Voorste regisseurs en skrywers vereer by Woordfees

2010-03-08 00:11

Stellenbosch.– Die Universiteit van Stellenbosch se Woordfees het vir die eerste keer in sy 11-jarige bestaan woord- en visuele kunstenaars vereer.

Die WOORDtroFEES is gister, op die laaste dag van die fees, in samewerking met die ATKV toegeken.

Die prys Woorde Open Wêrelde (WOW) vir ’n skool se uitsonderlike bydrae tot Afrikaans het aan die Sekondêre Skool Schoonspruit gegaan en die individuele prys aan me. Mary Wanda.

Die eerste prys vir ’n drama is toegeken aan As Die Broek Pas. Dié werk is deur Willem Anker vertaal. Marthinus Basson het die regie en ontwerp gedoen en Antoinette Kellermann is in die hoofrol.

Die drama-naaswenner is Willem Anker se Skrapnel, onder regie van Jaco Bouwer, wat ook die ontwerp behartig het.

In die kategorie vir klassieke musiek het 100 Jaar van die Afrikaanse Liedkuns die eerste prys opgeraap. Nuwe Woorde word Nuwe Liedere is die naaswenner.

Die produksie Verse in My Vingers – Breyten Breytenbach het die kategorie woordmusiek (kontemporêr en rock) verower. Prente by ’n Uitstalling is die naaswenner.

Richardt Strydom en Jaco Burger – vir “Ad Hominem” – is as hoogstaande visuele kunstenaars vereer, met Diane Victor in die tweede plek.

Karin Brynard en Bettina Wyngaard deel die toekenning vir die debuut-teksskrywer.

Hennie Aucamp het die eerste prys as woordkunstenaar verower, terwyl Eben Venter en Anker die tweede plek deel. – Boland-kantoor

- Die Burger

binne die burger

Nuutste Nuus-kommentaar

Nolan sê... Sammy gaan tjorts in jou broek. Lees die storie...

Weer
Lotto
Ksd: 21-31°C Sunny. Warm. Pta: 17-30°C More sun than clouds. Warm.
Jhb: 15-28°C Afternoon clouds. Mild. Bfn: 18-27°C Scattered showers. More clouds than sun. Pleasantly warm.
Dbn: 20-29°C Tstorms late. Mostly cloudy. Warm. PE: 19-22°C Scattered showers. Morning clouds. Cool.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

FORD

Fiesta Sedan 1.6 Ambiente
2011
R 169,900.00

VOLKSWAGEN

Polo Classic 1.6 Trendline MY05
2006
R 114,995.00

BMW

525i E60 AT
2005
R 249,900.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chill out in Knysna

Spend 2 nights at the Turbine Boutique Hotel & Spa in Knysna's gorgeous Thesen Island for R3058 per person sharing. Includes return flights, taxes, car hire and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Koop Friends with Benefits en wen

Koop die DVD of Blu-ray en staan ’n kans om 1 van 5 "Love You"-blikke met koekies te wen. Die wedstryd sluit 9 Februarie. Koop dit nou.

Koop 4 romans vir R79,96

Koop enige 4 romantiese verhale vir slegs R79,96 terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Geskenke vir hom

Koop ’n klassieke skuimskeerborsel vir R279 vir die man in jou lewe en kry 15% afslag op ’n uitgesoekte reeks naskeermiddels. Koop dit nou.

Dit is al weer ’n fleurige Valentynsdag!

Daar is fleurige spesiale aanbiedinge by kalahari.com met die gobii eReader, Friends with Benefits, parfuums en rose wat nou beskikbaar is. Koop dit nou.

2 DVD's vir slegs R129

Winskopie van die week

Sit snoesig teenaan jou geliefdes hierdie Valentynsdag met ons aanbod van 2 DVD's vir slegs R129. Aanbod geldig solank vooraad hou. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.