Ander stories in... Suid-Afrika...
Die familie van ’n uiters oorgewig man wat Vrydag in die Kalafong-hospitaal in Pretoria dood is, hoop om vandag uitsluitsel te kry of hy Saterdag begrawe of veras sal kan word.
Mnr. Christo van der Walt (55) van die plaas Skurwekop by Adelaide en sy gesin het die naweek ’n noue ontkoming gehad toe die trekker en sleepwa waarmee hulle deur die vol Koonuprivier wou ry deur die water meegesleur is.
Die konstruksie van die beoogde sonpark, substasies en 400kV-kraglyne hier sal eers teen Oktober 2016 voltooi wees. Dan sal die sonpark tot 1500MW krag aan die Eskom-netwerk kan lewer.