Aanklagte in ‘seksslaaf’-saak teruggetrek

2009-11-09 01:38

Kaapstad. – Die aanklagte teen ’n Duitse man wat na bewering sy vervreemde dogter as ’n seksslaaf aangehou het, is voorlopig teruggetrek.

Die direkteur van openbare vervolging (DOV) in die Wes-Kaap het Vrydag opdrag gegee dat die aanklagte van verkragting teen dié man (54) voorlopig teruggetrek word. Na verneem word, woon die man in Muizenberg.

Die staatsaanklaer, me. Claire Ehrenreich, het in die Muizenberg-landdroshof aan landdros André Maqubu gesê die DOV het opdrag gegee om die aanklagte voorlopig terug te trek omdat die klaer nie meer in Suid-Afrika is nie.

Dít het gevolg nadat die beskuldigde se regsverteenwoordiger, mnr. Martinho van Schalkwyk, betoë aan die DOV gerig het.

Die tienermeisie (18) is reeds in Augustus vanjaar terug na Duitsland, maar indien sy terugkeer na Suid-Afrika, sal haar pa weer aangekla kan word, het Ehrenreich gesê.

Die meisie het glo vroeër vanjaar in Suid-Afrika na haar vervreemde pa kom soek en hy het haar na bewering vir nagenoeg twee maande as ’n seksslaaf aangehou.

- Die Burger

binne die burger

Nuutste Nuus-kommentaar

Obe sê... My kind het by 'n Afrikaanse skool Graad R gedoen, wat ek daar beleef het, het my genoop om my kind liewer na 'n engelse skool te stuur. Die kinders leer wragtag om alles uit 'n 'Afrikaner' kuturele bril te kyk. Sy is nou suiwer besig met skoolwerk waar respek vir alle kulture aangeleer word. Lees die storie...

Weather
Lottery
Cpt: 19-26°C Sunny. Mild. Pta: 18-30°C Mostly sunny. Warm.
Jhb: 16-28°C More sun than clouds. Mild. Bloem: 19-30°C More sun than clouds. Pleasantly warm.
Dbn: 23-31°C Mostly sunny. Warm. PE: 20-25°C Showers early. Morning clouds. Mild.
7 day forecasts...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Data Manager

Cape Town, South Africa
Datafin Recruitment
Market Related

PL/SQL Oracle Developer

Midrand
Nu Beginnings Recruitment Specialists
Market Related

Server Management Engineer

Cape Town, South Africa
Datafin Recruitment
R12500 - R15000

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

FORD

Bantam 1.3i PU
2003
R 53,900.00

MITSUBISHI

Pajero BK 3.8 GLS SWB 4x4 3-dr AT MY07
2007
R 219,990.00

KIA

K2700 Std Dsl MY04
2006
R 99,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Magical Massinga

Spend 5 nights at Mozambique's magical Massinga Beach Lodge. From 10 299 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book Now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Die liefde blom

Ons het ’n verskeidenheid rose beskikbaar vir daardie spesiale persoon op Valentynsdag. Bestel voor 10 Februarie om seker te maak dit word op 14 Februarie afgelewer. Koop dit nou.

Perfekte paar-Valentynsdag-aanbod

Koop ’n klassieke skeerkwasstel vir ’n man vir R279 & kry 15% afslag op ’n keuse van reukwaters. Koop dit nou.

gobii eReader-Valentynsdag-aanbod

Kry die gobii eReader + gratis R160-eboek-koopbewys vir net R899. Koop dit nou.

Twilight

The Twilight Saga - Breaking Dawn deel 1 is vanaf 13 Februarie te kry. Beskikbaar op DVD & blu-ray. Bestel nou vooraf.

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

2 DVD's vir slegs R129

Winskopie van die week

Sit snoesig teenaan jou geliefdes hierdie Valentynsdag met ons aanbod van 2 DVD's vir slegs R129. Aanbod geldig solank vooraad hou. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.