Meer plaaslike kunstenaars by WB-konsert

2010-05-24 11:32

Johannesburg - Meer Suid-Afrikaanse kunstenaars gaan op 10 Junie by Fifa se Wêreldbeker-konsert by die Orlando-stadion optree, het vervaardigers Maandag gesê.

Goldfish, Lira, Loyiso Bala, Kwani Experience, Steadyrock, Tumi Molekane en 340ml se name is ingesluit op 'n lys van plaaslike musikante wat deel van die konsert gaan wees, het Control Room, die vervaardigers, gesê.

Vroeër vandeesmaand het die vervaardigers aangekondig dat die ikoniese plaaslike jazz-musikant, Hugh Masekela, by Freshlyground, the Parlotones, Vusi Mahlasela en die Soweto Gospel Choir op die lys gaan plaas.

Internasionale sterre wat by dié konsert gaan optree, is Alicia Keys, The Black Eyed Peas, Angélique Kidjo, John Legend en Juanes.

Organiseerders het plaaslike kunstenaars ingesluit ná die ministerie van kuns en kultuur vir meer plaaslike verteenwoordiging gevra het.

"Ek is geëerd om deel te wees van dié historiese oomblik in Suid-Afrika se geskiedenis om as gasheer vir die eerste Fifa Wêreldbeker-toernooi op die Afrika-kontinent te dien en die eerste konsert wat daarmee gepaardgaan," het Lira gesê.

"Ek is opgewonde om saam met die ongelooflike groep Suid-Afrikaanse en internasionale kunstenaars op te tree – dit gaan verseker een van die beste musiekgeleenthede in Afrika wees.

Die konsert begin om 16:00 op 10 Junie en 30 000 aanhangers sal na verwagting die konsert bywoon.

– Sapa


Lewer kommentaar op hierdie artikel
5 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne die burger

Weather
Lottery
Cpt: 19-26°C Sunny. Mild. Pta: 18-30°C Mostly sunny. Warm.
Jhb: 16-28°C More sun than clouds. Mild. Bloem: 19-30°C More sun than clouds. Pleasantly warm.
Dbn: 23-31°C Mostly sunny. Warm. PE: 20-25°C Showers early. Morning clouds. Mild.
7 day forecasts...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

MERCEDES-BENZ

A 180 ELEGANCE AT
2010
R 244,000.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

VOLKSWAGEN

Sharan 1.8 Turbo MPV MY01
2006
R 219,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Magical Massinga

Spend 5 nights at Mozambique's magical Massinga Beach Lodge. From 10 299 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book Now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Die liefde blom

Ons het ’n verskeidenheid rose beskikbaar vir daardie spesiale persoon op Valentynsdag. Bestel voor 10 Februarie om seker te maak dit word op 14 Februarie afgelewer. Koop dit nou.

Perfekte paar-Valentynsdag-aanbod

Koop ’n klassieke skeerkwasstel vir ’n man vir R279 & kry 15% afslag op ’n keuse van reukwaters. Koop dit nou.

gobii eReader-Valentynsdag-aanbod

Kry die gobii eReader + gratis R160-eboek-koopbewys vir net R899. Koop dit nou.

Twilight

The Twilight Saga - Breaking Dawn deel 1 is vanaf 13 Februarie te kry. Beskikbaar op DVD & blu-ray. Bestel nou vooraf.

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

2 DVD's vir slegs R129

Winskopie van die week

Sit snoesig teenaan jou geliefdes hierdie Valentynsdag met ons aanbod van 2 DVD's vir slegs R129. Aanbod geldig solank vooraad hou. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.