’n Hele 230 dae alleen ter see is nie vir sissies nie. Kirsten Neuschafer van Oos-Londen het Sondagaand in Simonstad vasgemeer ná byna sewe maande ter see.
Brandweervoertuie met loeiende sirenes was gister omstreeks 10:00 op die Vlottenburg-stasie toe die enjinkamer van een van die middelwaens van ’n Metrorail-pendeltrein aan die brand geraak het.