Somalië steeds in ’n penarie oor kos
2012-02-04 03:00
- Artikelopsies
- Deel
- Kry Die Burger op
NAIROBI.– ’n Buitengewone oes ná goeie reën en kosaflewerings deur hulpagentskappe het vir eers die hongersnood in Somalië verlig.
Kosvoorrade kan egter weer in Mei op wees, het die Verenigde Nasies (VN) gister gesê. Die volgende oesseisoen is eers in Augustus.
Tienduisende mense het sedert Julie in Suid- en Sentraal-Somalië gesterf in’n gebied wat deur Islamitiese militante groepe beheer word.
Meer as 2,3 miljoen Somali’s–byna ’n derde van die bevolking–verkeer nog in nood.
Mnr. Mark Bowden, die VN se humanitêre kontroleerder, het gesê miljoene mense het nog kos, skoon water, skuiling en ander hulp nodig om te oorleef, en die situasie sal in Mei vererger.
Die militante Al-Sjabaab het gesê daar is geen koskrisis in die dele van die anargistiese land wat deur hom beheer word nie. Hy het die agentskappe daarvan beskuldig dat hulle die bevolking mislei.
Hulp aan sowat 180000 mense in kampe in die hoofstad, Mogadisjoe, het die situasie daar bestendig.
Gevegte in die suidelike en sentrale dele bemoeilik hulp aan die gebiede wat dit die meeste nodig het.
Regeringsmagte veg al die afgelope vyf jaar teen die rebelle. Verlede jaar het Keniaanse en Ethiopiese magte die land binbnegekom ter ondersteuning van Al-Sjabaab, wat bande met Al-Kaïda het.
Die gevegte, aanvalle op hulpwerkers en die geskiedenis van hulp wat vir politieke gewin gemanipuleer word, maak van Somalië een van die moeilikste lande vir hulpverlening.
Sjeik Ali Mohamoed Rage, Al- Sjabaab se woordvoerder, het gesê daar is geen rede vir hulpverlening nie.
“Die mense wat in vlugtelingkampe is, moet na ons toe kom. Daar is geen hongersnood in die dele wat ons beheer nie.”
In baie van die suidelike dele is die ondervoedingspeil 20% en word hulp baie beperk.–Reuters
CRISIS NOT OVER
Bowden called al Shabaab’s expulsion of the International Committee of the Red Cross (ICRC) from its territories a “critical concern”.
Al-Shabaab het die internasionale komitee van die Rooi Kruis vandeesweek verbied en daarvan beskuldig dat hy kos uitdeel wat ouer as die vervaldatum is.
Al Shabaab denied a hunger crisis persisted, accused relief groups of misleading Somalis and said it would not lift a ban imposed on more than a dozen aid agencies.
“There is no pretext for them,” Sheikh Ali Mohamud Rage, al Shabaab spokesman told Reuters on Friday.
“Let those in Kenyan (refugee) camps and in Mogadishu come to us. There is no hunger in the areas under our control.”
The U.N. said the latest harvest in Somalia was double the average of the past 17 years, and this had lowered food prices, though mortality rates in southern Somalia were still among the highest in the world.
In many parts of the south, acute malnutrition rates remain about 20 percent and access to treatment is severely restricted.
The U.N. said the current harvest offered respite but would provide just 10 to 20 percent of this year’s food needs. It warned food stocks could run out in May, ahead of the main August harvest.
“We have less than 100 days to avoid another famine,” said Jose Graziano da Silva, director general of the U.N.’s Food and Agriculture Organisation.
“The crisis is not over. It can only be resolved with a combination of rains and continued, coordinated, long-term actions that build up the resilience of the population and link relief with development.”
-Reuters
- Die Burger