JENNA TALACKOVA
op die loopplank tydens die Miss Universe-Kanada-kompetisie in Toronto Saterdagaand. Sy het internasionale reaksie ontlok toe sy aanvanklik deelname geweier is. Foto: AP
Foto's · Lesersfoto’s · Nuus in Foto's
Stuur vir ons jou foto's · Stuur vir ons jou stories
2012-05-19 00:00
Die leier van die ekstreemlinkse Griekse party, Alexis Tsipras, het die Europese Unie (EU) uitgedaag om die geldkraan na sy land toe te draai. Hy dink nie die EU sal dit doen nie, het hy in ’n onderhoud met die Europese uitgawe van die Wall Street Journal gesê.
2012-05-19 00:00
Leiers van die wêreld se voorste ekonomieë het gister hier vir ’n G8-beraad aangekom. Leiers van die VSA, Brittanje, Kanada, Frankryk, Duitsland, Italië, Japan, Rusland en die Europese Unie (EU) sal die geweld in Sirië, kernsamesprekings met Iran en Mianmar se hervormings in die kollig plaas.
2012-05-18 10:07
Donna Summer (63), wat bekend was vir liedjies soos “Last Dance”, “Love to Love You Baby”, “Bad Girls” en “I Feel Love”,was sinoniem met die era van glinsterende klere.
2012-05-18 10:07
Mary Kennedy, vervreemde vrou van Robert F. Kennedy jr., het weens versmoring gesterf nadat sy haar Woensdag by die gesin se woning in New York opgehang het.