Ander stories in... Suid-Afrika...
Iemand het vanoggend by die Goodman-galery waar die omstrede skildery van President Jacob Zuma hang ingestap, en rooi verf daarop gegooi, in die vorm van 'n X. 'n Tweede persoon het glo met swarf verf dieselfde gedoen.
Die regering se beoogde wetgewing oor die etikettering van produkte uit die besette Palestynse gebiede kom nie neer op ’n beplande boikot van produkte uit Israel nie.
’n Dringende vergadering word vanoggend in die parlement gehou om voorstelle te bespreek wat gebreke in die Wet op Seksuele Misdrywe moet help beredder.