Ander stories in... Suid-Afrika...
Die ondersoekbeampte in die Eugène Terre’Blanche-moordsaak het die minderjarige beskuldigde onwettig ondervra voordat sy ma teenwoordig was, het die rondgaande hof hier gister gehoor.
Eskom moes sy aanlyn-koopkragstelsel Donderdagnag afskakel en probeer om sy rekenaarstelsel inderhaas reg te kry ná ’n week van drama by verkooppunte.
Die Wes-Kaapse hooggeregshof het gister nie ’n beslissing oor die regering se hantering van die Dalai Lama se visum-aansoek gevel nie, aangesien dit “geen praktiese waarde” sou hê nie.