ANC-alliansie maak kapsie teen Eskom verhogings

2009-11-16 10:32

Die ANC alliansie het sy stem gevoeg by ander SA instansies en  gesê dit is nié ten gunste van  Eskom se voorgestelde elektrisiteitsverhoging van 45 persent  vir die volgende drie jaar nie.

 

Sakelui , nywerhede en ander verbruikers het sterk standpunt teen die voorstel ingeneem.

 

Die ANC, SAKP en Cosatu het die naweek op hul beraad in Kemptonpark gesê die verhoging sal 'n negatiewe invloed op die  ekonomie en werkskepping hê.

 

Die sekretaris-generaal van die ANC, Gwede Mantashe sê die land se ekonomie kan nie so 'n reuse verhoging bekostig nie.

 

Die alliansie wil voorstelle oor hoe die uitwerking van die tariewe geminimiseer kan word, aan die einde van die maand hê. Eskom sal na verwagting aan die einde van die maand 'n finale voorlegging aan Nersa oor tariefverhogings maak.

 

binne die burger

Nuutste Nuus-kommentaar

Isabel sê... Die waarheid maak seer, ne ou Stortkop. Lees die storie...

Weather
Lottery
Cpt: 10-18°C Mostly sunny. Mild. Pta: 5-19°C Sunny. Cool.
Jhb: 2-16°C Sunny. Quite Cool. Bloem: 1-15°C Sunny. Quite Cool.
Dbn: 14-21°C Mostly sunny. Cool. PE: 13-19°C A few showers. More sun than clouds. Mild.
7 day forecasts...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Senior Project Accountant

JHB - Central
Communicate Midrand Finance Specialist Resource
Market Related

Group Financial Director

JHB - Central
Communicate Midrand Finance Specialist Resource
Market Related

Senior Financial Director

JHB - Central
Communicate Midrand Finance Specialist Resource
Market Related

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Corolla 140i MY05
2007
R 112,995.00

AUDI

A3 2.0 FSi Attraction 3-dr
2004
R 165,000.00

NISSAN

Tiida 1.6 Visia+ 5-dr
2006
R 119,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Aanbod van die week

PS3 speletjies vanaf R149.95

Plus PS2 en PSP speletjies vanaf R99.95. Slegs terwyl voorraad hou. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Plaaslike gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, fotos en videos op laai en vele meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.