2012-05-19 00:00
Leiers van die wêreld se voorste ekonomieë het gister hier vir ’n G8-beraad aangekom. Leiers van die VSA, Brittanje, Kanada, Frankryk, Duitsland, Italië, Japan, Rusland en die Europese Unie (EU) sal die geweld in Sirië, kernsamesprekings met Iran en Mianmar se hervormings in die kollig plaas.
2012-05-18 10:07
Donna Summer (63), wat bekend was vir liedjies soos “Last Dance”, “Love to Love You Baby”, “Bad Girls” en “I Feel Love”,was sinoniem met die era van glinsterende klere.
2012-05-17 22:33
Jong Suid-Afrikaanse vroue word “in hul honderde” gewerf om teen betaling eierselle in Indië te gaan skenk aan vroue van oor die wêreld heen met vrugbaarheidsprobleme.
2012-05-17 22:32
’n Regter hier het die ma van die wêreld se enigste oorlewende agtling, Nadya Suleman, se aansoek om bankrotskap van die hand gewys word.
2012-05-17 06:00
’n Senior regter is gister aangestel om Griekeland se tussentydse regering te lei tot ’n nuwe verkiesing op 17 Junie gehou word.
2012-05-17 06:00
Jennifer Lopez het Lady Gaga onttroon as die wêreld se invloedrykste glanspersoonlikheid, aldus die jaarlikse Forbes-lys.
2012-05-16 00:00
’n Man het homself gister buite die hof waar die selferkende Noorse massamoordenaar Anders Behring Breivik verhoor word aan die brand gesteek.
2012-05-15 00:00
Die Britse motorfietsrenjaer Lee Richardson is dood weens ernstige beserings nadat hy in ’n botsing betrokke was tydens ’n wedren in Pole. Hy was 33.
2012-05-15 00:00
Dit begin effens eensaam te word in die omgewing van die Duitse bondskanselier, dr. Angela Merkel. Bietjie vir bietjie word die politieke steun vir haar streng besnoeiingsbeleid weggekalwe.
2012-05-13 22:38
Stevie Wonder se neef is in hegtenis geneem en aangekla van afpersing van dié sanger, het staatsaanklaers Vrydag in Los Angeles gesê.