Talle betogers sterf in Egipte

2012-02-06 01:52

KAÏRO. – Betogers het polisiewagte by die Egiptiese departement van binnelandse sake gister met klippe bestook totdat hulle met traanrook teruggedwing is.

“Hulle eis dat die weermag polities onttrek en dadelik die aanvang van nominasies vir die presidensiële verkiesing aankondig,” sê mnr. Waleed Saleh (30), ’n prokureur en een van die aktiviste.

Betogers beskuldig die departement dat hy nie die dood van 74 mense verlede Woensdag in ’n stormloop ná ’n sokkerwedstryd in Port Said kon verhoed nie.

Dit was die vierde dag van botsings waarin sewe mense dood is. Nog vyf is in Suez dood.

Baie mense is kwaad omdat die polisie dieselfde hardhandigheid handhaaf as in die Moebarak-era.

Die militêre raad, wat die bevel oorgeneem het toe Moebarak verlede jaar op 11 Februarie onttroon is, het belowe om die mag teen die einde van Junie, ná die verkiesing, aan burgerlikes te oorhandig.

- Die Burger

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne die burger

Weather
Lottery
Cpt: 13-19°C Sunny. Mild. Pta: 6-19°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 3-17°C Sunny. Cool. Bloem: 3-20°C Sunny. Cool.
Dbn: 15-26°C Sunny. Mild. PE: 16-24°C Sunny. Mild.
7 day forecasts...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Sharan 1.8 Turbo MPV MY01
2006
R 219,995.00

LEXUS

IS 250 AT
2006
R 239,990.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 69,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.