Kaapstad Verander Area
  • Vandag

    16°C / 12°C

    Wind 29km/h

    Reënval 13.5mm

    Humiditeit 74%

  • Donderdag

    16°C / 12°C

    Wind 30km/h

    Reënval 13.1mm

    Humiditeit 64%

  • Vrydag

    18°C / 11°C

    Wind 15km/h

    Reënval 1.1mm

    Humiditeit 67%

  • Saterdag

    17°C / 11°C

    Wind 22km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 59%

  • Sondag

    21°C / 11°C

    Wind 15km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 52%

  • Maandag

    19°C / 12°C

    Wind 44km/h

    Reënval 11.7mm

    Humiditeit 63%


SA voëltjie gedryf tot rand van uitwissing

elise tempelhoff
Dinsdag 26 November 2013
Die witvlerkvleikuiken

Uitwissing staar die witvlerkvleikuiken (Sarothrura ayresi), wat in vleie in Suid-Afrika voorkom, in die gesig weens habitatvernietiging. Daar is na raming net 50 oor in Suid-Afrika.

Dit is die bevinding van die Wêreldbewaringsunie (IUCN) en is opgeteken in sy jongste rooidatalys wat gister gepubliseer is. Dit is die eerste keer dat dié voël die lys van krities bedreigdes haal.

Dié voëltjie is een van die 21 286 spesies wêreldwyd waarvan die bevolking so laag is dat hulle waarskynlik binnekort gaan verdwyn. Die IUCN het tot dusver die bevolking van 71 576 spesies ontleed en bevind dat byna ’n derde hiervan binnekort kan uitsterf.

Die witvlerkvleikuiken, wat in Ethiopië, Zimbabwe en Suid-Afrika voorkom, is tot op die rand van uitwissing gedryf deur vleie se vernietiging en drooglegging, en beeste wat sy habitat oorbewei.

Alles is egter nie net slegte nuus nie, het die IUCN gesê. Twee albatrosspesies (die swartrugmalok en die swartpootmalok), asook die leerrugskilpad (Dermochelys coriacea) en ’n vos (Urocyon littoralis), wat endemies is aan Kalifornië se Channel Islands (Kanaal-eilande), toon tekens van herstel.

Uitwissing staar ook die Okapi (Okapia johnstoni), nasionale simbool van die Demokratiese Republiek van die Kongo (DRK), in die gesig. Dr. Noëlle Kümpel, mede-voorsitter van die IUCN se kameelperd- en Okapi-navorsingsgroep, het gesê solank as wat die DRK in ’n burgeroorlog gewikkel is, sal dié diere se getalle bly daal.



  • Webb Ellis-trofee reis wêreld vol

  • Just Jinjer-lid maak weer musiek ná groot operasie

  • Huishulp staan vas oor aanranding in k-woord-saak

  • Malema vies oor hy nie oor mynwese sy sê kan sê

  • Grabouw-betogers gegrief oor diens

  • Staatsdienskommissie uit parlement gejaag

  • Twee speurders wat dwelmdossier verkoop kry borgtog

  • Gay vroue ervaar meer orgasmes

  • Mediese voordele of newe-effekte van cannabis nié bekend

  • SA dwelmmuil 7 jaar tronk toe in NS

  • Al jou nuus is nou op nuwe Netwerk24

  • Gru-video wys glo hoe joernalis onthoof word

  • Tshabalala sal móét sê

  • Mans wou 33 honde oor grens vat

  • Werker sterf ná lemoene hom tref

  • Madonsela wil self oor Nkandla getuig

  • Kollegas ‘is bang vir SAUK-baas’

  • Wereld

    Ouers kry ook hul seun 10 j. ná ramp

  • gesondheid

    Vrou (83) kry ánder pasiënt se operasie

  • ondersoeke

    Nuwe ad hoc-komitee oor Nkandla kry ‘blanko tjek’

  • Jordaan verdedig uitsaaikontrak

  • politiek

    ‘Ongelykheid bedreig stabiliteit’

  • gesondheid

    ‘Toeriste hoef Ebola nie te vrees’

  • politiek

    Tlakula se lot nou in parlement se hande

  • Wes-Kaap flinkste met grondeise

  • Dreigement ‘was ’n grap’

  • Tinus ‘praat’ met nuwe toestel

  • Bokke se fokus is op wen

  • Telkom-pakkette nié onbeperk

  • politiek

    ‘Staat se state vrot van die foute’

  • Marikana-mynwerkers het longskade gehad

  • Wereld

    Jackie Chan se seun vas oor dagga in Beijing

  • onderwys

    Konsepbeleid oor tale al in 2015 in skole

  • Tony dien klag in teen JRA

  • Oscar se broer uit hoësorgeenheid

  • politiek

    Beter beheer oor LP’s in kiesafdelings gevra

  • Speurders verkoop glo dossier

  • onderwys

    ‘Onderwys versaak plig’

  • Danser se dood ’n raaisel

  • Bahrein help met Suez-ontwikkeling

  • Meyersdal-bouwerk onwettig

  • Nat Nakasa ná byna ’n halfeeu eindelik tuis

  • politiek

    ‘Ek huil oor ’n seun wat ek verloor het’

  • onderwys

    Hoofde getuig oor spook-poste

  • Kangela-werkers in hof ná aanranding

  • Dierevriend se droom bewaarheid

  • Almal aan boord gered ná veerboot rotse tref

  • Kanola verf die landskap geel

  • misdaad

    Valke se vlerke steeds geknip deur sloerende regstryd oor wetgewing

  • Google wil o.13’s ook kans gee

  • Melbourne bly beste woonplek

  • Weduwee tevrede met geld ná ongeluk

  • Landbou kry R3 miljoen vir alternatiewe gewasse

  • Woede ná inisiasieskool beset is

  • Swazi-rade kom leer by George oor geld

  • streeknuus

    All Blacks hoor eers Saterdag oor toekoms

  • wereld

    Vliegtuig moes sirkel toe lugverkeerbeheer slaap

  • Phiyega veroordeel al meer moorde op polisielede

  • Pa voor oor swanger dogter

  • Jakkalse in Addo is wel vergiftig

  • joukoerant

    Die Burger se voorblad, 20 Augustus 2014

  • misdaad

    Lid gevonnis wat dagga aangee

  • wereld

    VN help duisende in Irak

  • omgewing

    Groen Skerpioene kry hul opdrag

  • streeknuus

    Tolhuis se restourasie kom op dreef

  • gesondheid

    ‘Vlugte bied min risiko’

  • wereld

    Pous ‘bedroef’ ná familielede sterf

  • MIV-oordrag só verminder

  • wereld

    Lance Armstrong ‘lei ’n rustige lewe’

  • Politici pleit vir kalmte in Ferguson

  • Twee kry borgtog oor honde

  • NSRI sê dankie vir reddingsdaad

  • Man wat huishulp glo spoeg, k-woord toesnou weer in hof

  • Media 'verskoon' toe komitee oor Tshabalala praat

  • Haal uit en wys vir strokiesboek

  • 'Ek is bly ek leef'

  • Fokus op drank, dwelms en MIV-risiko

  • Valke vat twee vas wat dossiere verkoop

  • ANC boos oor Beeld se Basson Zuma bykom

  • Skietery by hof: Só lyk verdagtes

  • owereld

    Wie nie waag nie ...val nie!

  • Dale vang hom aan sy eie hoek

  • 2 polisiemanne in Pretoria-hof geskiet

  • Ad hoc-komitee kyk na Zuma se Nkandla-antwoorde

  • Ambrosini-selfdood: 'Bewustelike, dapper besluit'

  • ‘Die N2 moet veilig’

  • onderwys

    ‘Speletjie oor verkragting’ by skole skok

  • misdaad

    Man vas oor seksvideo met skoolmeisies en vis

  • Middaguur-kanon het Kapenaars op hol

  • ‘Charlize sit toe reg langs my...’

  • Seun sterf toe pomp hom ‘vasgryp’

  • Ongeluk op spoglandgoed eis sewe

  • politiek

    Aansoek oor SAUK-hoof vandag in hof

  • Joodse raad loop Hanif se skorsing ure vooruit

  • misdaad

    Komplekse perlemoensaak is 'soos 'n seekat', meen regter

  • politiek

    DA win regsmening in oor arbeidswet

  • misdaad

    Sjebien-baas teel glo honde vir gevegte

  • Pta se saal kry dalk Boer se naam

  • politiek

    ‘President het sy sê gesê’

  • misdaad

    Sendingstasie brand bande oor plakkery

  • omgewing

    Riviere gerehabiliteer met inheemse plante

  • misdaad

    Polisie trek besetters vas

  • misdaad

    Twee verkeersmanne ontvoer

  • misdaad

    Man kry twee keer lewenslank vir 11-jarige se dood

  • politiek

    Zuma sê proses vir NVG is voldoende

  • Wêreldbeker is Woensdag in die Kaap!

  • Elektrisiteitsdepartemente sukkel met infrakstruktuur

  • misdaad

    Een skuldig, een vry ná dubbele moord

  • misdaad

    Staat gaan baie roep in Sizani-verhoor

  • misdaad

    Konstabel voor ná meisie raakgery is

  • misdaad

    ‘Stropers’ vasgetrek in Limpopo

  • gesondheid

    Man in Johannesburg het nie Ebola

  • Frans Steyn: ‘Ek’s nie ’n kind’

  • misdaad

    ‘Engels tot supertaal verhef in SA’

  • wereld

    Assange ‘wil nie ambassade oor gesondheid verlaat’

  • omgewing

    ‘Munisipaliteite moet aardbewings in ag neem’

  • omgewing

    Vulkaan dreig ná aardbewing

  • Dertien beseer ‘in paniek’ toe trein begin brand

  • wereld

    Burgemeester ‘stuur naakselfies’

  • wereld

    Toeriste gered ná boot sink

  • onderwys

    Beheerliggame ondersoek ook klagtes

  • misdaad

    ‘Watter geheime draaie ry hy?’

  • ondersoeke

    Lonmin ook van rassisme beskuldig

  • Moontlike heffing op sportkaartjies oorweeg

  • wereld

    Nasionale garde moet vrede bewaar

  • omgewing

    Jagters skiet grootste alligator ooit

  • streeknuus

    Suid-Kaap maak reg vir gróót landloop

  • streeknuus

    George weer gasheer vir internasionale rugby

  • streeknuus

    Mosselbaai kry nuwe junior jeugraad

  • 40 tronkvoëls wil keer dat hul rekenaars weggeneem word

  • Gwede prys boer