wêreldbeker 2010

Proteas hoofdis in Engelse feesmaal

2011-12-30 18:31

Ek het nooit kon dink dat ek dit nie meer sou kon verdra om krieket te kyk nie. Wat is fout?

‘Local’ is lekker, ook vir Juju-klerereeks

2011-12-30 18:31

Ek het die berigte oor die nuwe klerereeks wat deur Julius Malema geïnspireer is, met ’n groot skeut skeptisisme gelees.

Wat vir Goliat geld, geld vir Dawid dan ook

2011-12-30 18:31

Oor die staffordshire-terriër wat die yorkshire-terriër doodgebyt het: Kan iemand verduidelik wat mnr. Harry Hill van die Mosselbaai-munisipaliteit bedoel het deur te sê: “Geen hond word op ons strande toegelaat nie.

Dra alle wit Afrikaanses dan bagasie?

2011-12-29 21:09

Jason Lloyd, jou rassistiese onderrok hang ook lekker uit met: “... ’n nuwe nierassige (?) en inklusiewe Afrikaanse universiteit iewers in die Wes-Kaap.

Is personeel blind vir hond as mens se oë?

2011-12-29 21:09

’n Blinde vrou gaan met haar hond inkopies doen en wil ’n melkskommel by McDonald’s drink, maar word summier weggejaag. Kan die mense nie sien die hond is die mens se oë nie?

My hond se gedagtes

2011-02-19 06:00

JOHANNES DE VILLIERS kan ’n goeie medium en ’n swak een van mekaar onderskei – hy het immers ’n boek oor telepatie geskryf. Maar toe hy sy hond na ’n bekende Amerikaanse dierefluisteraar neem, het dinge dubbelsinnig begin raak ...

 

  Klik hier vir argief-materiaal.(Stad Kaapstad)

Foto's   ·   Lesersfoto’s   ·   Nuus in Foto's Stuur vir ons jou foto's  ·  Stuur vir ons jou stories

‘Groen mamba’ spoeg Proteas in oog

2011-12-30 18:31

Daar word baie vrae gestel waarom Suid-Afrika ná ’n goeie oorwinning so maklik teen Sri Lanka kapituleer in die tweede toets.

US-taaldebat keer terug na benede peil

2011-12-29 21:09

Jason Lloyd se artikel “Bring tog maar dié offer vir Afrikaans”(DB, 27.12) trek die peil van die taaldebat aan die Universiteit Stellenbosch (US)terug na die vlak wat voorheen gehandhaaf is.

VIDEO: KKNK-feesbaadjie 2011

2011-04-01 15:56

Ons gesels met Die Burger se nuusredakteur by die Klein Karoo Nasionale Kunstefees, Aldi Schoeman, oor die eerste feesbaadjie wat op Saterdag 2, April om die koerant gaan verskyn.

Eerste WB-span vandag in die land

2010-05-25 22:23

Die Wêreldbeker-sokkertoernooi is hier. Die eerste span, dié van Australië, kom vandag in Suid-Afrika aan, en skaars 24 uur later land die span van Brasilië ook op die O.R. Tambo-lughawe in Johannesburg.

binne die burger

Fifa 2010

Meer plaaslike kunstenaars by WB-konsert

2010-05-24 11:32

Meer Suid-Afrikaanse kunstenaars gaan by Fifa se Wêreldbeker-konsert by die Orlando-stadion optree, het vervaardigers gesê.

 
Fifa 2010

Parade word kyk-en-jolkol

2010-05-23 22:36

Die Parade is ’n miernes soos werkers die eerste markiestente opslaan vir die grootste kyk-en-jolkol in die Kaap.

Weather
Lottery
Cpt: 10-18°C Mostly sunny. Mild. Pta: 5-19°C Sunny. Cool.
Jhb: 2-16°C Sunny. Quite Cool. Bloem: 1-15°C Sunny. Quite Cool.
Dbn: 14-21°C Mostly sunny. Cool. PE: 13-19°C A few showers. More sun than clouds. Mild.
7 day forecasts...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Financial Director

JHB - Central
Communicate Midrand Finance Specialist Resource
Market Related

Cost Accountant

JHB - Central
Communicate Midrand Finance Specialist Resource
Market Related

Group Financial Manager

JHB - Central
Communicate Midrand Finance Specialist Resource
Market Related

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

FIAT

PALIO 1.6ELX
2006
R 79,995.00

TOYOTA

Corolla 160i GLE AT MY05
2007
R 139,995.00

VOLKSWAGEN

Golf 5 2.0 GTi 5-dr
2007
R 219,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Aanbod van die week

PS3 speletjies vanaf R149.95

Plus PS2 en PSP speletjies vanaf R99.95. Slegs terwyl voorraad hou. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.