Grace en Steger gee uitvoerings

2012-02-07 00:00

Twee bekroonde musici, die blokfluitspeler Maurice Steger en die kitaarspeler James Grace, gaan vandeesmaand saam in ’n reeks konserte in die Kaap en Gauteng optree.

Steger en Grace sal musiek van Telemann, Bach, Corelli en Sammartini uitvoer in optredes op die Darling-musiekervaring, in die St. Andrew-kerk in Kaapstad en op die Johannesburgse inter­nasionale Mozartfees.

Steger is ’n gebore Switser en word as een van die voorste blokfluitspelers ter wêreld beskou. Hy tree oor die wêreld heen op, en word ook as dirigent hoog aangeslaan.

Grace, ’n Suid-Afrikaner, is in 2010 op die Klein-Karoo Nasionale Kunstefees op Oudtshoorn met ’n Kanna-prys bekroon. Hy het aan die Royal College of Music in Londen gestudeer en was die eerste student in kitaar wat die kollege se Tagore-medalje gewen het. Steger en Grace speel op 11 en 12 Februarie in die Presbiteriaanse kerk in Darling, op 14 ­Februarie in die St. Andrew-kerk en op 16 Februarie by Villa Arcadia as deel van die Johannesburgse musiekfees.

Besoek www.prohelvetia.org. za, www.darlingmusic. org en www.join-mozart-festival.org om besonderhede.


 

- Die Burger

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne die burger

Weather
Lottery
Cpt: 13-19°C Sunny. Mild. Pta: 6-19°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 3-17°C Sunny. Cool. Bloem: 3-20°C Sunny. Cool.
Dbn: 15-26°C Sunny. Mild. PE: 16-24°C Sunny. Mild.
7 day forecasts...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Sharan 1.8 Turbo MPV MY01
2006
R 219,995.00

LEXUS

IS 250 AT
2006
R 239,990.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 69,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.