Bobby is Cosmo se sexyste mBobby van Jaarsveld het eers gedink hy hoor verkeerd toe hy Donderdagaand as die plaaslike Cosmopolitan se sexyste man van die jaar aangewys is.an
Die kreatiewe vennootskap tussen die rapgroep Die Antwoord en die gesiene fotograaf Roger Ballen het des te meer “freaky” geword .
Dorette MaraisKaapstad – Die Afrikaanse sanger Steve Hofmeyr sê hy glo nie in die sogenaamde Uhuru-idee nie omdat hy geen hoop vir die ANC en sy jeugliga (ANCYL) se organisasievermoë het nie.Hofmeyr het dié uitlating Donderdag grappenderwys op sy Twitter-blad gemaak.“Die rede hoekom ek nie in Uhuru glo nie, is omdat die ANC en ANCYL nie [eens] 'n paartie in 'n wynkelder kan reël nie. Hulle is organisatories onnosel,” het Hofmeyr geskryf.Uhuru is ‘n Swahili-woord wat vryheid beteken. Sommige Suid-Afrikaners glo egter Uhuru is ‘n kodewoord vir ‘n plan om ‘n volksmoord op wit Suid-Afrikaners uit te voer. In party kringe word geglo dié gebeurtenis sal plaasvind sodra oudpres. Nelson Mandela sterf.- Nuus24
Die dag toe sy gehuil het omdat sy haar taal teruggekry het.
George Clooney vertolk hierdie rol aangrypend.
Van Civic tot Kuga. Vandeesweek se motor-bylaag.
Nuus en dramatiese foto's van Die Burger se verslaggewer, Hanlie Gouws.
’n Mens kan weer geluk vind na jy ’n huweliksmaat verloor het.
Baaienaar opgewonde oor roofdier aan ons kus.
Wen hoef nie altyd die kroon te span nie.
Kliek hier om resensies en artikels aanlyn te lees.
Johannesburg CBDEOH Recruitment SolutionsR435000 - R550000
CenturionEOH Recruitment SolutionsR350000 - R550000
Western CapeDie BurgerMarket Related
Corolla 180i GSX MY022003R 95,990.00
CitiGolf 1.4i 5-dr MY042007R 69,995.00
Cooper Hatch R56 1.6 3-dr2008R 149,900.00
Houses R 1 750 000
Houses R 1 990 000
Houses R 2 695 000
Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.
Koop die DVD of Blu-ray en staan ’n kans om 1 van 5 "Love You"-blikke met koekies te wen. Die wedstryd sluit 9 Februarie. Koop dit nou.
Koop enige 4 romantiese verhale vir slegs R79,96 terwyl voorraad hou. Koop dit nou.
Koop ’n klassieke skuimskeerborsel vir R279 vir die man in jou lewe en kry 15% afslag op ’n uitgesoekte reeks naskeermiddels. Koop dit nou.
Daar is fleurige spesiale aanbiedinge by kalahari.com met die gobii eReader, Friends with Benefits, parfuums en rose wat nou beskikbaar is. Koop dit nou.
Sit snoesig teenaan jou geliefdes hierdie Valentynsdag met ons aanbod van 2 DVD's vir slegs R129. Aanbod geldig solank vooraad hou. Koop dit nou.
Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!