Toelae van R64 miljoen ‘op onreëlmatige wyse verspil'

2009-11-09 01:38

Kaapstad. – Miljoene rande se bedrog en finansiële onreëlmatighede by die Suid-Afrikaanse agentskap vir maatskaplike sekerheid (Sassa) aangeteken terwyl arm landsburgers honger ly.

Sassa is die eenheid binne die departement maatskaplike ontwikkeling wat toelae aan hulpbehoewendes moet uitbetaal.

Me. Patricia Kopane, DA-woordvoerder oor maatskaplike ontwikkeling, het gesê Sassa se voorlegging aan die portefeuljekomitee verlede week het gewys R64 miljoen is in die 2007-’08-boekjaar onreëlmatig verspil. Volgens Kopane het bykans 1 000 werknemers skulderkennings betaal vir geld wat hulle verduister het. Dit beloop meer as R50 miljoen.

Mnr. Fezile Makiwane, uitvoerende hoof van Sassa, is vroeër vanjaar op spesiale verlof geplaas hangende ’n ondersoek na beweerde finansiële wanbestuur. Kopane het gesê daar was in 2007 reeds 60 000 dormante bankrekeninge by Standard Bank en Absa waarin toelaes betaal word en 39 000 het nog nie dié geld kom opeis nie.

Daar is 250 000 bankrekeninge waarvan die besonderhede van die rekeninghouer verkeerd aangeteken is. Altesaam 10% van die 39 000 wat nie hul toelae kom opeis het nie, is reeds dood. Mnr. Paseka Letsatsi, woordvoerder van Sassa, het gesê hy kan eers vandag kommentaar lewer.

- Die Burger

binne die burger

Nuutste Nuus-kommentaar

Obe sê... My kind het by 'n Afrikaanse skool Graad R gedoen, wat ek daar beleef het, het my genoop om my kind liewer na 'n engelse skool te stuur. Die kinders leer wragtag om alles uit 'n 'Afrikaner' kuturele bril te kyk. Sy is nou suiwer besig met skoolwerk waar respek vir alle kulture aangeleer word. Lees die storie...

Weather
Lottery
Cpt: 19-26°C Sunny. Mild. Pta: 18-30°C Mostly sunny. Warm.
Jhb: 16-28°C More sun than clouds. Mild. Bloem: 19-30°C More sun than clouds. Pleasantly warm.
Dbn: 23-31°C Mostly sunny. Warm. PE: 20-25°C Showers early. Morning clouds. Mild.
7 day forecasts...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Data Manager

Cape Town, South Africa
Datafin Recruitment
Market Related

PL/SQL Oracle Developer

Midrand
Nu Beginnings Recruitment Specialists
Market Related

Server Management Engineer

Cape Town, South Africa
Datafin Recruitment
R12500 - R15000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

FORD

Bantam 1.3i PU
2003
R 53,900.00

MITSUBISHI

Pajero BK 3.8 GLS SWB 4x4 3-dr AT MY07
2007
R 219,990.00

KIA

K2700 Std Dsl MY04
2006
R 99,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Magical Massinga

Spend 5 nights at Mozambique's magical Massinga Beach Lodge. From 10 299 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book Now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Die liefde blom

Ons het ’n verskeidenheid rose beskikbaar vir daardie spesiale persoon op Valentynsdag. Bestel voor 10 Februarie om seker te maak dit word op 14 Februarie afgelewer. Koop dit nou.

Perfekte paar-Valentynsdag-aanbod

Koop ’n klassieke skeerkwasstel vir ’n man vir R279 & kry 15% afslag op ’n keuse van reukwaters. Koop dit nou.

gobii eReader-Valentynsdag-aanbod

Kry die gobii eReader + gratis R160-eboek-koopbewys vir net R899. Koop dit nou.

Twilight

The Twilight Saga - Breaking Dawn deel 1 is vanaf 13 Februarie te kry. Beskikbaar op DVD & blu-ray. Bestel nou vooraf.

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

2 DVD's vir slegs R129

Winskopie van die week

Sit snoesig teenaan jou geliefdes hierdie Valentynsdag met ons aanbod van 2 DVD's vir slegs R129. Aanbod geldig solank vooraad hou. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.