Webwerf   Argiewe   Foto's   Netads 
567 dae tot afskop
2010
WEER Stuur enige kommentaar, stories, foto's of wenke aan web@dieburger.com
TUIS NUUS SPORT OOS-KAAP SUID-KAAP VIDEO FOTO'S SAKE24 OPINIE BRIEWE BLOGS
BUITELAND VERMAAK BOEKE SPOTPRENT PEILINGS NETNAWEEK MOTORS STYL
GESONDHEID REIS LANDBOU BY GLITZ VIND: MOTORS POSTE EIENDOM
VERSEKERING
Spaar by OUTsurance.  Kliek hier vir huisinhoud-, besigheids- en motorversekering.
Lede van die Suid-Kaapse blitspatrollie het gister hul nuwe patrolliemotors ontvang. Foto: JAN GERBER
Lede van die Suid-Kaapse blitspatrollie het gister hul nuwe patrolliemotors ontvang.    Foto: JAN GERBER
Suid-Kaap
Blitspatrollie kry nuwe viertrek-vuurwaens
03/09/2008 09:00:00 PM - (SA)

Wildernis. – Die Suid-Kaapse blitspatrollie het gister nuwe vuur­waens gekry.

Komm. Mzwandile Petros, provinsiale polisiehoof, het gister die sleutels van vier splinternuwe Ford Territory’s aan die plaaslike manne in blou oorhandig.

“Ons wil dié motors nie in die motorhuis geparkeer sien nie,” het Petros gisteroggend in Wildernis gesê. “Ons wil hê die gemeenskap moet hulle sien.”

Die jongste toevoeging tot die polisie se vloot beskik oor viertrek-vermoëns en is ook met GPS-toestelle toegerus.

Volgens kapt. Malcolm Pojie, ’n polisiewoordvoerder, sal dié voertuie op die streek se hoofweë en in die landelike gebiede gebruik word.

Hul operasies sal uit George gekoördineer word.

    
VIND
Braai-eenhede
Musiekinstrumente
3 boeke vanaf R10 elk
Eiendomme te huur
Leerprodukte
Buitelewe
Werksgeleenthede
Gesondheids- produkte
Reis & Verblyf
Eiendomme te koop
Versekering Vir Vroue
Motor & Huis Versekering
ONS BEVEEL AAN
netNaweek.com
Nie seker wat om die naweek te doen nie? Kry elke Vrydag netNaweek.com, propvol nuus oor die lekkerste wat die Kaap het om te bied en wen hope pryse. Die gratis e-pos sluit inligting oor flieks, teater, restaurante, uitstallings, wegbreek-naweke en sommer enige iets wat pret is om die naweek te doen in.

Gaan na netNaweek.com om te registreer.
VIND
Braai-eenhede
Musiekinstrumente
3 boeke vanaf R10 elk
Eiendomme te huur
Leerprodukte
Buitelewe
Werksgeleenthede
Gesondheids- produkte
Reis & Verblyf
Eiendomme te koop
Versekering Vir Vroue
Motor & Huis Versekering
NETADS24
Soek ‘n advertensie

Algemeen
Loopbane
Motors
Eiendomme

VIND OU SKOOLVRIENDE
Kies jou skool se provinsie:
En klik op die eerste letter van jou skool:
ABCDEFGHIJKLMN
OPQRSTUVWXYZ
ONS BEVEEL AAN
netNaweek.com
Nie seker wat om die naweek te doen nie? Kry elke Vrydag netNaweek.com, propvol nuus oor die lekkerste wat die Kaap het om te bied en wen hope pryse. Die gratis e-pos sluit inligting oor flieks, teater, restaurante, uitstallings, wegbreek-naweke en sommer enige iets wat pret is om die naweek te doen in.

Gaan na netNaweek.com om te registreer.

       
 Kontak ons | Navrae | Teken in op ons nuusbrief | Vrae oor registrasie | Adverteer | gebruikersooreenkoms |