Joost se biografie binne 24 uur uitverkoop

2009-11-04 08:51

 

Die eerste oplaag van Joost van der Westhuizen se boek, Joost: Man in the Mirror, het Maandag binne 24 uur uitverkoop.
Me. Kim Taylor van Random House Struik, wat die boek uitgee, het gesê “duisende” eksemplare was Maandagoggend in boekwinkels. “Teen Maandagaand was geen enkele eksemplaar meer oor nie.”

Die Afrikaanse weergawe, Joost: Spieëlbeeld, was gister op die rakke, maar Taylor kon teen druktyd nog nie sê presies hoeveel eksemplare verkoop is nie. “Ek kan wel sê selfs Steve Hofmeyr se outobiografie, Mense van My Asem, het nie só goed verkoop nie. Joost se boek is trouens een van die twee topverkopers onder die biografieë wat ons uitgegee het. Die ander was dié van ­Jake White (gewese Springbok-afrigter), In Black and White.

Me. Amelia Griesel, president van die Suid-Afrikaanse Profes­sionele Poligraaf-assosiasie (Sappa), het gister haar afkeur uitgespreek oor die hantering van die leuenverklikkertoets wat Van der Westhuizen oor ’n seksvideo afgelê het. Hy het die naweek gesê die uitslag in sy guns “was duidelik vals omdat ek gelieg het”. Sy private ondersoeker, mnr. Mike Bolhuis, het gesê daar is met die toets gepeuter. “Die gebeurtenis?.?.?. druis in teen die professionele en etiese gedrag wat deur Sappa-lede gehandhaaf word,” het Griesel gesê. – Philip de Bruin

binne die burger

Weather
Lottery
Cpt: 13-19°C Sunny. Mild. Pta: 6-19°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 3-17°C Sunny. Cool. Bloem: 3-20°C Sunny. Cool.
Dbn: 15-26°C Sunny. Mild. PE: 16-24°C Sunny. Mild.
7 day forecasts...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Sharan 1.8 Turbo MPV MY01
2006
R 219,995.00

LEXUS

IS 250 AT
2006
R 239,990.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 69,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.