Dobbelstene kan Kersbonusse gou verslind

2009-12-19 02:40

Kaapstad. – Dobbelaars wat brand om hul Kersbonusse op ’n gelukkige val van die dobbelstene te wed, moet liewer twee keer dink.

Volgens die Nasionale Program vir Verantwoordelike Dobbelary (NPVD) word ’n toename in dobbelary oor die feestyd verwag, veral omdat Kersbonusse beteken mense het ’n ekstra geldjie vir dié soort vermaak.

Prof. Peter Collins, hoof van die NPVD, het die publiek gemaan om steeds ingeligte besluite te neem en verantwoordelik op te tree.

Luidens ’n verklaring word dobbel­verwante probleme met veral onwettige en informele dobbelary in onder meer informele nedersettings verbind eerder as in casino’s.

“Casino’s is relatief duur en nie so toeganklik vir armer Suid-Afrikaners wat meer geneig is om in ’n geldelike verknorsing te beland nie,” het Collins gesê.

Volgens hom is daar toenemende kommer oor die negatiewe gevolge van dobbelary wat veral werkloses betrek.

Die getal dobbelverslaafdes of probleemdobbelaars in Suid-Afrika het sedert 2005 konstant gebly, volgens die webwerf www.responsiblegambling.co.za. Net sowat 0,5% van die bevolking ondervind ernstige dobbelverwante probleme en nog sowat 4% het matige probleme.

Die NPVD bied ook hulp en berading aan by hul tolvrye noodlyn by 0800 006 008.

- Die Burger

binne die burger

Nuutste Nuus-kommentaar

heleen.henstock sê... Wil jy he hulle moet so polities korrek wees en dan beurte maak op te wen? As Tygerberg nie die "mas opkom nie", wil jy hulle van deelname ontneem? Die skool wat die vinnigste hardloop, verste spring en gooi, is die wenner. As jou gedagtegang gevolg woord sal daar op die ou end net een skool deelneem, die wenskool. 10 hoera vir die Tiere en hulle deelname!!! Lees die storie...

Weather
Lottery
Cpt: 21-31°C Sunny. Warm. Pta: 17-30°C More sun than clouds. Warm.
Jhb: 15-28°C Afternoon clouds. Mild. Bloem: 18-27°C Scattered showers. More clouds than sun. Pleasantly warm.
Dbn: 20-29°C Tstorms late. Mostly cloudy. Warm. PE: 19-22°C Scattered showers. Morning clouds. Cool.
7 day forecasts...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 69,995.00

BMW

320i
2005
R 149,900.00

TOYOTA

Corolla Verso 160 MPV MY05
2006
R 139,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chill out in Knysna

Spend 2 nights at the Turbine Boutique Hotel & Spa in Knysna's gorgeous Thesen Island for R3058 per person sharing. Includes return flights, taxes, car hire and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Koop Friends with Benefits en wen

Koop die DVD of Blu-ray en staan ’n kans om 1 van 5 "Love You"-blikke met koekies te wen. Die wedstryd sluit 9 Februarie. Koop dit nou.

Koop 4 romans vir R79,96

Koop enige 4 romantiese verhale vir slegs R79,96 terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Geskenke vir hom

Koop ’n klassieke skuimskeerborsel vir R279 vir die man in jou lewe en kry 15% afslag op ’n uitgesoekte reeks naskeermiddels. Koop dit nou.

Dit is al weer ’n fleurige Valentynsdag!

Daar is fleurige spesiale aanbiedinge by kalahari.com met die gobii eReader, Friends with Benefits, parfuums en rose wat nou beskikbaar is. Koop dit nou.

2 DVD's vir slegs R129

Winskopie van die week

Sit snoesig teenaan jou geliefdes hierdie Valentynsdag met ons aanbod van 2 DVD's vir slegs R129. Aanbod geldig solank vooraad hou. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.