Ander stories in... Werf-Elemente...
In Limpopo pas vrywilligers deesdae renosters op .
Twee modelle het die hele volk voor die volgende vraag geplaas: waar is die grense van vryheid van spraak? Die een het die k-woord gebruik, die ander het gewens dat alle wit mense gedurende die bevrydingstryd doodgemaak is. Albei was rassisties.
Leopold Scholtz se stelling dat daar in teorie niks verkeerd was met die NP se tuislandbeleid nie (“Die bedoelings agter baasskap”, DB, 18.05) is slegs aanvaarbaar indien ’n mens dit vanuit die belange van ’n blank-beheerde Suid-Afrika beskou.