Bejaarde vrou (80) oorleef mesaanval in Sedgefield

2010-02-22 23:41

George

’n Bejaarde vrou is Maandag in die vroeë oggendure in haar huis in Sedgefield aangeval en met ’n mes gesteek.

Mev. Margareth Ross (80) van Kingfisherlaan is in haar bed oorval deur ’n persoon wat haar etlike kere met ’n skerp voorwerp in die lyf gesteek het.

Ross het ten spyte van haar ernstige beserings dit reggekry om ’n alarm aan te skakel wat sekerheidsdienste ontbied het.

Toe hulle opdaag, was die verdagte(s) reeds vort. Hulle het Ross in haar bed aangetref. Sy is per ambulans na ’n privaat hospitaal in Knysna gebring, waar sy gister in ’n ernstig, maar stabiele toestand was.

Volgens die polisie het die verdagte(s) toegang tot die huis verkry deur ’n venster te breek. Weens Ross se toestand kon daar nog nie vasgestel word of iets geroof is nie.

Lede van die polisie, die provin­siale georganiseerde misdaadondersoekeenheid en die forensiese eenheid het gister die huis en omgewing gefynkam vir leidrade, maar die verdagte(s) was gister steeds op vrye voet.

Teen gistermiddag kon die polisie ook nog nie kontak maak met enige familielede nie.

Die polisie bied ’n beloning aan vir enigiemand wat inligting kan verskaf wat kan lei tot die inhegtenisneming van die verdagte(s).

Enigiemand met inligting kan speurder-insp. Neville “Boet” Olc­kers bel by 044 802 1626,  083 683 8858, of die polisie se Stop Misdaad-nommer  08600 10111.

- Die Burger

binne die burger

Nuutste Nuus-kommentaar

petrocornelia sê... Ja Jean-Pierre, jy is seker net so vlekloos, maak jy nooit n fout nie? Mens bly mens en reageer op dit wat ons hoor. Lees die storie...

Weather
Lottery
Cpt: 16-24°C Mostly sunny. Mild. Pta: 18-31°C Afternoon clouds. Warm.
Jhb: 15-27°C Morning clouds. Mild. Bloem: 13-27°C Sunny. Pleasantly warm.
Dbn: 20-25°C Partly cloudy. Mild. PE: 19-23°C More sun than clouds. Cool.
7 day forecasts...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Business Analyst

Bryanston, Sandton, South Africa
Key Recruit
Market Related

Business Development Consultant

Cape Town, South Africa
Telesure Group Services (Pty) Ltd
R8000 - R9000

Senior Java Developers – Centurion – R660k per annum

Centurion, South Africa
E-Merge IT Recruitment
R550000 - R660000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Caddy 1.9 TDi Life MPV Dsl
2007
R 179,995.00

FORD

Fiesta 1.6i Trend 3-dr
2004
R 89,995.00

TOYOTA

Landcruiser Prado 4.0 VX 4x4 AT MY04
2009
R 429,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Unbeatable Mauritius

Spend 7 nights at Sofitel Mauritius L'Imperial Resort and Spa from R10 757 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Big Mama-speletjies – Tot 50%-afslag

Begin saamspeel teen ’n beter prys met die Big Mama-uitverkoping. Tot 50%-afslag op speletjies + aflewering binne 24 uur*. Koop dit nou.

Big Mama DVD’s – Tot 80%-afslag

Kry tot 80%-afslag op ons DVD’s. Dié aanbod sluit aflewering binne 24 uur in* & is slegs beskikbaar terwyl voorraad hou.

Lego op Uitverkoping

Bespaar R200 op die Geonosian Starfighter en betaal slegs R299,95. Terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Die Big Mama Uitverkoping

Die Big Mama Uitverkoping is nou aan die gang. Kry tot 80% afslag op Boeke, Musiek, DVD’s, Speletjies, Elektronika, Speelgoed & Geskenke. Koop nou.

Elektronika op uitverkoping

Tot 80% afslag op elektronika + 24 uur-aflewering. Koop nou.

Gratis aflewering binne 24 uur*

Big Mama gobii eLeser-aanbod

Kry die 7" LCD eLeser vir slegs R899 + ’n Gratis eBoek-koepon van R160. Daar is eBoeke beskikbaar vanaf R49,95 waarop jy jou koepon kan spandeer. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
  • top-profiel

    tmaiin
    Ouderdom: 21
    Geslag: Female
    Plek: Gauteng - Johannesburg
  • top-gebeurtenis

    Watershed
    Wanneer: 25 Feb 2012 - 25 Feb 2012
  • top-galery

    Sasha
    Wanneer: 30 Dec 2012
    Aantal fotos: 11
  • top-video

    JLS - Do You Feel What I Feel
    Gekyk: 2426
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.