Guinness eis ‘oudste atleet’ (100) se geboortesertifikaat

2012-02-06 01:52

HONGKONG. – ’n Honderdjarige Brits-Indiese man, wat beweer hy is die wêreld se oudste marathon-atleet, het gister breed geglimlag toe hy die 10km- wedloop van die Hongkong-marathon voltooi het.

Mnr. Fauja Singh, oftewel “Turbaned Torpedo”, het die afstand in net meer as een uur en 34 minute afgelê en daarmee HK$200 000 (R194 027) vir die liefdadigheid ingesamel.

Singh skryf sy fiksheid toe aan sy gesonde leefstyl sonder rook of alkohol en ’n vegetariese dieet.

Die Guinness World Records weier glo om hom as die wêreld se oudste marathonatleet te erken omdat hy nie ’n geboortesertifikaat ingedien het nie.

Singh het al verlede Oktober beweer hy is die eerste honderdjarige marathonatleet toe hy die Toronto Waterfront voltooi het.

’n Rekordgetal van 70 000 atlete het vanjaar deelgeneem aan die Hongkong-marathon wat ’n volmarathon van 42km, ’n halfmarathon en ’n 10km-wedloop insluit.

’n Man (26) het by die halfmarathon-eindstreep inmekaargesak en is by die hospitaal dood verklaar. – Sapa-AFP

- Die Burger

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne die burger

Weather
Lottery
Cpt: 13-19°C Sunny. Mild. Pta: 6-19°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 3-17°C Sunny. Cool. Bloem: 3-20°C Sunny. Cool.
Dbn: 15-26°C Sunny. Mild. PE: 16-24°C Sunny. Mild.
7 day forecasts...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Sharan 1.8 Turbo MPV MY01
2006
R 219,995.00

LEXUS

IS 250 AT
2006
R 239,990.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 69,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.