Baasspeurder soek nou Anika se moordenaar

2010-05-21 00:19

PRETORIA. – Brig. Piet Byleveld, internasionaal erkende baasspeurder, is gister opdrag gegee om die ondersoek na die tergende raaisel rondom die Anika Smit-moordsaak oor te neem.

Byleveld, wat einde Junie die tuig as die land se topspeurder neerlê, het gister by die Internasionale Polisie-assosiasie (IPA) in Pretoria gesê Gauteng se speurhoof het hom gisteroggend opdrag gegee om die ondersoek oor te neem.

“Ek weet nie of daar ’n probleem is met die ondersoek nie, maar ek gaan eers môre (vandag) die dossier onder oë kry.”

Anika (17) is in Maart in haar ouerhuis in Theresapark, in die noorde van Pretoria, vermoor en haar hande is ná die moord afgekap. Haar vermeende moordenaar, mnr. Nico Venter, is vroeër in hegtenis geneem by die Carousel-casino waar hy werk, maar is eergister in die landdroshof in Pretoria-Noord op borgtog van R10000 vrygelaat.

Nóg ’n verdagte word in verband met dié grusame moord gesoek.

Lt.kol. Lungelo Dlamini, provinsiale polisiewoordvoerder, het gesê die polisie het ook op ’n mes beslag gelê wat vir forensiese toetse gestuur is om vas te stel of dit in die moord gebruik is.

“Wat wel baie vreemd is, is dat die beskuldigde (Venter) op borgtog vrygelaat is. Bygesê, ek is nie hier om te kritiseer nie, maar dit is vreemd,” het Byleveld gesê nadat hy vereer is met twee eerbewyse vir sy speursuksesse.

“Die tyd sal leer. Hierdie is ook beslis vir my ’n nuwe uitdaging.”

- Volksblad

Lewer kommentaar op hierdie artikel
0 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne die burger

Nuutste Nuus-kommentaar

TawwaTienie sê... Dit WAS n skildery - hoop die oorspronklike is iewers in n kluis\r\nHierdie mense vergeet gerieflik gou as moord liedjies gesing word of geld gesteel om mense van werk te beroof ONEE dis mos glad nie menswaardig of selfs grusaam vermoor te word nie! Lees die storie...

Weather
Lottery
Cpt: 12-22°C Sunny. Mild. Pta: 6-18°C Mostly sunny. Cool.
Jhb: 3-15°C Sunny. Quite Cool. Bloem: 2-18°C Morning clouds. Cool.
Dbn: 12-23°C Mostly sunny. Cool. PE: 11-23°C Morning clouds. Mild.
7 day forecasts...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

FORD

Bantam 1.3i PU
2003
R 53,900.00

TOYOTA

Hilux 2.5 D-4D LWB Dsl PU MY05
2007
R 143,995.00

PEUGEOT

206 XT 2.0 HDi 5-dr Dsl
2006
R 120,000.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

7'' LCD e-leser met kleur

Nou slegs R899

Sluit in e-boek geskenkbewys ter waarde van R160, swart omslag en USB muur laaier. Aanbod eindig 27 Mei 2012. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.