DJ Ossewa se ’Raapie’ gegroet

2010-09-07 02:39

Johannesburg. – DJ Ossewa bestaan voortaan net uit drie lede.

“Ons is nie van plan om ’n ander kunstenaar in Dwayne se plek te kry nie, want daar is net een Raapie,” het mnr. Marnus Bisschoff, DJ Ossewa se bestuurder, gister gesê.

Familie en vriende het in die NG kerk Spioenkop in Walkerville, suid van Johannesburg, van Dwayne Venter (21), oftewel Raapie Knapie, afskeid geneem.

Die kleurbaadjie wat hy as Raapie op die verhoog gedra het, het op sy kis gelê.

Venter is op 29 Augustus dood toe die bussie waarin DJ Ossewa gery het op die N4-snelweg naby Brits teen ’n VW Polo gebots het. Hy was die enigste kind van mnr. Mike en mev. Venessa Venter.

Die oorblywende drie DJ Ossewa-lede – Jerbes de Bruyn (Die Leeuboer), Riaan van Wyk (Daniel Jakobus Ossewa) en Pieter Rischmüller (Piet Pompies) – het huldeblyke aan Venter gebring.

Venter en sy vriendin, me. Maresa Bothma (23), was van plan om in Desember verloof te raak.

- Die Burger

binne die burger

Nuutste Nuus-kommentaar

jackivdm sê... As hulle dit in matriek vra, wat vra hulle deesdae in Graad 3? Toe ek nog op skool was, was daai 'n pasellapuntjie in 'n Graad 3 vraestel... Lees die storie...

Weather
Lottery
Cpt: 19-26°C Sunny. Mild. Pta: 18-30°C Mostly sunny. Warm.
Jhb: 16-28°C More sun than clouds. Mild. Bloem: 19-30°C More sun than clouds. Pleasantly warm.
Dbn: 23-31°C Mostly sunny. Warm. PE: 20-25°C Showers early. Morning clouds. Mild.
7 day forecasts...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

MERCEDES-BENZ

A 180 ELEGANCE AT
2010
R 244,000.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

VOLKSWAGEN

Sharan 1.8 Turbo MPV MY01
2006
R 219,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Magical Massinga

Spend 5 nights at Mozambique's magical Massinga Beach Lodge. From 10 299 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book Now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Die liefde blom

Ons het ’n verskeidenheid rose beskikbaar vir daardie spesiale persoon op Valentynsdag. Bestel voor 10 Februarie om seker te maak dit word op 14 Februarie afgelewer. Koop dit nou.

Perfekte paar-Valentynsdag-aanbod

Koop ’n klassieke skeerkwasstel vir ’n man vir R279 & kry 15% afslag op ’n keuse van reukwaters. Koop dit nou.

gobii eReader-Valentynsdag-aanbod

Kry die gobii eReader + gratis R160-eboek-koopbewys vir net R899. Koop dit nou.

Twilight

The Twilight Saga - Breaking Dawn deel 1 is vanaf 13 Februarie te kry. Beskikbaar op DVD & blu-ray. Bestel nou vooraf.

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

2 DVD's vir slegs R129

Winskopie van die week

Sit snoesig teenaan jou geliefdes hierdie Valentynsdag met ons aanbod van 2 DVD's vir slegs R129. Aanbod geldig solank vooraad hou. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.