Webwerf Foto's
Argiewe Netads
06/01/2009 01:37:19 PM - (SA)
“As dit yskoud buite is, moet jy maar binne-dinge doen...” Wêreldburgers stuur hul foto’s aan Die Burger.
Wêreldburger-blog
WEER » Kaapstad 20º / 26º | Worcester 18º / 33º | George 19º / 31º | Port Elizabeth 20º / 27º Stuur enige kommentaar, stories, foto's of wenke aan web@dieburger.com
TUIS NUUS SPORT OOS-KAAP SUID-KAAP VIDEO FOTO'S SAKE24 OPINIE BRIEWE BLOGS
BUITELAND VERMAAK BOEKE SPOTPRENT PEILINGS NETNAWEEK MOTORS STYL
GESONDHEID REIS LANDBOU BY KERSFONDS FOTO-KOMPETISIE VIND: MOTORS POSTE EIENDOM
VERSEKERING
Spaar by OUTsurance.  Kliek hier vir huisinhoud-, besigheids- en motorversekering.
Suid-Kaap
Jeug staan saam teen gebruik van dwelms
05/09/2008 08:07:44 PM - (SA)

Mosselbaai. – In­wo­ners van hier het vandeesweek teen dwelmgebruik verenig.

Leerders van verskeie skole en hul onderwysers het Maandag onder leiding van mnr. Rudi Laws, die burgemeester van die Eden-distriksmunisipaliteit, van die All Saints-kerk in D’Almeida na die D’Almeida-sportstadion gestap.

Laws het gesê daar moet ’n omvattende, gekoördineerde strategie wees wat armoede, misdaad en dwelms bestry.

Volgens hom moet veilige gemeenskappe geskep word deur armoede en die beskikbaarheid van vuurwapens teen te werk.

“Kinders, julle moet nee sê vir dwelms,” het me. Marie Ferreira, die uitvoerende burgemeester van Mosselbaai, gesê.

“Ek is lief vir julle.”

Volgens ds. Victor van der Ross moet dwelms met wortel en tak uitgeroei word.

Die inisiatief kom van die D’Almeida Civic Association, wat die kwesbaarste lede van die gemeenskap se misnoeë met dwelmmisbruik wou uitspreek.

Lesedi Nuclear Services, ’n hoofkontrakteur by die plaaslike Eskom-aanleg, het die optog geborg.

Die Olympia- skool van Pacaltsdorp sou gisteroggend ’n optog teen misdaad hou, maar dit is uitgestel nadat die George-munisipaliteit nie toestemming daarvoor verleen het nie.

Daar moet ’n maand voor ’n optog toestemming verkry word.

    
VIND
Reis & Verblyf
Kontantlenings
Beligting
Eiendomsbelegging
Wegbreeknaweek
Musiekinstrumente
3 boeke vanaf R10 elk
Eiendomme te huur
Leerprodukte
Buitelewe
Werksgeleenthede
Gesondheids- produkte
Eiendomme te koop
Versekering Vir Vroue
ONS BEVEEL AAN
netNaweek.com
Nie seker wat om die naweek te doen nie? Kry elke Vrydag netNaweek.com, propvol nuus oor die lekkerste wat die Kaap het om te bied en wen hope pryse. Die gratis e-pos sluit inligting oor flieks, teater, restaurante, uitstallings, wegbreek-naweke en sommer enige iets wat pret is om die naweek te doen in.

Gaan na netNaweek.com om te registreer.
Kyk terug na 2008
“Met al die opgewondenheid oor die Proteas se asemrowende reeks-oorwinning ‘down under’, het ek vinnig teruggekyk na verlede jaar...” skryf Kevin D op die Aussieboer-blog.
Aussieboer-blog
Leefstyl soek mooiste bruidspaar
Onthou, as jy nie inskryf nie, het jy nie ’n kans nie en loop jy groot pryse mis. Dit sluit kookware, ’n bederf, ’n naweek weg en ander pryse in.
Skryf in
519 dae
tot afskop
2010
VIND
Reis & Verblyf
Kontantlenings
Beligting
Eiendomsbelegging
Wegbreeknaweek
Musiekinstrumente
3 boeke vanaf R10 elk
Eiendomme te huur
Leerprodukte
Buitelewe
Werksgeleenthede
Gesondheids- produkte
Eiendomme te koop
Versekering Vir Vroue
NETADS24
Soek ‘n advertensie

Algemeen
Loopbane
Motors
Eiendomme

VIND OU SKOOLVRIENDE
Kies jou skool se provinsie:
En klik op die eerste letter van jou skool:
ABCDEFGHIJKLMN
OPQRSTUVWXYZ
ONS BEVEEL AAN
netNaweek.com
Nie seker wat om die naweek te doen nie? Kry elke Vrydag netNaweek.com, propvol nuus oor die lekkerste wat die Kaap het om te bied en wen hope pryse. Die gratis e-pos sluit inligting oor flieks, teater, restaurante, uitstallings, wegbreek-naweke en sommer enige iets wat pret is om die naweek te doen in.

Gaan na netNaweek.com om te registreer.

       
 Kontak ons | Navrae | Teken in op ons nuusbrief | Vrae oor registrasie | Adverteer | gebruikersooreenkoms |