Swartmense kan nie swem nie, sê minister

2012-01-25 13:06

JOHANNESBURG. - Die minster van sport en ontspanning, Fikile Mbalula, het Dinsdag tydens ‘n vergadering van hooggeplaasdes gesê sport moet voor die einde van die jaar getransformeer wees, “behalwe miskien swem, want swart mense kan nie swem nie”.

Die vergadering is onder meer deur die adjunk-minister van sport, Gert Oosthuizen, die uitvoerende hoof van MultiChoice, Imtiaz Patel, die adjunk-president van die Suid-Afrikaanse Sokkervereniging, hoofman Mwelo Nokonyana, en Absa se uitvoerende direkteur van bemarking en kommunikasie, Happy Ntshingila, bygewoon.

Volgens die dagblad The New Age het Mbalula gesê die regering gaan nie skroom om in te meng in die aktiwiteite van sportfederasies wat nie daarin slaag om die tansformasieproses te bespoedig nie.

Die koerant berig dit was Mbalula se “deursettingsvermoë om korrupsie te beveg en transformasie te bespoedig” wat in sy toespraak voor die uitgelese gehoor uitgestaan het.

“Ek wil hê krieket, rugby en elke ander sportsoort moet teen die einde van die jaar getransformeer wees, behalwe miskien swem, want swartmense kan nie swem nie,” het hy volgens The New Age gesê.  

Die minister was veral ongelukkig met die vordering van transformasie in rugbygeledere . Hy het ook die kwotastelsel die skuld gegee vir die “verdieping van rasse-polarisasie” in die meeste sportkodes.

Hy het gesê transformasie moet op skoolvlak al begin, omdat dit saamgaan met ontwikkeling. “Kinders moet op sesjarige ouderdom al aan sport op skool deelneem, want dit is te laat vir ‘n 20-jarige om op daardie ouderdom ‘n sport aan te leer.”

 

 

binne die burger

Nuutste Nuus-kommentaar

Blip sê... Skryf nou al 'n ekstra nul agter daardie koopprys. Lees die storie...

Weather
Lottery
Cpt: 13-19°C Sunny. Mild. Pta: 6-19°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 3-17°C Sunny. Cool. Bloem: 3-20°C Sunny. Cool.
Dbn: 15-26°C Sunny. Mild. PE: 16-24°C Sunny. Mild.
7 day forecasts...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Sharan 1.8 Turbo MPV MY01
2006
R 219,995.00

LEXUS

IS 250 AT
2006
R 239,990.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 69,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.