Kragkrisis kan Duitsland tref oor koue

2012-02-08 00:00

DEN HAAG. – Die uiterse koue in Europa veroorsaak dat Duitsland tans op die grens van sy kragopwekkingsvermoë is. As dinge net ’n bietjie erger word, sal beurtkrag daardie land se lot wees, berig verskeie Duitse koerante.

Die belangrikste oorsaak hiervan is dat die regering ’n aantal ouer kernkragsentrales ’n jaar gelede na aanleiding van die kernramp in Foekoesjima, Japan, summier laat afskakel het. Daar is toe besluit om op die duur afskeid van kernkrag te neem.

Dit beteken dat Duitsland op die oomblik moet staatmaak op ouderwetse besoedelende bruinkool- en oliesentrales, asook op son- en windkrag.

Tans word die situasie gered deurdat die lug bokant Duitsland, ofskoon yskoud, onbetrokke is, en die sonkragopwekkers produseer maksimum energie. Maar dit is ook windstil, wat beteken windmeulparke lewer nie veel op nie.

Ná die besluit oor die kernkragsentrales het die energie-owerheid besluit om ou sentrales wat reeds gesluit is vir noodgevalle voor te berei. Hulle werk tans ook voluit, en verder word elektrisiteit by tye uit Oostenryk ingevoer.

Maar die grens is min of meer bereik. “Die situasie is onder druk, maar nog net nie kritiek nie,” het ’n woordvoerder van die elektrisiteitsmaatskappy Tennet aan die Frankfurter Allgemeine Zeitung gesê.

- Die Burger

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne die burger

Weather
Lottery
Cpt: 13-19°C Sunny. Mild. Pta: 6-19°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 3-17°C Sunny. Cool. Bloem: 3-20°C Sunny. Cool.
Dbn: 15-26°C Sunny. Mild. PE: 16-24°C Sunny. Mild.
7 day forecasts...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Sharan 1.8 Turbo MPV MY01
2006
R 219,995.00

LEXUS

IS 250 AT
2006
R 239,990.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 69,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.