vermaak en kuns

‘Mozart van die digkuns’ só onthou

2012-02-07 00:00

Szymborska 1923?–?2012?Q : Die Poolse digter Wislawa Szymborska (88), “een van ’n klein uitgelese groepie ­onmisbares in enige taal op Aarde” het die Nobelprys vir ­Letter­kunde in 1996 ontvang, maar in Suid-Afrika het haar werk mees­tal buite die kollig gebly.

Toffie Pop skep geleenthede om kreatief saam te werk

2012-02-06 21:51

Vanjaar neem meer as 60 ­deel­nemers uit verskeie kreatiewe genres deel aan Toffie Pop, ’n ­internasionale ­kultuur-konfe- rensie en -fees wat ­aan­staande maand in die Kaapstadse ­stadsaal plaasvind.

Bird bekyk stand van SA maatskappy

2012-02-07 00:00

Galgtou of samehorigheids-knoop? Hoop en verydeling? In die spanning tussen die teen­strydighede van dood en lewe, goed en kwaad, belofte en werklikheid, en gister en vandag speel Stuart Bird se wêreld van idees hom uit.

George Eliot

iPad maak aflaai van gunstelinge maklik

2012-02-05 21:36

Dus kan ek nou baie van my ou ­gunstelinge in ’n splinternuwe formaat lees, sonder al daardie onderstrepings, kantaan­teke­ninge en bladsyverwysings uit my akademiese dae.

Antwoord voorsien in die vraag na zef

2012-02-04 03:00

Rook Yo-Landi en Kie. die pyp met nuwe album? Dit is sulke tyd... Die zefrappers Die Antwoord se tweede album is aan die kom.

‘Combat’ wys hoe Nataniël kan goël

2012-02-04 03:00

RESENSIE: Vroeg in sy loopbaan is Nataniël in die media as ’n “sexy kakkerlak” beskryf – ’n etiket wat hom darem nie bygebly het nie.

 
‘Kat & the Kings’ terug op die planke:

‘Kat & the Kings’ terug op die planke:  Dean Balie vertolk die rol van Kat en Amy Trout is Lucy Dixon in die produksie Kat & the Kings, wat van 1 Mei in die Fugard-teater in Distrik Ses opgevoer sal word. Daar is ’n sprankelende nuwe ­rol­verdeling vir hierdie musiekspel, wat ná ’n dekade weer opgevoer word. David Kramer en Taliep ­Petersen het dit geskep en die produksie destyds het ’n Olivier-prys in Londen ontvang. Bespreek by die teater by 021 461 4554 of by Computicket. Foto: Jesse Kramer

Foto's   ·   Lesersfoto’s   ·   Nuus in Foto's Stuur vir ons jou foto's  ·  Stuur vir ons jou stories

Grace en Steger gee uitvoerings

2012-02-07 00:00

Twee bekroonde musici, die blokfluitspeler Maurice Steger en die kitaarspeler James Grace, gaan vandeesmaand saam in ’n reeks konserte in die Kaap en Gauteng optree.

klavier mooi

‘Wonder-Tsjeg’ seëvier

2012-02-06 01:56

Die 25-jarige Tsjeggiese pianis Lukáš Vondrácek het ­Saterdagaand die 12de Unisa­Vodacom- ­internasionale klavier­kompe­tisie gewen.

Skrywer sterf twee maande voor debuut

2012-02-04 04:33

Skaars twee maande voor sy langverwagte literêre debuut in boekvorm sou verskyn, is ’n Johannesburgse skrywer verlede naweek on­verwags aan ’n hartaanval dood.

Cape Philharmonic Orchestra

Wagner warmbloedig en seëvierend vertolk

2012-02-04 03:00

Die tweede simfoniekonsert in die orkes se huidige somermusiekfees is ingelei met ’n warmbloedige ­vertolking van Wagner se ­Ouverture tot Tannhäuser, onder leiding van die Japanse dirigent Yasuo Shinozaki.

binne die burger

 
Weather
Lottery
Cpt: 20-26°C More sun than clouds. Mild. Pta: 18-28°C Scattered showers. Morning clouds. Mild.
Jhb: 17-26°C Passing showers. Morning clouds. Mild. Bloem: 19-32°C Mostly sunny. Warm.
Dbn: 21-28°C Mostly sunny. Warm. PE: 21-27°C Afternoon clouds. Mild.
7 day forecasts...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

FORD

Fiesta 1.6 Ambiente 5-dr Powershift MY10
2012
R 169,990.00

HYUNDAI

Tucson 2.0 GLS MY07
2007
R 139,899.00

LEXUS

IS-F 5.0 Luxury 8-sp AT
2010
R 559,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Magical Massinga

Spend 5 nights at Mozambique's magical Massinga Beach Lodge. From 10 299 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book Now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Koop Friends with Benefits en wen

Koop die DVD of Blu-ray en staan ’n kans om 1 van 5 "Love You"-blikke met koekies te wen. Die wedstryd sluit 9 Februarie. Koop dit nou.

Koop 4 romans vir R79,96

Koop enige 4 romantiese verhale vir slegs R79,96 terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Geskenke vir hom

Koop ’n klassieke skuimskeerborsel vir R279 vir die man in jou lewe en kry 15% afslag op ’n uitgesoekte reeks naskeermiddels. Koop dit nou.

Dit is al weer ’n fleurige Valentynsdag!

Daar is fleurige spesiale aanbiedinge by kalahari.com met die gobii eReader, Friends with Benefits, parfuums en rose wat nou beskikbaar is. Koop dit nou.

2 DVD's vir slegs R129

Winskopie van die week

Sit snoesig teenaan jou geliefdes hierdie Valentynsdag met ons aanbod van 2 DVD's vir slegs R129. Aanbod geldig solank vooraad hou. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.