Kaapstad Verander Area
  • Vandag

    18°C / 11°C

    Wind 23km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 61%

  • Sondag

    21°C / 13°C

    Wind 17km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 51%

  • Maandag

    22°C / 14°C

    Wind 28km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 50%

  • Dinsdag

    19°C / 13°C

    Wind 29km/h

    Reënval 3.7mm

    Humiditeit 75%

  • Woensdag

    16°C / 11°C

    Wind 47km/h

    Reënval 22.6mm

    Humiditeit 78%

  • Donderdag

    15°C / 11°C

    Wind 58km/h

    Reënval 15.0mm

    Humiditeit 66%


Gerdener ‘rolmodel van hoe mens moet leef’

alet rademeyer
Vrydag 22 November 2013
Theo Gerdener

PRETORIA. – Theo Gerdener (97), ’n voormalige minister van binnelandse sake en oudadministrateur van die destydse Natal, is gisteroggend oorlede.

Hy het die afgelope 40 jaar saam met sy vrou, Martha (93), hier gewoon. Die twee was 70 jaar getroud. Gerdener het in 1972 ’n opskudding veroorsaak toe hy uit die kabinet van John Vorster bedank het oor die regering se rassebeleid.

Volgens sy dogter, Marlien Wessels, was sy “verligte en vi­sioenêre politieke siening nie welkom in die destydse nasionale regering nie en hy was verplig om te bedank”.

“Hy het egter geen verwyt of bitterheid gehad nie en het die verandering na demokrasie in 1994 baie positief beleef.”

Ná sy uittrede uit die Nasionale Party het hy die Demokratiese Party gestig. In 1977 het hy en sir De Villiers Graaff die Nuwe Republiek Party gestig, die samesmelting van die Demokratiese Party en die Verenigde Party.

Volgens Wessels was haar pa ná sy aftrede nog baie geïnteresseerd in die politiek en het hy wyd oor die politiek in Suid-Afrika gelees.

Voordat hy die politiek betree het, was hy ’n joernalis by Die Burger en Die Huisgenoot. Hy het later die eerste Afrikaanse koerant in Natal, Die Nataller, gestig.

“Hy was die perfekte rolmodel van hoe ’n mens elke dag moet leef,” het Wessels gesê.

Gerdener word deur drie kinders, Gustav, Geta en Marlien, tien kleinkinders en tien agterkleinkinders oorleef.



  • ‘Dinge loop nie reg nie’

  • Blommeland en SA treur

  • misdaad

    Plakkers veg vir hul huise

  • misdaad

    Oorweeg dit om parlement te verskuif, vra Mantashe

  • EFF gaan g’n laat los

  • wereld

    Botsing eis 33 by Egiptiese oord

  • Vredendal vies oor afgelaste makietie

  • ‘Leer mekaar se tale’

  • wereld

    Geliefdes strooi Robin Williams se as in see by San Francisco

  • omgewing

    Overstrand-brande nie meer gratis geblus

  • omgewing

    Aarde skud glo weens mynbedrywighede

  • misdaad

    Man wil nou appelleer oor R10 miljoen

  • Dis US-sêrgroepe se groot aand

  • omgewing

    Boere glo gif is nie regte oplossing vir rooijakkalse

  • wereld

    MDC beplan protesaksie in Zim

  • omgewing

    Turbine kry die wind van voor

  • ‘Dis Moeder wat daar langs die spore lê’

  • misdaad

    ‘Niemand gee om nie’

  • Springs-‘monster’: 2de prokureur onttrek hom

  • ‘Nie net stadsraad se taak’

  • gesondheid

    WGO sê hy gaan stryd teen Ebola verskerp

  • wereld

    Polisieman ‘met fetisj’ het man glo opgekap

  • wereld

    ‘Koop jou brood met jou vingerafdruk’

  • wereld

    191 000 mense al dood in Sirië

  • Toutrekspan wil goud hê

  • Krag môre af in George vir instandhoudingswerk

  • misdaad

    Twee mans in hof ná aanval op vrou in huis

  • Klubrugbyspanne spook dit vandag uit

  • wereld

    32 sterf in aanval op moskee

  • Treine sal Maandag weer ry

  • misdaad

    Matie deur twee mans oorval

  • Malema-hulle se ‘Gee terug die geld’ wêreldwyd gehoor

  • Gwede se oplossing: Skuif die parlement

  • wereld

    ‘Informante’ sterf

  • Lyke en gewondes lê op ses tonele ná ‘oorlog’

  • Oproeriges brand huis van raadslid

  • Evolusie in handboeke: VF-leier vra vir balans

  • Aarde bewe waarskynlik oor mynwerk, sê kenner

  • R699-karre: Nou eis hý

  • Mense vloek oor Steve se optrede

  • Spioenasiebande: Afgetrede regter beslis

  • Zuma se seun in hof

  • Plek vir troues brand

  • 4 ‘klante’ beroof iStore

  • wereld

    32 sterf tydens bidtyd

  • wereld

    Bid eerder tuis as om Nigerië toe te gaan, sê Zimbabwe

  • Hermanus-brandweer nie meer gratis

  • Liewe Heksie ‘treur saam’ oor Verna Vels

  • Verkragter van minderjarige gaan appelleer

  • ANC op oorlogspad ná EFF-chaos

  • Klippe vlieg in Philippi toe werkers hutte afbreek

  • 'R699 p/m': eis van R20 miljard teen WesBank

  • Lang vonnis vir man wat 5 vroue verkrag

  • 'Monster' en vrou sonder prokureurs

  • Vrae oor vrouepresident 'steriele debat' sê Gwede

  • politiek

    EFF eis Nkandla-geld

  • Aardskudding ruk Gauteng wéér

  • Liewe Heksie se 'ma' sterf

  • Al jou nuus is nou op nuwe Netwerk24

  • Nóg ’n baba is vingers kwyt

  • Zuma-seun in hof oor noodlottige ongeluk

  • misdaad

    ‘Raad moenie derde keer oor Du Preez sê’

  • ‘Rassis’ Steve nie hiér welkom

  • politiek

    'Woede kan oorkook’

  • onderwys

    Bostoilet vir kinders oor ‘droogte’ by skool

  • misdaad

    R699: Klas-aksie in die wiele gery

  • misdaad

    Vroue stenig glo twee vermeende verkragters

  • Die Burger se voorblad, 22 Augustus 2014

  • Reisverbod tussen SA en ebola-lande ingestel

  • Windpomp: Pa weer onder mes

  • Moenie media toe gaan, vra hospitaal

  • politiek

    ‘Lening-plan is onwettig’

  • misdaad

    Polisielid is dood aan ‘natuurlike oorsake’

  • misdaad

    Skop misdadigers uit, sê minister

  • Treindienste wéér verlam deur vandale

  • Soektog na twee vissers duur voort

  • misdaad

    Vrou met dwelms in hof gegryp

  • gesondheid

    ‘Belas koeldrank wat suiker bevat’

  • gesondheid

    Ma dalk hof toe oor baba

  • Pekeur laat reeds die poppe dans

  • misdaad

    Volbank regters versag moordenaar se straf van lewenslank tot 22 j.

  • Manlike oorheersing in polisie verby, sê Phiyega

  • onderwys

    Leerders al drie weke tuis oor geen vervoer

  • ‘Grey-pa’ dra pette vir homself én sy Paul Roos-seun

  • misdaad

    Polisielid vas wat ‘met polis bedrieg’

  • politiek

    Icosa stook nóg onrus, sê Ferreira

  • omgewing

    Groot eer vir SA diere-organisasie

  • Visums kan tol eis in bedryf

  • ondersoeke

    NVG wil gesteelde Skerpioen-geld terug hê

  • Lugreise van drie lande verbied

  • wetenskap

    Joernalis kap VF+ oor evolusie-opmerking

  • SA vrou deel van kartel

  • ‘Integreer Gauteng-buurte’

  • onderwys

    Integrasie-beleid kom

  • Tydelike paspoort nie meer uitgereik

  • Bokke gee R15 000 vir MNS

  • Waagkuns

  • wereld

    Eksperimentele middel bring hoop in die stryd teen virus

  • wereld

    Hulpspan van SA na Gasa

  • wereld

    Foley: Rebelle eis €100 m.

  • Gips te styf om arm: LUR dok op

  • Baba spasties gebore: Ouers kry R11,2 m.

  • ‘Jy’s nie enigste een wat wag’

  • omgewing

    Gif eis 36 jakkalse, 2 kraaie

  • omgewing

    SANParke maak R81 m. uit renosterverkope in 4 j.

  • omgewing

    Twee beseer toe olifant in wildtuin kar omgooi

  • omgewing

    100 000 grootvoete in net 3 jaar gestroop

  • Chaos in NV: Zuma antwoord vrae

  • Steve sink fees

  • ​Laura Cilliers 'voorheen ook dwelmmuil'

  • Moordenaar van jong Kaapse ma se straf verminder

  • Stropers maai 100 000 olifante in net drie jaar af

  • Boland Rugby se 'huis word gevee'

  • Kaap wil biostreek word

  • Ondersoekeenheid se Nkandla-verslag klaar

  • misdaad

    Vredendal-plaasmoord: R100 en ’n foon

  • Aspirantkokke maak vanaand hul buiging

  • Banke nou strenger

  • Dop maar om daardie aartappel

  • Kase mor oor koning se duur heining

  • Windpomp: Dokters veg vir pa se arm

  • ‘SAUK kán nie niks doen’

  • politiek

    Jeugagentskap voor stok

  • Nuwe grondeise ‘vertraag chaotiese proses net verder’

  • misdaad

    Huishulp hou by haar weergawe

  • Bokke bring vertroosting

  • Minister ‘se deur oop oor visums’

  • Herstelwerk van R2 miljoen begin

  • Burgemeester kap Ses’khona

  • politiek

    Tande gewys oor mynbou-transformasie

  • wereld

    Polisie vat betogers vas

  • Swazi-rade kom leer by George oor geld

  • wereld

    Hamas-leier glo dood in aanval

  • Gay vroue het meeste pret tussen lakens

  • gesondheid

    ‘Dokters Sonder Grense – of niks’

  • misdaad

    Polisielede in korrupsie-saak kry borgtog

  • misdaad

    Man in hof ná vrou aangeval is

  • ‘SA ervaar orgie van grondeise en teeneise’

  • Web Ellis-beker in ‘lewende lywe’ in SA

  • OVK wil hof vra om tender te hersien

  • misdaad

    Polisieman ‘kon nooit nee sê’

  • Banke se afgradering in parlement bespreek

  • onderwys

    Broers help met aanlyn-grade

  • omgewing

    Voëls se effek op fynbos bekyk

  • misdaad

    Grabouw-betogers wil N2 sluit

  • Clive aangeval: Staat wysig klag

  • ‘Só val my baba se vingers af’

  • UK kry badkamer wat nie diskrimineer

  • gesondheid

    Nanosensor kan siektes diagnoseer

  • gesondheid

    ‘Te veel kinders glo MI-virus word deur handdruk oorgedra’

  • wetenskap

    Beste jong wetenskaplikes aangewys

  • joukoerant

    Die Burger se voorblad, 20 Augustus 2014

  • gesondheid

    ‘Vlugte bied min risiko’

  • politiek

    ‘Staat se state vrot van die foute’

  • Nat Nakasa ná byna ’n halfeeu eindelik tuis

  • Kangela-werkers in hof ná aanranding

  • Almal aan boord gered ná veerboot rotse tref

  • misdaad

    Valke se vlerke steeds geknip deur sloerende regstryd oor wetgewing

  • onderwys

    Konsepbeleid oor tale al in 2015 in skole

  • Tony dien klag in teen JRA

  • Dreigement ‘was ’n grap’

  • onderwys

    Hoofde getuig oor spook-poste

  • onderwys

    ‘Onderwys versaak plig’

  • Dierevriend se droom bewaarheid

  • Danser se dood ’n raaisel

  • gesondheid

    Vrou (83) kry ánder pasiënt se operasie

  • ondersoeke

    Nuwe ad hoc-komitee oor Nkandla kry ‘blanko tjek’

  • Jordaan verdedig uitsaaikontrak

  • Madonsela wil self oor Nkandla getuig

  • politiek

    Tlakula se lot nou in parlement se hande

  • Wereld

    Jackie Chan se seun vas oor dagga in Beijing

  • Tinus ‘praat’ met nuwe toestel

  • politiek

    ‘Ek huil oor ’n seun wat ek verloor het’

  • Marikana-mynwerkers het longskade gehad

  • Oscar se broer uit hoësorgeenheid

  • Google wil o.13’s ook kans gee

  • Melbourne bly beste woonplek

  • Bahrein help met Suez-ontwikkeling

  • Weduwee tevrede met geld ná ongeluk

  • Landbou kry R3 miljoen vir alternatiewe gewasse

  • Meyersdal-bouwerk onwettig

  • Kanola verf die landskap geel

  • Werker sterf ná lemoene hom tref

  • Woede ná inisiasieskool beset is