Help die Kersfonds met ’n laaste hupstootjie

2012-02-25 00:00

STELLENBOSCH. – Die Kersfonds beweeg op die oomblik stadig in die rigting van die R1,2mil­joen-kerf en ons is vol vertroue dat dit binne die volgende paar dae bereik kan word.

Die groot mikpunt bly egter die teikenbedrag van R1,3miljoen.

Danksy ons lesers en instellings wat steeds getrou bydra, staan die fonds se totaal nou op R1166818,80.

Die hoop beskaam nie en ’n lekker hupstoot kan in hierdie stadium ’n reuse-verskil maak.

Ons geldinsameling vir 2011-’12 loop Woensdag ten einde en diegene wat nog bydraes wil maak, het nog net vier dae tyd.

Die Kersfonds samel elke jaar van September tot Februarie geld in vir Die Burger-strandhuis sodat plattelandse leerders en welsynkinders, soos in die afgelope 55 jaar, steeds hier kan tuisgaan.

Die Kersfonds is in 1956 gestig om die strandhuis vir hierdie doel te bou en in Desember 1957 het die ACVV die eerste groep van 48 kinders vir hul eerste seevakansie na die strandhuis gebring.

Vandag erken ons met dank R920 se bydraes.

Indien jy ook ’n bydrae wil maak, stuur ’n gekruiste tjek aan Die Burger-Kersfonds by Posbus 3922, Kaapstad 8000 of maak ’n direkte bank- of internet-inbetaling in Die Burger-Kersfonds se Absa-bankrekening (rekeningnommer 360220230, takkode 312109).

Bevestig die inbetaling deur jou naam en kontaknommer na 0865314366 te faks, of liesel.pienaar@dieburger.com te e-pos of 00218878000 of 0834564625 te skakel.

Alle bydraes word erken.

Reeds erken R1 165 898,80

Top Flooring (George) R320

Denise Lewis R50

E.D. Cilliers R250

T.D. Ellis (Goodwood) R300

Totaal R1 166 818,80

- Die Burger

Lewer kommentaar op hierdie artikel
2 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne die burger

Nuutste Nuus-kommentaar

Blip sê... 'n Vuurwapen in die hande van enigiemand wat vir welke rede nie 100% "nugter dink" nie is 'n gevaar vir homself sowel vir almal binne trefafstand. Hy, en al daardie mense, is beter af as hy NIE 'n vuurwapen besit nie. Lees die storie...

Weather
Lottery
Cpt: 12-22°C Sunny. Mild. Pta: 6-18°C Mostly sunny. Cool.
Jhb: 3-15°C Sunny. Quite Cool. Bloem: 2-18°C Morning clouds. Cool.
Dbn: 12-23°C Mostly sunny. Cool. PE: 11-23°C Morning clouds. Mild.
7 day forecasts...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

AUDI

A4 2.0 Exec Multitronic
2005
R 165,000.00

BMW

120i (E87)
2005
R 172,900.00

TOYOTA

Corolla 140i GLE MY05
2008
R 146,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

7'' LCD e-leser met kleur

Nou slegs R899

Sluit in e-boek geskenkbewys ter waarde van R160, swart omslag en USB muur laaier. Aanbod eindig 27 Mei 2012. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.