Ná twee jaar en R500 000 se navorsing en konstruksie is alle ligte groen vir 14 ingenieurstudente en hul selfvervaardigde Formula-Student-renmotor.
Die Global Pizza Challenge, wat by die Hostex-uitstalling in Kaapstad gehou is, het amateurs én professionele sjefs gelok wat hul kreatiwiteit met dié skeppings wou wys.