Bobby is Cosmo se sexyste man

2012-02-04 03:00

JOHANNESBURG. – Bobby van Jaarsveld het eers gedink hy hoor verkeerd toe hy Donderdagaand as die plaaslike Cosmopolitan se sexyste man van die jaar aangewys is.

Lesers van die vrouetydskrif het 13 mans benoem vir die titel en kon dan per SMS vir hul gunsteling stem.

Van Jaarsveld (24) het die meeste stemme gekry en weggestap met die titel, R10000 en ’n trofee.

Die trofee is in die vorm van ’n man se bolyf.

“Dit is wonderlik,” het hy gister gesê terwyl hy verleë gelag het.

“Toe hulle gepraat het van ’n sanger, het ek nie onmiddellik besef hulle praat van my nie.

“Hulle (die organiseerders) moes ’n tweede keer vir my sê ek het gewen.”

Bobby se mededingers het onder andere die Survivor: Mal­dives-deelnemer Lukhanyo Nontshinga, die Top Billing-aanbieder Janez Vermeiren en die sewes-rugbyspelers Neil Powell en Chris Dry ingesluit.

Gelukwensing van sy ondersteuners het op sy Twitter-profiel ingestroom nadat die aankondiging gedoen is.

Sy suster, Karlien, en sangers soos Sarah Theron en Johan C. Venter was van die eerstes om hom aanlyn geluk te wens.

“Mooi van binne en buite,” het sy ma en agent, me. Ronel Brink, getwiet.

Bobby en sy vrou, Annatjie, se seun, Sion is nou drie maande oud en die sanger sê hulle kry nie veel geslaap nie.

Nietemin maak hy seker hy kom drie keer ’n week by die gimnasium uit en hy hou maar dop wat hy eet – veral stysel en suiker.

- Die Burger

Lewer kommentaar op hierdie artikel
3 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne die burger

Nuutste Nuus-kommentaar

TawwaTienie sê... Dit WAS n skildery - hoop die oorspronklike is iewers in n kluis\r\nHierdie mense vergeet gerieflik gou as moord liedjies gesing word of geld gesteel om mense van werk te beroof ONEE dis mos glad nie menswaardig of selfs grusaam vermoor te word nie! Lees die storie...

Weather
Lottery
Cpt: 12-22°C Sunny. Mild. Pta: 6-18°C Mostly sunny. Cool.
Jhb: 3-15°C Sunny. Quite Cool. Bloem: 2-18°C Morning clouds. Cool.
Dbn: 12-23°C Mostly sunny. Cool. PE: 11-23°C Morning clouds. Mild.
7 day forecasts...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

FORD

Bantam 1.3i PU
2003
R 53,900.00

TOYOTA

Hilux 2.5 D-4D LWB Dsl PU MY05
2007
R 143,995.00

PEUGEOT

206 XT 2.0 HDi 5-dr Dsl
2006
R 120,000.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

7'' LCD e-leser met kleur

Nou slegs R899

Sluit in e-boek geskenkbewys ter waarde van R160, swart omslag en USB muur laaier. Aanbod eindig 27 Mei 2012. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.