vrydag

The Descendants

2012-02-03 06:00

Dié rolprent deur die bekroonde Alexander Payne sou kon afstuur op ’n redelik middelmatige drama as dit nie was vir die feit dat Matt uitvind sy vrou was ontrou nie.

Jack and Jill

2012-02-03 06:00

Sandler wys hy kan nóg vrotter

Man on a Ledge

2012-02-03 06:00

Spanningsfliek het goedvoel-impak

Een kies rof, die ander spog in dié reisprogram

2012-02-03 06:00

Proe jy die lewe in styl of leef jy vir aksie en avontuur? Hoe wil jy dit hê? Reza van Rooyen het met Paul du Toit en Terence Bridgett van die SABC2-reisreeks Rof of spog gesels oor hul voorkeure.

Vier van Britse koerant in hegtenis geneem

2012-01-30 05:13

Vier joernaliste en ’n polisiebeampte is in hegtenis geneem nadat speurders eergister op die Britse poniekoerant The Sun se kantore en die verdagtes se huise toegeslaan het.

Costa Concordia

Nóg ’n lyk op rampskip gekry

2012-01-30 05:13

’n Onstuimige see aan die Toskaanse kus het vir die tweede dag die begin van die proses vertraag om bykans 2?miljoen liter brandstof uit die gestrande Costa Concordia te verwyder.

Jacques is dol op sy skurk-rol in ‘Erfsondes’

2012-01-27 06:00

Toe die akteur Jacques Bessenger in die tweede seisoen van Erfsondes op die toneel verskyn, het kykers gou besef sy karakter, Renier, is ’n opperste skurk.

Cage skitter by tye in sy soeke na geregtigheid

2012-01-27 06:00

Geregtigheid word nêrens klinkklaar op ’n skinkbord na jou toe aangedra nie. As dit wél so was, sou daar jaarliks honderde minder rolprente oor dié onderwerp vervaardig kon word. Dit bly ’n soeke, soos dié jongste toevoeging uitwys.

Wanneer ma se liefde nie toereikend is

2012-01-27 06:00

Eva Khatchadourian is ’n vrou in haar 40’s wat aanvanklik ’n betreklik sorgelose lewe as ’n reisjoernalis gelei het.

Edgar’ die swakker pyl in Clint se koker

2012-01-27 06:00

Dit is aan J. Edgar Hoover te wyte dat daar vandag ’n perk van tien jaar op die termyn van die direkteur van die FBI is.

Ramsay se vasvat is verslawend

2012-01-20 06:00

As daar nou een program op televisie is wat jou sal laat herbesin oor restaurant-etes, dan is dit Ramsay’s Kitchen Nightmares.

 
Movie

Trespass

2012-02-03 06:00

Cage, Kidman uit hul diepte in flou riller

Wie’s bang? Nie Van Coke Kartel

2012-02-03 06:00

Dit is glo die eindtye. Die son spoeg vuur, die Majas het ophou tel en nog net een of twee berigte oor vloede en hittegolwe, dan gaan mense sekerlik weer begin blikkieskos opgaar. Maar Van Coke Kartel is nié bang nié, het Rozanne Els uitgevind.

Nuwe musiek

2012-02-03 06:00

Dié week luister ons na Robbie Klay en die Kongos se nuwe albums.

olie

Iran dreig EU met verbod op olie

2012-01-30 04:18

Die olieprys kan tot so hoog as $150 (R1164) per vat styg weens die Europese Unie se verbod op die invoer van Iranse ruolie, het Iran se adjunkminister van olie volgens die amptelike Iranse nuusagentskap IRNA gesê.

Musiek

2012-01-27 06:00

Lekker luister lirieke...

Eenvoudige onskuld en slaplag-jolyt

2012-01-27 06:00

Dié nuwe Muppets-rolprent, bloot met die titel The Muppets, laat jou nie brul van die lag nie (dis uiteraard net Kermit se voorreg!), maar is weliswaar uiters vermaaklik en bowendien gepeper met ’n ouwêreldse sjarme.

Pa se rol beklemtoon in Christelike fliek

2012-01-27 06:00

Voordat jy met die springmielies en koeldrank kan terugsit, moet jy eers besluit waar jy staan as dit by die genre van Christelike flieks kom.

Min ligpunte lei tot ’n flou poging

2012-01-27 08:44

Die eerste ding wat die regisseur Chris Gorak moet doen, is om sy draaiboekskrywer af te dank. Tweedens moet hy beslis ’n ander redigeerder kry.

Almodóvar dwing jou om te kyk

2012-01-20 06:00

In elk van sy rolprente gebruik die Spaanse rolprentmaker Pedro Almodóvar dieselfde boustene: geslag, seks, begeerte en identiteit.

Dié dieretuin gaan harte steel

2012-01-20 06:00

Ná sy vrou se dood besluit Benjamin Mee (Matt Damon) hy en sy kinders het ’n nuwe begin nodig.

Weather
Lottery
Cpt: 20-26°C More sun than clouds. Mild. Pta: 18-28°C Scattered showers. Morning clouds. Mild.
Jhb: 17-26°C Passing showers. Morning clouds. Mild. Bloem: 19-32°C Mostly sunny. Warm.
Dbn: 21-28°C Mostly sunny. Warm. PE: 21-27°C Afternoon clouds. Mild.
7 day forecasts...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Manager Legal Services

Johannesburg, South Africa
Evolution Recruitment
Market Related

Proposals Manager

Kya Sand, South Africa
Key Recruit
Market Related

Project Manager

Bryanston, Sandton, South Africa
Key Recruit
Market Related

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

FORD

Fiesta 1.6 Ambiente 5-dr Powershift MY10
2012
R 169,990.00

HYUNDAI

Tucson 2.0 GLS MY07
2007
R 139,899.00

LEXUS

IS-F 5.0 Luxury 8-sp AT
2010
R 559,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Magical Massinga

Spend 5 nights at Mozambique's magical Massinga Beach Lodge. From 10 299 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book Now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Koop Friends with Benefits en wen

Koop die DVD of Blu-ray en staan ’n kans om 1 van 5 "Love You"-blikke met koekies te wen. Die wedstryd sluit 9 Februarie. Koop dit nou.

Koop 4 romans vir R79,96

Koop enige 4 romantiese verhale vir slegs R79,96 terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Geskenke vir hom

Koop ’n klassieke skuimskeerborsel vir R279 vir die man in jou lewe en kry 15% afslag op ’n uitgesoekte reeks naskeermiddels. Koop dit nou.

Dit is al weer ’n fleurige Valentynsdag!

Daar is fleurige spesiale aanbiedinge by kalahari.com met die gobii eReader, Friends with Benefits, parfuums en rose wat nou beskikbaar is. Koop dit nou.

2 DVD's vir slegs R129

Winskopie van die week

Sit snoesig teenaan jou geliefdes hierdie Valentynsdag met ons aanbod van 2 DVD's vir slegs R129. Aanbod geldig solank vooraad hou. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.