Die Burger se kommentaarbeleid

2011-06-08 14:56

Kommentaar op Die Burger is gebaseer op ‘n model van gemeenskapsmoderering. Gebruikers word aangemoedig om kommentaar wat nie aan die standaarde hieronder voldoen nie, te rapporteer deur op die “Rapporteer”-skakel langs die kommentaar te kliek.

– Die doel van die kommentaarfasiliteit is om oop besprekings van aktuele sake vir ons gebruikersgemeenskap moontlik te maak. Kommentaar wat nie tot dié doel bydra nie, of wat duidelik nie met ‘n artikel verband hou nie, kan deur Die Burger verwyder word.

– Geen persoonlike aanvalle op ander gebruikers sal toegelaat word nie. Gebruikers wat hulle herhaaldelik aan dié soort gedrag skuldig maak se gebruikersrekeninge sal gekanselleer word.

– Haatspraak en kommentaar wat geweld aanhits word nie toegelaat nie. Dit sluit in rassisme, seksisme, homofobie, anti-Semitisme en enige ander uitspraak wat enige bevolkings- of kulturele groep verkleineer of beledig. Kommentaar met kru of onvanpaste taal of enige vorm van haatspraak sal verwyder word. Gebruikers wat hulle skuldig maak aan haatspraak se gebruikersrekeninge kan gekanselleer word.

– Telefoonnommers, e-pos-addresse en ander privaat inligting sal dadelik van die webwerf verwyder word.

– Kommentaar wat skakels bevat na onvanpaste inhoud sal verwyder word. Skakels na persoonlike blogs wat wel verband hou met artikels, is toelaatbaar.
 

binne die burger

Nuutste Nuus-kommentaar

noekvanbiljon sê... Wat help dit? Daar is seker alreeds goeie afdrukke gemak of miskien het die skilder meer as een geskilder soos met 'Die Skreeu'. Binne die volgende week sal die skilderstuk oor die hele wereld versprei wees en die President se totie sal meer beroemd wees as die van Bill Clinton. Lees die storie...

Weer
Lotto
Ksd: 12-22°C Sunny. Mild. Pta: 6-18°C Mostly sunny. Cool.
Jhb: 3-15°C Sunny. Quite Cool. Bfn: 2-18°C Morning clouds. Cool.
Dbn: 12-23°C Mostly sunny. Cool. PE: 11-23°C Morning clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

FORD

Bantam 1.3i PU
2003
R 53,900.00

TOYOTA

Hilux 2.5 D-4D LWB Dsl PU MY05
2007
R 143,995.00

PEUGEOT

206 XT 2.0 HDi 5-dr Dsl
2006
R 120,000.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

7'' LCD e-leser met kleur

Nou slegs R899

Sluit in e-boek geskenkbewys ter waarde van R160, swart omslag en USB muur laaier. Aanbod eindig 27 Mei 2012. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.