Kaapstad Verander Area
  • Vandag

    21°C / 14°C

    Wind 29km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 70%

  • Woensdag

    19°C / 12°C

    Wind 27km/h

    Reënval 4.5mm

    Humiditeit 77%

  • Donderdag

    16°C / 11°C

    Wind 49km/h

    Reënval 23.5mm

    Humiditeit 70%

  • Vrydag

    15°C / 9°C

    Wind 27km/h

    Reënval 1.0mm

    Humiditeit 58%

  • Saterdag

    19°C / 12°C

    Wind 22km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 48%

  • Sondag

    23°C / 14°C

    Wind 21km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 48%


Kaapse kind by skool geskiet

Woensdag 15 Mei 2013
Foto: Lulama Zenzile

KAAPSTAD - 'n Graad- 12 leerder van die Spes Bona hoërskool in Athlone is in 'n kritieke toestand nadat hy Woensdagoggend by die skool geskiet is. 

Daar is op hierdie stadium nog teenstrydige weergawes van presies wat gebeur het.  

Volgens Donald Grant, die Minister van Opvoeding in die Wes-Kaap, is die 17-jarige leerder in die kop geskiet deur 'n jong man wat hom voorgedoen het as 'n leerder van die skool. 

 “Die leerder, Enrico Martin is toe na Groote Schuur Hospitaal geneem”.

Volgens die Wes-Kaapse polisie is hy deur drié mans genader wat skoolsweetpakke aangehad het. 

Twee van die mans was glo gewapen, en een het die hom in die kop geskiet.

Polisiebeamptes hou intussen wag by die skool en die leerders ondergaan trauma-behandeling. 

-SAPA



  • Akteur 'n dogtertjie ryker

  • politiek

    SAUK-baas moet ‘kwalifikasies’ verduidelik

  • Sake in Grabouw steeds oproerig

  • Onderwysminister lê klag teen betogers

  • Student sterf ná perdry-ongeluk

  • Vergadering oor EFF-LP's gekanselleer

  • Nuwe visum-regulasies vir kinders uitgestel

  • Baaise gemeente bid op heuwel

  • misdaad

    ‘Staat het insae gehad in vertroulike inligting’

  • Grabouw-betogings: Polisie staan gereed

  • Soos Romeo en Juliet

  • politiek

    ‘Wittes bevoordeel’; kry minste werk

  • misdaad

    Kerk kollekte kwyt ná roof

  • misdaad

    ‘Statistiek gaan plaasmoorde nie stuit nie’

  • SOE gee redes vir een eis teen argitek

  • misdaad

    Staat vat R102 m. vir wapens af

  • politiek

    Nóg ’n aanval op OB

  • gesondheid

    ‘Potjierol eet meer as jy hom verneder’

  • Einde van ’n era, maar begin van ’n nuwe

  • misdaad

    Grabouw-betogings knou skole

  • Jong vlieënier vra eerste sigaret ná noodlanding in DRK

  • Moskee-stigter met dood gedreig

  • misdaad

    Gesin vra dié week borgtog

  • misdaad

    Godsdiens-saak ‘sal art. 15 van Grondwet verhelder’

  • Gigaba sê vandag oor regulasies

  • ondersoeke

    SA verkoop gewere aan land wat onderdruk

  • wereld

    Bykans 1 300 uit see gered

  • omgewing

    Werfdief is só ontmasker

  • misdaad

    Valke bekyk bedrog by VS-rugby

  • Boervrou breek rug, onseker of sy weer kan loop

  • politiek

    Emosies loop hoog tussen DA, ANC in Oudtshoorn

  • Maak plaasaanvalle 'n 'prioriteitsmisdaad'

  • Man spring: 'Amper was ek óók dood'

  • Ajax onderhandel oor Kaapstad stadion

  • Jong man spring na sy dood ná vriendin se perdry-ongeluk

  • Plaasmoorde, menseregteskendings bekyk (twiets)

  • Kaapstad weer dié bestemming in Afrika

  • misdaad

    Aan brand gesteek – deur my seun

  • onderwys

    ‘Kondome nie vir kind’

  • owereld

    Man gee voor hy is vroulike generaal

  • Khayelitsha-buurtwagte gaan opleiding kry

  • politiek

    JZ-bome kos jou R1,6 m.

  • Nonu na hospitaal, los eers trui vir Jean

  • INVICTUS HARRY SE BESTE VERJAARSDAGGESKENK

  • NS-pers swaai Bokke lof toe

  • Du Plessis ‘in gat groter as Kimberley s’n’

  • misdaad

    SA hof het Reeva verraai, sê halfbroer

  • onderwys

    Kolleges kom vir dié wat nooit op skool was

  • onderwys

    Meer as 7 m. skryf ANA’s

  • ondersoeke

    Kango-grotte is 'skadu van sy ou self'

  • gesondheid

    SA het 8ste meeste selfdode

  • onderwys

    Kinders spring in as ‘leerkragte’

  • politiek

    Nakasa in Durban ter ruste gelê

  • Voorman wen goud én brons in Kanada

  • misdaad

    Nog g’n heining waar kind sterf

  • omgewing

    ‘Pluk eerder in die middag’

  • misdaad

    Uitspraak voorbehou in Scholtz-saak

  • wereld

    SA diamant in Amerika uitgestal

  • wereld

    ‘Dank God ek het nog my linkerhand’

  • ‘Bertie’ wou uit hospitaal glip vir optrede

  • onderwys

    Ateïsme is ook ’n geloof, sê Colditz

  • wereld

    ‘Ons sal hulle jag, laat boet’

  • ondersoeke

    ‘Maak besluit openbaar’

  • gesondheid

    Ebola eis dokter ondanks ‘beste’ hulp

  • wereld

    Duisende Skotte wys steun vir ’n Verenigde Koninkryk

  • wereld

    Siektes gevrees ná erge reën

  • Filippynse veerboot kantel om

  • wereld

    Winehouse met beeld vereer