • Japan gaan minder walvisse vang, maar wil weer begin jag

  • Sportkwotas ‘is bisar en bloot ’n foefie’

  • Wicus en Danie huldig hul pa’s

  • Junior offisier glo aan die stuur

  • ‘Mnr. Boom’ onderrig weer drie grade leerders

  • OKOD gaan skole beveilig

  • ‘Dis tyd vir dans én meer doen’

  • ’n Tyd van pekelvis en brood

  • Beheerde brande op Robbeneiland uitgevoer

  • Riool-stank teister Jansenville

  • Heerlike naweekweer verwag

  • Paasnaweek eis eerste Wes-Kaapse padslagoffer

  • Aanval in Suid-Soedan eis 58

  • Tunisiese president sny sy salaris

  • Kareedouw se water ‘lyk steeds soos koffie’

  • ‘Dit gaan goed met landbou in W-Kaap’

  • 4x4’s rig erge skade aan in wildtuin

  • Bestuurder sterf toe mans bus inwag en skiet

  • G’n lewensverlies ná skudding in Mexiko

  • VF Plus ‘sal nie saam met Malema in bed klim’

  • ‘Hou jul homoseksuele onsin’

  • ‘Pampoene ’n gewigtige saak’

  • Nobelprys-bekroonde skrywer Marquez sterf

  • Seun (15) van moord aangekla

  • Pekelvis-en-brood-tradisie ‘van geslag tot geslag oorgedra’

  • Eden is slaggereed vir ’n ramp

  • Hof hoor een is glo aangerand

  • Vrou op Leeukop beseer

  • Zille verwerp Cosatu-eis oor 'wit staatsamptenare'

  • Tant Grietjie gaan op Garies rus

  • 'n Groot gelag oor William se 'toupee'

  • Gabriel García Márquez sterf

  • Die Burger verskyn Saterdag en Maandag

  • Ballistiese kenner getuig op 5 Mei vir Oscar

  • Koninklikes kuier by Drie Susters

  • Polisieman se vrou woedend oor sy dood in rooftog

  • Vermoorde vrou 'sou nie 'n vlieg skade aandoen'

  • Seun (15) vas ná messteek op bus

  • 'Baie, baie koeie geslag' as ANC 90% kry - Zuma

  • Niemand wil opdok om by Zuma te sit

  • Zuma weer ure laat

  • Dixon loop weer deur onder Nel-ondervraging

  • Skare gemaan toe hulle Zuma uitjou

  • ‘Ma, ek is lief vir jou...’

  • Dixon getuig oor Reeva in toiletvertrek

  • Senekal-vrou in haar tuin vermoor

  • NSRI prys tiener wat Duitsers bystaan

  • Ons verskyningsdatum

  • Kyk hoe kyk hy vir my

  • Polisieman by Klapmuts-polisiestasie doodgeskiet

  • UItgestel tot 5 Mei (twiets uit die hof)

  • Hope om almal die langnaweek besig te hou

  • Ervaar die Pase hier in beeld

  • Man in sy vakansiehuis beroof

  • Drie vra dalk borgtog ná aanval op gesin

  • Kirkwood se krane is al wéér droog

  • Moord op bejaarde ma steeds ’n raaisel

  • Nel kry kultus-status oor kruisondervraging

  • ‘Stad sê Telkom nie stryd aan’

  • SAUK swig oor DA

  • Monster-grootbekgeelvis dalk nog in rivier

  • R46 000 om Neil Diamond af te laai

  • Zuma ry weg ná uitjouery

  • Stres is ’n wit mens se siekte en huil is vir kinders, sê Zuma

  • ANC mik na 50% in Wes-Kaap

  • Zuma nie anders as Obama, sê Mantashe

  • Blade noem Kasrils ‘ ’n fabrieksfout’

  • Max sê haas is nodig, maar...

  • Avonturiers ‘liewer vir mekaar as ooit’

  • ‘Tant Grietjie Adams was ons almal se ouma’

  • Maak wêreld ’n beter plek, vra akteur by VN

  • Pistorius ‘het slapelose nagte’

  • Reeva ‘val van toilet se deur na agter’

  • Getuie erken manipulering

  • Skaars horlosie uit winkel gesteel

  • Vier lyke gekry ná ski-ongeluk

  • ANC eis dat Zille jammer sê

  • Prinsloo kry Nasionale Orde

  • Wits skrap sy voorgraadse LLB-kursus

  • Vier die Paasnaweek met kerrievis

  • ‘Vryheidsbewegings kan nie regeer nie’

  • Vlieënier het opleidingsvlug gehad

  • Raad dink nog oor 296 poste

  • Honderde tieners vermis ná bootramp

  • Spanning laai op in Oekraïne

  • Verdagte rugsakke opgeblaas

  • Man steek vyf met mes dood

  • Wyn eis premier in Australië

  • Dewani in ‘akuut-afdeling’

  • ‘Fokus op SA weens passiemisdade’

  • ‘Paasnaweek tyd vir familie, nie verlies’

  • Man (46) doodgery toe hy van aanvaller vlug

  • Ma en seuns weer in hof ná moord

  • Mans hoor vonnisse was nie onvanpas

  • Kaap reg vir groot dag

  • Zola pak Twee Oseane met wit-en-pers kouse

  • Clegg moet sê oor Coetzee se salaris

  • Geweld in Nigerië se sentrale state veroordeel

  • Anel stap weer ’n rekord los

  • Rugbyfees begin vandag

  • Twee gaan aansoek om ontslag doen

  • Polisielid kry borgtog ná ‘moord’

  • Sentrum by UWK sal kyk na kossekuriteit

  • Kango-grotte-SWD se tweekamp-atlete ontvang medaljes

  • Walker se broers nou in rolprent

  • Cyrus sing toe nie in Kansas

  • Hoër suurvlakke beïnvloed oorlewingsinstink van visse, bevind nuwe navorsing

  • Nuwe leser het op pa se knie geleer

  • Foto's wys vier was daar toe vermoorde se motor gesteel is

  • Lekker, lekker Kaapse snoek vir Paasfees

  • Kasrils ' 'n fabrieksfout' - Blade

  • Zola se wit en pers sokkies reg vir Twee Oseane

  • Kaapse universiteit kry voedselsekerheid-sentrum

  • Nel kap Oscar se deskundige

  • Nkandla van grond af opgebou - Gwede

  • Nel laat deskundige getuie bontstaan

  • Worcester groet ‘nederige mens’

  • Nou is dit Australië se beurt

  • Vermeende Bolandse bendeleier aangekeer

  • Kaapstad vorder met breëband

  • Avonturiers met groot fanfare in Bahamas verwelkom

  • Gerrie Nel peper Oscar se getuie met vrae

  • Ikey-studente 'herontwerp' Kaapse strandgebied

  • Boot met 476 mense sink in Korea

  • ‘Hart en ouderdom’ eis Ta Grietjie

  • Perlemoen-verdagte gou in hof

  • Kneusplekke op rug 'veroorsaak deur val'

  • Dag 24: twiets uit die hof

  • Ma-verkragter kry lewenslank

  • Drie broers voor ná huisroof

  • Permanente verkeerslui vir N9

  • WP besin wel oor Nuweland

  • Man sterf toe vliegtuig naby Melkbos val

  • Moet liewer nie hartsake op ’n leë maag bespreek nie

  • ‘ANC steel SA se vryheid’

  • Bekendes steun nee-veldtog

  • Dié inligting is nie vals, sê DA

  • ANC nie haastig met Max se komitee

  • VF Plus ‘sal koalisie sluit’ in Wes-Kaap

  • Nash ewenaar rekord vier keer in 1968

  • ‘Net Jannie kan antwoorde gee’

  • Igesund sal môre weet wat sy lot is

  • Griekse kuswag skiet mensesmokkelaar

  • Jackson se ma moet nou opdok

  • Trane van verligting rol in die hof

  • ‘Dis ’n goeie dag om jou te sê...’

  • Klank van krieketkolfslae teen deur laat Oscar sy ore toedruk

  • Beer val vrou aan by haar huis in Florida

  • ‘Hoe kan ek vergeet?’

  • Breedevallei groet ‘merkwaardige mens’

  • Oud-Springbok dien nou eie aanrandingsklag in

  • Busse van Atlantis na stad begin loop

  • Sportsentrum vir Groendal ’n ‘droomprojek’

  • EFF betoog te laat voor wetgewer

  • Man (75)van berg gered in donker

  • Hupstoot vir Tsitsikamma-gebied

  • Oudpolisieman kry 12 j. vir moord op sy vrou

  • Man by spanbou in Soutrivier gered

  • Hou jou vullis reg vir hierdie dae

  • Kerkleiers gaan stap oor SA se leierskap

  • Seun ontspanne by hof, vra nie borgtog

  • Misbruik van wette teen joernaliste bekyk

  • Pulitzerprys toegeken aan koerante wat oor Amerikaanse spioenasie berig

  • Berlusconisal diens moet doen

  • Coulson ontken afluistery

  • Tuig duik weer vir MH370