2012-05-21 05:00
As jy na genoeg begrotingsdebatte en politieke ontleders luister, sal jy weet statistiek en syfers verbloem ’n magdom sondes, verblind jou vir die lot van die individu en is ’n handige skuilplek vir papbroeke.
2012-05-19 00:00
Die oorgang van ’n gemeganiseerde wêreld na een wat wentel om dienste en inligting, is die kern van die kunstenaar Michael MacGarry se jongste solotentoonstelling. Dit is van 24 Mei tot 30 Junie in die Stevensongalery in Woodstock.
2012-05-19 00:00
’n Groot kulturele samewerkingsprojek tussen Suid-Afrika en Frankryk is pas aangekondig. Johan Myburg vertel meer.‘‘
2012-05-19 00:00
Die Sweedse duo Roxette, wat in die tagtiger- en negentigerjare een van die wêreld se voorste popgroepe was, is op 8 Junie in die GrandWest-casino se Grand Arena in Goodwood.
2012-05-18 08:11
Debussy se klanke word kleur in Menck en Delmotte se nuwe skilderye
2012-05-17 06:00
Boekmerk: Die Suid-Afrikaanse skrywer Damon Galgut verdien ’n groter plaaslike leserspubliek.
2012-05-17 06:00
Die Bulgaarse dirigent Martin Panteleev is as die nuwe hoof-gasdirigent van die Kaapse Filharmoniese Orkes aangewys.
2012-05-16 00:00
Byklanke: ’n Donderbus is ’n antikwariese haelgeweer wat nie juis met akkuraatheid vereenselwig word nie.
2012-05-16 00:00
’n Groep musiekstudente van die Universiteit Stellenbosch neem klassieke musiek na die strate sodat diegene wat weinig in ’n konsertsaal kom, ook die skoonheid van musiek kan ervaar. Wayne Muller het gaan luister.
2012-05-15 00:00
Gee jou oor aan piesangskilhumor en suikerdons. Moet na geen diep boodskap of hoë letterkunde soek nie. Dán kan jy Funny Business onbevange geniet.