Snor = hoër inkomste

2009-10-09 09:25

Chicago – Tyd om meer geld te verdien? Probeer ‘n snor groei.

Volgens ‘n studie wat deur die finansiële diensverskaffer Quicken en die Amerikaanse Mustache Institute gedoen is, kan ‘n snor ‘n persoon se kanse om ‘n hoër betaalde werk te kry, verhoog.

Die studie het getoon dat Amerikaanse mans wat snorre het gemiddeld 8.2% meer verdien as diegene met baarde en 4.3% meer as geskeerde mans.

Maar dit was nie alles goeie nuus nie. Die studie, getiteld “Saving and Spending Patterns of Mustached Americans”, het ook getoon dat diegene met snorre geneig is om 11% meer te spandeer en 3% minder te spaar as ander mans.

“As die waarde van finansiële bestuur in die nabye toekoms besef kan word... is dit baie moontlik dat ons oor die volgende vier tot vyf jaar sal sien dat Amerikaners met snorre meer gaan begin spaar as diegene met baarde en die wat skeer,” het die navorsingskonsultant Hans Menjou-Bartchen in ‘n verklaring gesê.

Die studie is in die eerste ses maande van 2009 uitgevoer en 2 000 Amerikaanse mans met snorre, 2 000 met baarde en 2 000 geskeerde mans is gebruik.

 - Reuters



 

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne die burger

Weather
Lottery
Cpt: 10-18°C Mostly sunny. Mild. Pta: 5-19°C Sunny. Cool.
Jhb: 2-16°C Sunny. Quite Cool. Bloem: 1-15°C Sunny. Quite Cool.
Dbn: 14-21°C Mostly sunny. Cool. PE: 13-19°C A few showers. More sun than clouds. Mild.
7 day forecasts...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Financial Director

JHB - Central
Communicate Midrand Finance Specialist Resource
Market Related

Cost Accountant

JHB - Central
Communicate Midrand Finance Specialist Resource
Market Related

Group Financial Manager

JHB - Central
Communicate Midrand Finance Specialist Resource
Market Related

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

FIAT

PALIO 1.6ELX
2006
R 79,995.00

TOYOTA

Corolla 160i GLE AT MY05
2007
R 139,995.00

VOLKSWAGEN

Golf 5 2.0 GTi 5-dr
2007
R 219,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Aanbod van die week

PS3 speletjies vanaf R149.95

Plus PS2 en PSP speletjies vanaf R99.95. Slegs terwyl voorraad hou. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.