wêreldbeker 2010

Duisende staan tou vir WB-trofee

2010-05-08 01:54

Duisende Kapenaars het gister in toue gestaan om ’n kykie van die gesogte Wêreldbeker-sokkertrofee te kry.

Waterfront kry plesierwiel voor sokkertoernooi

2010-04-21 01:03

’n Skouspelagtige uitsig oor Robbeneiland, die middestad en Tafelberg is wat wag op die wat kans sien om ’n 50 m hoë plesierwiel in die V&A Waterfront aan te durf.

Moontlike taxigeweld tydens Wêreldbeker-sokkertoernooi pla regering

2010-03-27 00:25

Die kabinet is erg bekommerd oor die bedreiging wat taxigeweld vir die Wêreldbeker-sokkertoernooi inhou en wil spoedig ’n ooreenkoms met dié bedryf bereik.

hotel

Verblyfpryse tydens WB styg met tot 53% meer

2010-03-27 00:25

Meer as ’n kwart van verblyfplekke in Suid-Afrika se pryse sal tydens WB 2010 meer as die helfte hoër wees as hul hoogste tariewe vir vanjaar, en sowat 11% meer as dubbeld soveel, blyk uit ’n peiling van Grant Thornton Strategic Solutions wat gister in Kempton Park bekend gemaak is.

condoms

Suid-Afrika sê dankie vir Britse kondome

2010-03-10 12:20

Suid-Afrika se gesondheidsdepartement het Brittanje se plan om 42 miljoen kondome vir die Sokker wêreldbeker te stuur, verwelkom.

Eden dalk basis van vier spanne

2010-02-08 04:34

Die moontlikheid bestaan dat nóg ’n internasionale sokkerspan sy tuisbasis in die Eden-streek kan vestig gedurende die Wêreldbeker-sokkertoernooi.

12 Junie toets teen Franse op Nuweland gaan voort

2010-02-02 14:41

SA Rugby Unie president Oregan Hoskins het bevestig dat die Springbok toets teen Frankryk op 12 Junie op Nuweland sal plaasvind, soos aanvanklik beplan.

camera

Berigte oor roof van oorsese nuustoerusting ‘buite konteks’

2009-12-07 01:20

Berigte oor roof van oorsese nuustoerusting ‘buite konteks’ a’n Lid van die Suid-Afrikaanse hawelose sokkerspan is verlede week aangekeer ná die diefstal van ’n BBC-nuusspan se kamera.

Komplimente stroom in

2009-12-07 01:17

Gelukwense stroom van oral in ná Kaapstad se suksesvolle aanbieding Vrydagaand van die finale loting vir die Wêreldbeker-sokkertoernooi.

saps logo

Polisie is gereed vir ’n veilige 2010-loting

2009-12-04 04:28

Of dit op land, in die water of in die lug is, die veiligheidsmagte is so gereed soos kan kom en belowe vandag ’n veilige finale loting vir die Wêreldbeker-sokkertoernooi.

Die Protea Hotel Fire and Ice

Huisvesting ‘is nie meer ’n kwessie’

2009-12-03 04:09

’n Gebrek aan geskikte huisvesting is nie meer op Fifa se sakelys vir 2010 nie.

 

’n Laaste kans om kaartjies vir WB-skouspel op te raap

2010-04-14 01:38

Suid-Afrikaners wat nog nie kaartjies vir die Wêreldbeker-sokkertoernooi het nie, kry nou ’n laaste kans om deel van dié internasionale skouspel te word.

Betogings sal nie geduld word tydens sokkertoernooi

2010-03-27 00:25

Geen betogings teen swak dienslewering gedurende die Wêreldbeker-sokkertoernooi nie. Dít is die “eerste prys” waarna die regering streef 70 dae voordat die wêreld se grootste sportskoupel hier begin.

Terrorism unit

Uitgesoektes opgelei om ‘terroriste’ by WB aan te vat

2010-03-27 00:02

Suid-Afrika is nou blykbaar gereed om enige “terroriste” wat ’n bedreiging vir WB 2010 kan inhou, aan te vat en te neutraliseer.

As jy kliek... is jy medepligtig

2010-02-24 12:09

Die media volg julle - die lesers - se gunsteling onderwerpe op. Want dis lonend vir ons.

Kaapse vervoerplan dié naweek getoets

2010-02-04 09:32

Verskeie aspekte van Kaapstad se Wêreldbeker-vervoerplan gaan die naweek getoets word – soos treine wat later loop en parkeergeriewe by die stasies in Brackenfell, Goodwood, Kuilsrivier en Mitchells Plain.

Langstraat Saterdagoggend alweer silwerskoon

2009-12-07 01:22

Enkele dele van die reuse-verhoog en ’n paar sakke rommel was die enigste bewyse van die grootste straatpartytjie wat die Moederstad nog beleef het.

money notes

Sokkerkykers skrik nie vir resessie

2009-12-07 01:18

Alles dui daarop dat daar steeds meer as 450 000 buitelandse besoekers vir die Wêreldbeker-sokkertoernooi na Suid-Afrika gaan kom.

Oudspelers van Holland en België help SA kinders

2009-12-04 04:28

“Ons doen eenvoudige dinge, maar wat hulle doen is hot. ”Só het Vuyo Sbhozo (12) van Mandela Park naby Houtbaai gister gesê nadat hy by voormalige sterre van die Belgiese en Nederlandse sokkerspanne ’n paar nuwe sokkertruuks geleer het.

Fifa laat dollars rol

2009-12-04 04:28

Vandag is D-dag vir Kaapstad om sy internasionale beeld as bestemming van wêreldformaat te vestig.

Net uitverkorenes mag aan beker raak

2009-12-03 04:09

Slegs die wenners van die Fifa-Wêreldbeker en staatshoofde mag aan die trofee van dié toernooi raak.

Weather
Lottery
Cpt: 13-19°C Sunny. Mild. Pta: 6-19°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 3-17°C Sunny. Cool. Bloem: 3-20°C Sunny. Cool.
Dbn: 15-26°C Sunny. Mild. PE: 16-24°C Sunny. Mild.
7 day forecasts...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Sharan 1.8 Turbo MPV MY01
2006
R 219,995.00

LEXUS

IS 250 AT
2006
R 239,990.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 69,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.