Kaapstad Verander Area
  • Vandag

    22°C / 13°C

    Wind 16km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 42%

  • Vrydag

    21°C / 14°C

    Wind 13km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 56%

  • Saterdag

    20°C / 14°C

    Wind 23km/h

    Reënval 3.0mm

    Humiditeit 61%

  • Sondag

    22°C / 13°C

    Wind 21km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 45%

  • Maandag

    23°C / 13°C

    Wind 10km/h

    Reënval 0.0mm

    Humiditeit 44%

  • Dinsdag

    23°C / 15°C

    Wind 20km/h

    Reënval 0.2mm

    Humiditeit 75%

navigeer met sleutelbord-pyltjies
  • Mark Shand sterf ná val op sypaadjie 7 ure gelede | nuus

    Mark Shand sterf ná val op sypaadjie

  • SA ma in arres ná 3 kinders se liggame gevind is 9 ure gelede | nuus

    SA ma in arres ná 3 kinders se liggame gevind is

  • 10 ure gelede | nuus

    Franse tiener steel brandweerwaens

  • 10 ure gelede | nuus

    Politieke moorde duur voort in KZN

  • 10 ure gelede | nuus

    Lupita is wêreld se mooiste vrou

  • 10 ure gelede | nuus

    Oprah se stiefma verklap geheime

  • 11 ure gelede | nuus

    Man vas vir tiener se verkragting

  • 11 ure gelede | nuus

    Israeliese vegvliegtuig val Gasa aan

  • 11 ure gelede | nuus

    Dosyne sterf toe trein in DRK ontspoor

  • 11 ure gelede | nuus

    Palestyne gaan verenig

  • 11 ure gelede | nuus

    Baksteendief vasgetrek

  • 12 ure gelede | nuus

    Verkeersbeamptes eis glo ‘koeldrankgeld’

  • 12 ure gelede | nuus

    Drie kritiek ná vragmotorongeluk

  • 13 ure gelede | nuus

    VSA veroordeel Suid-Soedan-geweld

  • 13 ure gelede | nuus

    Indië lê beslag op omkoopgoedere

  • 13 ure gelede | nuus

    Afgaanse beamptes sterf in Taliban-aanval

  • 13 ure gelede | nuus

    Noorweë besluit nog oor Dalai Lama

  • Bieber-foto ontstel Asiate 13 ure gelede | nuus

    Bieber-foto ontstel Asiate

  • 13 ure gelede | nuus

    Moord op Franse gyselaar ‘lafhartig’

  • 13 ure gelede | nuus

    SA rolprent wys by Cannes-fees

  • 14 ure gelede | nuus

    Betogers versper paaie, gooi klip

  • 14 ure gelede | nuus

    VK: Moord op kinders glo deur SA ma

  • 14 ure gelede | nuus

    Paasnaweek se padsterftes daal

  • 14 ure gelede | nuus

    VN-werker in vlugtelingkamp geskiet

  • 14 ure gelede | nuus

    Lyk sonder kop: Oom (21) vas

  • 14 ure gelede | nuus

    Oekraïne: Joernalis gyselaar geneem

  • Goudvis-inslukker kry stewige boete 15 ure gelede | nuus

    Goudvis-inslukker kry stewige boete

  • 15 ure gelede | nuus

    Kosprogram bêre sy eetgerei

  • 15 ure gelede | nuus

    Sewol-veerboot: Dodetal bereik 150-kerf

  • 16 ure gelede | nuus

    Tuinier met byl gekap weens owerspel

  • 16 ure gelede | nuus

    Basta met jou Boeddha sê Sri Lanka

  • 16 ure gelede | nuus

    Viëtnam gee VSA-dwelmmuil doodstraf

  • 17 ure gelede | nuus

    Man sterf ná ure se suurstofbehandeling

  • 17 ure gelede | nuus

    Man sterf toe vragmotor rol

  • 17 ure gelede | nuus

    Egipte: Polisiegeneraal sterf in bomaanval

  • 18 ure gelede | nuus

    Reeksverkragter aan Oos-Rand vasgetrek

  • 18 ure gelede | nuus

    Britse vrou vas vir moord op kinders

  • 18 ure gelede | nuus

    Clarkson hap na rassisme-bewering

  • 18 ure gelede | nuus

    Geweld vlam op ná danser se dood

  • 18 ure gelede | nuus

    Koninklikes reg vir rowwe besoek

  • 19 ure gelede | nuus

    Man wat vriendin skiet, sterf in hospitaal

  • 19 ure gelede | nuus

    Zuma kap uitjouers

  • 21 ure gelede | nuus

    Diewe steel 2,5 milj. liter diesel

  • 21 ure gelede | nuus

    Kruisboog-moord: Man in hof

  • 1 dag gelede | nuus

    Drie dood in gesinsmoord

  • 1 dag gelede | nuus

    Mugabe ‘verdien slegs $4 000 p.m.'

  • 1 dag gelede | nuus

    Lodge-werknemer doodgeskiet in rooftog

  • 1 dag gelede | nuus

    Moordklag vir Krejcir

  • 1 dag gelede | nuus

    Strauss-Kahn se eks 'onbewus van orgies'

  • Boston-marathon: Egpaar laat trane vloei 1 dag gelede | nuus

    Boston-marathon: Egpaar laat trane vloei

  • 1 dag gelede | nuus

    Amcu-lid se geweldsaak uitgestel

  • 2 dae gelede | nuus

    Man 'vlieg' in slaapkamer

  • 2 dae gelede | nuus

    Internet gee vreemde babaname

  • 2 dae gelede | nuus

    Derby-Lewis se toestand ‘onveranderd’

  • 2 dae gelede | nuus

    Italië onderskep meer as 1 000 migrante

  • 2 dae gelede | nuus

    Regering gaan sjerpa-hulpfonds stig

  • 2 dae gelede | nuus

    Switsers vies oor deurtrekker-haas

  • 2 dae gelede | nuus

    MH370: Sikloon kortwiek lugsoektog

  • 2 dae gelede | nuus

    Dept. erken skole wag nog vir boeke

  • 2 dae gelede | nuus

    Sirië op 3 Junie na stembus

  • 2 dae gelede | nuus

    Trein mis oupa rakelings

  • 2 dae gelede | nuus

    Brittanje se pos word gemorspos

  • 2 dae gelede | nuus

    Meeste Japannese steun walvisjag

  • 2 dae gelede | nuus

    Liefdestwis lei tot skietery, dood

  • 2 dae gelede | nuus

    Mans vas weens vervalste skilderye

  • 2 dae gelede | nuus

    SAR: Moslem-groep uit hoofstad ontruim

  • 2 dae gelede | nuus

    Koninklikes kamp uit

  • 2 dae gelede | nuus

    Vetkoek-verkoper in KZN doodgery

  • 2 dae gelede | nuus

    Kerkgroep jammer oor paaseier-chaos

  • 2 dae gelede | nuus

    Polisiebeamptes in Pakistan afgemaai

  • 2 dae gelede | nuus

    Uile gaan Jhb se rotte jag

  • 2 dae gelede | nuus

    Miller, McKenna deel vir eers kind

  • 2 dae gelede | nuus

    EFF wil SAUK aanvat oor advertensie

  • 2 dae gelede | nuus

    Bejaarde 33 jaar ná moord in hegtenis

  • 2 dae gelede | nuus

    ‘Born Free-geslag bly stemloos’

  • 2 dae gelede | nuus

    Mans in Limpopo met plofstof betrap

  • 2 dae gelede | nuus

    VSA-ramp: Nog lyke gevind

  • Oscar ontken toneelspel-bewerings 2 dae gelede | nuus

    Oscar ontken toneelspel-bewerings

  • 2 dae gelede | nuus

    OB bekyk ANC-kospakkies

Vrae ná SA ma glo kinders moor

JOHANNESBURG. – ’n Suid-Afrikaanse ma van vier word deur die polisie in Londen aangehou nadat sy na bewering haar drie gestremde kinders in hul huis in ’n spogbuurt van dié stad vermoor het....

Gewildste Artikels

  • Dink en bid voor jy stem, vra Tutu

  • ANC-hoës wil nie eed aflê

  • Zille ontvang betogers se klagtes

  • ‘ANC-LP’s word uit Luthuli-huis beheer’

  • G’n troue tussen DA en EFF, sê Zille

  • OB-verslag dalk uitgesluit

  • President op 24 Mei beëdig

    KAAPSTAD. – Suid-Afrika se nuutverkose president sal sowat twee weke ná die verkiesing in Pretoria beëdig word. Nathi Mthethwa, waarnemende minister in die presidensie, het gister in ’n...

  • Sjimpansee word vanjaar sewentig

  • Dozi se ‘hondekind’ tjank toe hy hom sien

  • Ploffende asteroïede mis aarde net-net

    KAAPSTAD. – Dosyne reuse-ontploffings wat Hirosjima na niks laat lyk, vind jaarliks in die aarde se atmosfeer plaas wanneer asteroïede ons net-net nie tref nie. ’n Groep ruimtevaarders van...

  • Pret terug in politiek met ware Jakob van selfoonspeletjies

  • SA onnie dood in Thailand aangetref

    BLOEMFONTEIN. – ’n Jong onderwyseres wat oorspronklik van ­Colesberg kom, is dood in haar bed in ’n vakansieoord in Bangkok, Thailand, aangetref. Ada Malherbe (31) se lyk is reeds op 15...

  • AfriForum kan Saru by IRR verkla

    PRETORIA. – Die transformasie van nasionale sportspanne is ononderhandelbaar. Fikile Mbalula, minister van sport, het gister só gesê ná gesprekke met Solidariteit, AfriForum en die VF Plus...

  • Moordsaak uitgestel vir tolk

    BLOEMFONTEIN. – Die Mala­wiër wat na bewering ’n Durbanse egpaar op die Tweevley-gasteplaas buite Harrismith vermoor het, het gister die eerste keer in die landdroshof op die dorp verskyn. ...

  • ANC-appèl teen DA se Zuma-SMS Vrydag voor

    PRETORIA. – Die verkiesingshof in Bloemfontein sal Vrydag op ’n dringende grondslag die ANC se appèl aanhoor teen die hofuitspraak wat die DA die reg gee om in ’n SMS te sê pres. Jacob Zuma...

  • Cyril kan president word, sê Meyer

  • Weermag se begroting ‘móét styg’

    PRETORIA. – Die weermag is op koers om tot in 2028 teen ’n geraamde styging van R13 miljard per jaar in die verdedigingsbegroting ’n totale proses van herstrukturering en modernisering van...

  • Egpaar erken hul dade in hof

  • Geliefde geleerde se dood ’n ‘verlies vir hele land’

  • Renosterstropers ‘is ryk en gulsig’

    JOHANNESBURG. – Dit is ’n mite dat renosterstropers arm, honger mense is. Daardie tyd is lankal verby. Hulle is “hardcore”, ryk en gulsig en swaar gewapen as hulle in die wildtuin inbeweeg...

  • ‘Ons sal Steven Britz nooit vergeet nie...’

  • Raad staan by MyCiTi-datums

  • Limpopo-paartjie sterf toe vliegtuig naby Prieska val

    PRIESKA. – ’n Paartjie wat van die Kaap na Limpopo onderweg was, is eergisteroggend dood toe die sessitplek- ­Piper Malibu Mirage-vliegtuig waarin hulle was naby Prieska “soos ’n klip”...

  • Speler van Pirates in die hof

    JOHANNESBURG. – Siyabonga Sangweni, ’n sokkerspeler van Orlando Pirates, het Dinsdag vlugtig hier in die landdroshof verskyn op aanklag van kindermishandeling. Sangweni het ook al vir Bafana...

  • NW-boer verloor 35 renosters

    JOHANNESBURG. – John Hume, die land se grootste renosterboer, het die afgelope twee maande ’n ernstige finansiële terugslag beleef toe sponssiekte tussen sy sowat 1 000 renosters uitgebreek...

  • Mpofu se aanvallers skuldig

    OOS-LONDEN. – Twee mans is hier in die streekhof skuldig bevind dat hulle die prominente menseregteprokureur Dali Mpofu aangeval en beroof het. Chuma Komeni (23) en Thulani Simon (18) het Mpofu...

  • Vrou slaag met aansoek om ontslag

  • Gys Steyn ‘verlig’ oor sy graad

  • Hoë se horlosie‘is vervals’

    DJAKARTA. – Die Indonesiese militêre bevelvoerder sê diegene wat hom oor sy luukse horlosie kritiseer, moet stilbly omdat dit eintlik ’n vervalste horlosie is wat in China gemaak is. ’n...

  • ‘Amerika sal Japan verdedig’

    TOKIO. – Pres. Barack Obama van Amerika het Japan die versekering gegee dat die klein eilande in die Oos-Chinese See wat die middelpunt van ’n gebiedsdispuut met China is, beskerm word deur ’n...

  • ‘Oekraïne pleeg ’n misdaad’

    MOSKOU. – Die gebruik van die weermag deur die regering van die Oekraïne om die onrus in die ooste van die land in bedwang te bring, is ’n ernstige misdaad, het die Russiese president, Wladimir...

  • ‘Staatsgetuie kan nie geglo word’

  • Peters mor oor geld vir slaggate

  • Glynnis Breytenbach in DA-optog om premier ‘kennis te gee’

  • NVG vervolg nie oor Paarl Print

    STELLENBOSCH. – Die nasionale vervolgingsgesag (NVG) het besluit om niemand vir die brand in 2009 by Paarl Print te vervolg nie. Die saak is vir ’n geregtelike nadoodse ondersoek na die landdros...

  • NWU vereer 3 vir kommentaar

    POTCHEFSTROOM. – Twee politieke ontleders en ’n sakekenner van die Noordwes-Universiteit (NWU) wat gereeld in die media aangehaal word, is pas vereer. Prof. André Duvenhage, dosent in...

  • Vrou eis ná aanval deur eend

    OLYMPIA. – ’n Vrou wat by haar ma in Oregon gekuier het, dagvaar nou die buurvrou en eis $275 000 (sowat R2,9 miljoen) skadevergoeding vir pyn en lyding. Dit het gekom nadat ’n troeteleend...

  • Iranse leier in pekel oor dinee

    DOEBAI. – Teenstanders van pres. Hassan Rouhani van Iran het teen hom uitgevaar nadat sy vrou “ ’n kwistige bal” gehou het “terwyl gewone Iraniërs swaarkry”. Die dinee vir vroue is in...

  • ‘Ek wou nie van die seks weet’

    PARYS. – Die eksvrou van Dominique Strauss-Kahn sê sy was in ’n toestand van algehele ontkenning oor die seksuele gedrag van die oudhoof van die Internasionale Monetêre Fonds (IMF). Anne...

  • People wys sy mooiste aan

  • Drew is nou ma van twee dogters

  • Man in hof ná vierjarige se dood

    KAAPSTAD. – ’n Man (21) verskyn vandag in die Khayelitsha-landdroshof in verband met die moord op ’n vierjarige familielid. Die kind se onthoofde lyk is Dinsdag in ’n vlak graf in Khayelitsha...

  • Koerant het vyf finaliste vir pryse

    KAAPSTAD. – Joernaliste, fotograwe en ’n ontwerphoof van Die Burger is onder die finaliste vir die Standard Bank Sikuvile-joernalistiekpryse. Mense wat vir koerante en digitale media werk, het...

  • Gemoedere loop hoog by radiodebat

  • Man sterf toe vragwa op N2 omslaan

    GEORGE. – ’n Man is gisteroggend dood nadat hy beheer verloor het oor die vragmotor wat hy bestuur het. Donald Kennedy (46) het met ’n Isuzu-vragmotor op die N2 uit die rigting van Kaapstad...

  • Gedienste erwe vir 420 families

    GEORGE. – Gesinne wat reeds jare lank op hul eie stukkie grond wag, sal hulle binnekort op ’n erf in Rosedale kan vestig. Altesaam 500 erwe is in Rosedale uitgemerk en sal eersdaags toegerus...

  • Nuwe bloed vir baba-Bokke se stryd in Nieu-Seeland

  • Ondersoek sloer reeds 18 maande

  • Van Taipei Kaap toe – op ’n fiets

  • Hulplyn vir skole help duisende

    KAAPSTAD. – Altesaam 14 060 mense het verlede jaar ’n hulplyn geskakel waar mishandeling en misdaad in Wes-Kaapse skole aangemeld kan word. Van dié oproepe wat na die ­Wes-Kaapse...

  • ANC-hoës weier om onder eed vrae oor kontrakte te antwoord

  • Staat se getuie 'onbevoeg', sê rockster se regsman

  • Een van vyf beskuldigdes in Gumtree-saak vry

  • 'Onskuldig' - Johannes Kana skryf sy weergawe

  • Koop plakkies en red sjimpansees

  • Prins William en Kate besoek rowwe buurt

  • Bekende geohidroloog skielik oorlede

  • Nog geen besluit oor Mdluli se lot

  • Vrou pleit vroeër by man om wapen ‘weg te maak’

  • 138 mans op parool ‘weg’ in Wes-Kaap

  • Is dit ’n leeu of pa wat snork?

  • ANC span lojale kaders in

  • Zuma slaan apartheid-trom

  • Motlanthe kap swak onderwys

  • Omstrede figure sal weer lei ná 7 Mei

  • Valke glo warm op spoor van horingdiewe

    JOHANNESBURG. – Die net trek al hoe stywer om ampsdraers van die Mpumalanga-parke-en-toerisme-agentskap (MPTA) wat moontlik betrokke was by die diefstal van 80 renosterhorings uit twee kluise by...

  • DG en sy adjunk op verpligte verlof

    PRETORIA. – Bewerings van selfverryking, korrupsie en bevoordeling in die toekenning van tenders is waarskynlik van die redes waarom die direkteur-generaal van militêre veterane, Tsepe Motumi, en...

  • ‘SAUK voer’n veldtog teen ons’

  • ‘Die wêreld’ verwag as dorp Grietjie groet

  • Fransman se verkiesingspraatjies ’n skande – Meyer

  • Koninklike besoek aan Ayers Rock eggo die verlede

  • Rademan neem die leisels oor

  • Vlugteling is deur riviere vir sy graad

  • ‘Moolman haal nou self asem’

  • Regter beslis vandag oor ontslag in Gumtree-moord

  • Kankergevaar skuil dalk in Brasiliaanse haarmiddels

    KAAPSTAD. – Die Brasili­aanse keratien-behandeling wat mense gebruik om hul hare glad te maak, kan ’n gevaarlike middel bevat wat kanker kan veroorsaak. Navorsers van die Uni­versiteit van...

  • Miljoene gegee vir stryd teen stropery

    JOHANNESBURG. – Bykans R3,5 miljoen wat deur ses groot sakeondernemings ingesamel is, is aan Sanparke oorhandig vir gebruik in die stryd teen renosterstropery. Die ondernemings, Bavaria...

  • Seun maak eerste noodoproep

  • Duikbootjie gee nie op met MH370

    PERTH. – ’n Amerikaanse mini-robotduikboot sal voortgaan om die seebodem van die Indiese Oseaan te fynkam vir enige tekens van die vermiste Maleisiese Boeing 777 nadat sy huidige gefokusde...

  • Twee mans voor ná moord op polisieman

  • Boervrou nie meer vervolg ná skote

  • Google stel webportaal vir verkiesing bekend

    KAAPSTAD. – Google wil met ’n nuwe webportaal kiesers bemagtig en inlig oor aanstaande maand se verkiesing. South African Elections Hub is verlede week bekend gestel en bied nuus en multimedia...

  • ‘Polisie het misluk met ingryping by Marikana’

    PRETORIA. – Die polisie se ingryping om gewelddadige, stakende Marikana-mynwerkers in Augustus 2012 in bedwang te bring, was ’n mislukking, het die Farlam-kommissie gister gehoor. Lt.kol. Joseph...

  • Negejarige sterf ná vragmotor hom tref

    KAAPSTAD. – Nóg ’n kind is op die Kaap se paaie omgery. In die jongste voorval het ’n negejarige leerder gisteroggend buite Robertson gesterf. Hy was op pad na die Primêre Skool Vergesig...

  • Huise ná lang wag oorhandig

  • Bank slaan vure dood ná twiet

    KAAPSTAD. – Talle mense het gister woedend gereageer en selfs gedreig om van bank te verwissel nadat ’n plaaslike bank verwysings na gestremdes en bomme op Twitter gemaak het. First National Bank...

  • Vervoerplan vir eers uitgestel

  • Kom kyk na dié katte vir ’n goeie doel

    GEORGE. – ’n Katteskou word binnekort die eerste keer in die Suid-Kaap gehou. Die skou word aangebied ten bate van die Peoples Dispensary for Sick Animals (PDSA). Die organisasie se...

  • Mosselbaai wil vanjaar nóg groter sportfees hou

    MOSSELBAAI. – Die dorp se gewilde sportfees vind vanjaar van 3 Oktober tot 6 Oktober plaas. Belangstellende sportklubs en instansies word genooi om môre ’n vergadering by die Mosselbaaise...

  • Hupstoot vir toerisme in Uniondale met nuwe kantoor

  • Cope wil George-raad se naam verander

    GEORGE. – Indien Cope sy sin kry, sal die George-munisipaliteit se naam na die Outeniqua-munisipaliteit verander word. Wilbur Harris, Cope-stadsraadslid, het gesê hy gaan op die...

  • RSG-verkiesingsdebat vanoggend om 07:00 uit Conville uitgesaai

    GEORGE. – Verteenwoordigers van politieke partye in die Suid-Kaap kry vanoggend geleentheid om hul standpunte aan ’n landwye gehoor te stel. Hulle gaan deelneem aan Monitor, RSG se...

  • Polisie vra hulp ná beweerde bestialiteit

    GEORGE. – Die polisie het die publiek se hulp gevra om ’n man op te spoor in verband met beweerde bestialiteit. Kapt. Malcolm Pojie, ’n polisiewoordvoerder, het gesê Deon Oktober (19) kan die...

  • ‘April is ’n nederige atleet’

  • Vrou erken hond is mishandel

    PORT ELIZABETH. – ’n Vrou van New Brighton het gister in die landdroshof hier skuld beken op ’n aanklag van dieremishandeling. Litha Sogiba (58) is daarvan aangekla dat sy nie vir haar hond,...

  • Diewe buit rekenaars van R160 000 by NMMU

    PORT ELIZABETH. – Rekenaartoerusting ter waarde van R160 000 is by die Nelson Mandela Metropolitaanse Universiteit (NMMU) gesteel. Die strooptog by die fakulteit onderwys op die...

  • Tot 1 m. uit Sirië in Turkye

    ANKARA. – Die getal Siriese vlugtelinge in Turkye staan nou op “byna een miljoen”, het die Turkse premier, Tayyip Erdogan, gesê. Erdogan het ook onderneem om die vlugtelinge van die Siriese...

  • Mugabe se salaris ‘is gesny’

    HARARE. – Pres. Robert Mugabe van Zimbabwe sê hy kom klaar met ’n beskeie salaris van $4 000 (Amerikaans, sowat R42 000) per maand, omdat die land deur “moeilike tye” gaan, het die...

  • Doen iets, sê Biden aan Russe

    KIËF. – Die tyd om die krisis in die ooste van die Oekraïne te ontlont, word min, het die Amerikaanse visepresident, Joe Biden, gister aan Rusland gesê. “Ons is gereed vir enige sterker...

  • Blomme, musiek vir Marquez

  • Laerskool Vredendal kuier in Kaapstad

  • Man ‘kap sy ouma dood’

    POLOKWANE. – ’n Man het sy ouma in Giyani in Limpopo glo met ’n byl doodgekap nadat hy haar van heksery beskuldig het. Bongani Chauke (29) het gister vlugtig in die Giyani-landdroshof verskyn....

  • Nog geen besluit oor Mdluli se lot

    PRETORIA. – Nóg die nasionale vervolgingsgesag (NVG) nóg die polisie het al besluit oor die lot van lt.genl. Richard Mdluli, geskorste hoof van misdaadintelligensie. Die NVG is veronderstel om...

  • Luilekker in die son

  • Vlieënier eers later geëien

    KAAPSTAD. – Die identiteit van die vlieënier wat verlede week buite Melkbosstrand verongeluk het, is nog nie bekend gemaak nie. Die polisie het gister gesê hy wag op DNS-uitslae om die man se...

  • Polisie vat die spoor ná lid sterf toe groep losbrand

    PORT ELIZABETH. – Die polisie jag die moordenaars van een van sy beamptes wat tydens ’n ondersoek na ’n rooftog in Tsolo doodgeskiet is. Ao. Mpendulu Shadrack Mbasane (49) en sy kollegas het...

  • Inbreker by winkel geskiet

    PORT ELIZABETH. – Die takke van ’n drankwinkel in Port Elizabeth en King William’s Town het gister in twee afsonderlike misdaadvoorvalle deurgeloop. By die Big Daddy’s-tak in Struandale het...

  • Boervrou nie meer vervolg ná skote

  • Sjerpas word vergoed

    KATMANDOE. – Nepal se regering het gister ingestem om sjerpas van berg Everest te vergoed ná die dood van 13 gidse in die dodelikste sneeustorting ooit op die wêreld se hoogste berg. Ang...

  • Wonderkuur vir kinkels in hare straks lewensgevaarlik

    KAAPSTAD. - Is die duur wondermiddel wat gebruik word om kinkels uit hare te haal, eerder formalien wat gebruik word om lyke te balsem? Volgens navorsers wat verbonde is aan die Universiteit van...

  • Fransman, Uys moet Skoor antwoord oor kontrakte

  • Baba sterf ná skoot uit pa se pistool

  • Boston-marathon bring tere oomblikke

  • Leerder (9) sterf toe vragmotor hom tref

    KAAPSTAD.– ’n Gr.2 - leerder is onderweg na sy skool in Robertson doodgery. Die Wes-Kaapse onderwysdepartement (WKOD) het bevestig die seun (9) het Dinsdagoggend omgekom. ’n Vragmotor het hom...

  • Kaapse musikant se ‘liefste maat’ gesteel

  • Britz-moord: Mans verskyn in hof

  • 80 renosterhorings - meer as 300 kg - uit kluise gesteel

  • SAUK wil ook nie EFF-reklame uitsaai, sê Malema

  • ANC-swaargewigte gekies vir Nkandla-komitee

    Kaapstad. - ANC-swaargewigte is aangewys om die party te verteenwoordig op die parlementêre ad hoc-komitee oor Nkandla. Die ANC het Dinsdag die name van die sewe ANC-LP's wat op die komitee sal...

  • Drie Gumtree-beskuldigdes versoek ontslag

  • Komitee vra meer tyd vir Nkandla

  • Koninklikes kry romantiese wegbreek

  • Per fiets van Taipei na Kaapstad vir liefdadigheid

  • Johannesburg is Afrika se 'Twitter-hoofstad'

  • Dapper ma red kinders in aanval

  • Boervrou in hof ná skote op haar man