Malema vra beter begrip vir swartes, sê Krog

2009-11-11 00:48

Kaapstad

Die uitsprake van mnr. Julius Malema, president van die ANC-jeugliga, is die resultaat van ’n versugting by swart mense “om beter verstaan te word”.

Malema verwoord “dit wat ons nie wil hoor nie omdat hy meen daar bestaan ’n gebrek aan begrip”, het die skrywer Antjie Krog hier gesê.

Dié digter en oudjoernalis het voor die Kaapse Persklub oor haar jongste boek, Begging to Be Black (uitgegee deur RandomHouse/Struik), gepraat. Die boek is die derde deel van ’n drieluik wat Country of My Skull en A Change of Tongue insluit.

Volgens haar sê ’n deel van haar ­indien die media anders verslag gedoen het, sou daar nie ’n nodigheid vir Malema bestaan nie.

“Die media se waghondrol kan nooit oorbeklemtoon word wanneer ’n mens oor demokrasie praat, óf die blootstelling van korrupsie óf die instandhouding van vryheid van spraak nie. Dit is ’n gegewe en ek dink die meeste van ons stem saam dat die media uitstekende werk doen.”

Maar in ’n land wat op ’n verdeelde verlede en gefraktureerde moraliteite gebou is, moet die media ook onder meer die rol van “kulturele tolk” en bevorderaar van verdraagsaamheid vertolk.

Om ’n bespotting van sekere swart persoonlikhede te maak en hulle te verguis – selfs al is hulle skuldig aan korrupsie – maak hulle dikwels net meer gewild.

Dit is waarom “miljoene” mense met Malema saamstem.


- Die Burger

binne die burger

Nuutste Nuus-kommentaar

Djim sê... Jy kan enigiets in die lewe verloor en weer trug kry of herbou, maar jou naam, as dit weg is is dit vir altyd. Nogal lank wat die stort kop saam met hom loop, nou is dit net n' 2e kop. Lees die storie...

Weather
Lottery
Cpt: 10-18°C Mostly sunny. Mild. Pta: 5-19°C Sunny. Cool.
Jhb: 2-16°C Sunny. Quite Cool. Bloem: 1-15°C Sunny. Quite Cool.
Dbn: 14-21°C Mostly sunny. Cool. PE: 13-19°C A few showers. More sun than clouds. Mild.
7 day forecasts...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Senior Project Accountant

JHB - Central
Communicate Midrand Finance Specialist Resource
Market Related

Group Financial Director

JHB - Central
Communicate Midrand Finance Specialist Resource
Market Related

Senior Financial Director

JHB - Central
Communicate Midrand Finance Specialist Resource
Market Related

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Corolla 140i MY05
2007
R 112,995.00

AUDI

A3 2.0 FSi Attraction 3-dr
2004
R 165,000.00

NISSAN

Tiida 1.6 Visia+ 5-dr
2006
R 119,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Aanbod van die week

PS3 speletjies vanaf R149.95

Plus PS2 en PSP speletjies vanaf R99.95. Slegs terwyl voorraad hou. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.